Shimlas (24) 29 / 26 (5) Pukke (Final Score)
FNB UFS-Shimlas (University of the Free State) and FNB NWU-Pukke (University of North West) did
battle in the Varsity Cup at Shimla Park, Bloemfontein at 19:00 SA Time (17:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Shimlas:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Elandre Huggett (1), Neill Jordaan (1), Gerhard Olivier (2)
- Conversions – AJ Coertzen (3)
Pukke:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Dalen Goliath (1), Dillon Smit (1), Johan Deysel (2)
- Conversions – Rhyno Smith (2)
Teams:
FNB UFS-Shimlas |
FNB NWU-Pukke |
23 March at 19:00 SA Time | |
|
|
Referees: Francois Pretorius, Rodney Boneparte
Assistant Referees: Local
TMO: JJ Wagner
Try Johan Deysel, Pukke!
Shimlas 29 / 18 Pukke
Nog 1 drie wat Pukke kort, sonder dat Shimlas score.
As die pukke die game verloor moet die mans maar pasop vir daai potch vrouens, slaan sommer met die skerp punt van hul hakskoene.
7 Minutes to go
Dalk goed dat Pukke nie deurgaan nie, Tukkies soek ‘n makliker game teen die Tamaties. Pukke gaan heelwat moeiliker wees.
Try Johan Deysel again… bonus point Pukke!
Pukke !
Shimlas 29 / 26 Pukke
4 Minutes to play
The Mummy is op !
Shimla strafskop in die laaste minuut
Looks like Maties might fall out anyway… hehehe
Seconds to go….
Time is up on the clock
Referral….
Final Score: FNB UFS-Shimlas (24) 29 / 26 (5) FNB NWU-Pukke
Pukke verdien om bo Maties in die semi te speel.
Well done.
Hulle het beter gespeel deur die jaar
102: Pukke, jou lekker ding ?
Eish, kon lekker weer die Maties met 50 geklop het, nou gaan dit baie moeiliker wees vir die Tuks. 😀
107: ek is bly om te sien jy is so goeie verloorder, geluk. 😆
Pukke is going to be a difficult nut to crack for Tuks in the semi… Pukke beat Tuks in Potch earlier in the tournament.
Shimlas play UCT in the other semi.
UJ & Maties lose out…
Haha, the Tuks captain word gechallenge om ‘n pienk rosie aan ‘n meisie ….. of ou van sy keuse te oorhandig. bhaahaa
Wonder of Pocock hier is om ‘n rosie te ontvang.
Ai, wat word van hierdie wereldjie van ons ?
Wat is volgende, jy kan ‘n rosie oorhandig aan ‘n meisie, ou of oerang oetang van jou keuse, hiehie !
@ Ben-die-Bul:
Ek was nie by Maties of Ikeys gewees nie….ek was die een wat die studente met knuppels gebliksem het 😆
My lojaliteit teenoor al die universiteite in die toernooi is totaal en al afhanklik van my SuperBru picks vir die week.
Ek voel boggerol vir enige van hulle, en wil net he die span wat ek gekies het moet wen, verkieslik met die telling wat ek gekies het.
Net vir Cora Marie vra vir ‘n nuwe weergawe:
Gee haar/hom/dit ‘n roos,
‘n roos vir haar/hom/dit ….
113; wie kies jy om te wen vir volgende week in die semis ?
Freegin hell… I have a funeral on Friday at 12:00… and that is when the Reds vs Lions game is on….
Can the people not plan properly!!
I specifically asked for Thursday afternoon or Friday at or after 14:00!!
… and I cannot skip the thing… I’ve been asked to do the eulogy on behalf of the family….
@ Ben-die-Bul:
Shimlas en Tukkies, met Tukkies wat die finaal sal wen
116: jammer om te hoor, familielid wat oorlede is ?
117: ek het so gevoel in een van die semis gaan daar ‘n verrassing wees.
Hoop as ek more wakker word en die kriekettelling kyk, is dit die Kiwis 155/7.
Of die Proteas 288/2 met nog 10 overs oor.
118 @ Ben-die-Bul:
Aanstaande skoonseun se Pa….
Users Online
Total 273 users including 0 member, 273 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,842,188 Page Impressions
_