Sharks (3) 10 / 52 (28) Crusaders (Final Score)
The Cell C Sharks and Crusaders did battle in Super Rugby at
Growthpoint Kings Park, Durban at 15:00 SA Time (13:00 GMT, Sunday 02:00 NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Sharks:
- Penalties – Patrick Lambie (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Odwa Ndungane (1)
- Conversions – Fred Zeilinga (1)
Crusaders:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Andy Ellis (1), Israel Dagg (1), Kieron Fonotia (1), Ryan Crotty (1), Colin Slade (1), David Havili (1), Matt Todd (1), Tom Taylor (1)
- Conversions – Colin Slade (5), Tom Taylor (1)
Teams:
Cell C Sharks |
Crusaders |
4 April at 15:00 SA Time | |
|
|
Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant Referees: Ben Crouse, Rodney Boneparte
TMO: Willie Vos
nortie wrote:
Sharks_forever
Nee o hel, ons rugby is Innie moeilikheid…ek will nie Heineke se job he voor wereldbeker 2015 nie…hy het meer probleme as PietDivvie, om n wenstruktuur saam te stel uit hierdie spul individualiste….
Sharks play thus far nearly as poor as their sponsor’s mobile network.
Forward pass from Read to Ellis… but there was almost big trouble again for the Sharks
32 @ Pietman:
Ja, as ons bloot kyk na hierdie naweek se games… Stormers verloor, Cheetahs poer in hulle moer, Sharks lyk half bewusteloos.
Hoop maar ons sien goeie rugby van onse Noordelike 2 spanne later.
@ Pietman:
Ekbse dit al die laaste paar weke. Help nie ons celebrate ouens wat kamstig die beste in die land is nie as ons so ver agter us nie
@ grootblousmile:
Wat is daai Sharks site, Sharks world? Ek will later daar gaan lees….
Try Ryan Crotty, bonus point in the bag before halftime
@ grootblousmile:
Ek kon nie falafeks kry nie net boerewors rolle burgers en vetkoek… En wjyn:D
Bonus point claimed already.
37 @ Pietman:
http://www.sharksworld.co.za
Crusaders 28 / 3 Sharks
@ Pietman:
Ek was nog nie daar nie maar ek kan jou waarborg die ref is n do0000s.
At least it seems as if the Sharks have bought into their “organ donor” campaign…..looks like the whole lot have donated their brains already
39 @ MacroBull:
Ek’s bly vir jou part!
Nou laat ons drink!
Watse wyn het jy gekry?
Hopelik Boplaas Hanepoot!!
@ MacroBull:
Dis n fokkop my bru…om die bestes in die land in n SPAN saam te speel….hoor my lied….so kuk as wat die Bulle en Lions is, dis ons basis op die oomblik, vir die Bokspan.
One cannot compare the basic skills levels of our teams to the NZers.
We are light years behind.
Pietman wrote:
John Smit se skuld
Yellow to the Saders tighthead, Laulala
Saders steal the Sharks linout
@ Pietman:
Ai broer.
Los my leeus uit die Nationale span asb.
Ons is mos kak. Bokke het ons nie nodig nie.
Sharks penalty… and a TMO asked for more dangerous play
nortie wrote:
Eintlik Simon van der Stel wat die kuk gemaak het…voor John Smit.
Fonotia should also get a Yellow for a shoulder charge on Deysel.
@ Scrumdown:
Ek hoop van harte dat jou “no name brand spelers” netnou op vorm is. 😀
Hoop hulle speel soos hulle op toer gespeel het
Yellow it is indeed
Saders down to 13 players…
Stuart Berry. Sharksworld zero to hero in 2 swift decisions.
53 @ Pietman:
Brand maar sy standbeeld ook af…… 😆 …..en raak ontslae van al die note wat nog Jan se gesig op het.
Daai manne op Sharksworld kak almal van die CEO tot die waterboy uit…..tot Lambie speel vandag volgens hulle soos n meisie
Saders clearly offside, 5m from their own line…
Another Yellow for the Saders, Nadolo
Users Online
Total 140 users including 0 member, 140 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,792,546 Page Impressions
_