Bulls (9) 25 / 24 (7) Force (Final Score)
The Vodacom Bulls and Western Force did battle in Super Rugby at
Lftus Versfeld at 17:05 SA Time (15:05 GMT, 23:05 AWST, Sunday 02:05 AEDT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Bulls:
- Penalties – Handré Pollard (6)
- Drop Goals – 0
- Tries – Marcel van der Merwe (1)
- Conversions – Handré Pollard (1)
Force:
- Penalties – Sias Ebersohn (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Adam Coleman (1), Sam Wykes (1), Kyle Godwin (1)
- Conversions – Luke Burton (2), Sias Ebersohn (1)
Teams:
Vodacom Bulls |
Western Force |
21 March at 17:05 SA Time | |
|
|
Referee: Nick Briant (New Zealand)
Assistant Referees: Jason Jaftha (South Africa), Pro Legoete (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)
Another Bulls penalty, right in front on the Force 22…. wayyyyyyy offside!
Lyk of Iere nou oorneem, 10-30
Bulls 9 / 7 Force
So elke keer as Bulle goed aanval, dan oortree Farce en staan net 3 punte af ?
Ref, gele ?
Jinne, Rudy paige het goed gedoen daar, hy het sy direkte teenstander 25m teruggehardloop / tackle….
Bulls beautifully on attack… deeep inside the Force 22, then the Force get a relieving penalty…
Gosh spies is an awesome lineoutsman
Bulls kickable lineout penalty, hands in the ruck after the lineout…
Missed
Lemoenetyd
We are lucky to lead by 2
Sukkel ons dood om ‘n span wat onder op die log lê te klop, kan nog maklik hierdie game verloor.
Die kans om met ‘n bonuspunt te wen is nou min tot geen, so verwag die borefest gaan voortgaan, strafskoppe die een na die ander.
Dankie Mallet, noem hy van JJE wat so swak is, geen attacking mentality nie, daar gaan niks aan nie, en daarom bloei 11,14,15 sonder enige besit.
Soos die Bulle nou speel, groot pakslae wat wag teen Saders volgende week.
Stuur vir oom Vic en Arno op.
10-33 met 12 minute oor, een strafskop van Skotte, dan is Wallis weer bo, so wie gaan die Skotte ‘n guns doen ?
Force try… eish
Sam Wykes
Fokket. Daai was n snaakse drie. Kan net lag 😆
Force 14 / 9 Bulls
Nog ‘n Ludeke special, Hattingh wat weer knock op die aanval. Dink Vic trek sy grys hare uit oor die jongspelers wat net nie wil deurkom en rugby speel nie. Daar word bal uitr JDP se hande geruk vir ‘n drie.
@ Ben-die-Bul:
Geen manier wat die Bokke die Iere met 50 kan klop en die Skotte met 30 nie.
Ek hoop Ierland wen weer die 6 Nasies, maar passop vir daai twee spanne in die WB
Bulls lineout, 7m out…
Ref, dit is nou die 3de keer dat Farce ‘n drie so keer ?
nortie wrote:
Bedoel Italia kan klop met 50
Wow, how offside was that by the Force…. should have been a clear yellow!
Only a penalty given…. Bulls lineout, 5m out…. another Bulls penalty!
Yellow this time for Coleman
Another Bulls penalty… send another farker off man!
Hoekom is daardie nie ‘n penalty try nie ? Deesdae geen die refs na 2 skrumprobleme ‘n strafdrie
2 Force players offside AGAIN!
Yellow it is again….
Bulls moet maar so aanhou tot hul net teen tien speel. Dalk kan ons dan 4 driee kry
Bulls will try again…
Kan JJE weer nie ‘n bal vang nie, mens kan maar net lag, want volgende week is hy weer in die span.
Yet another Bulls 5m penalty…. surely a penalty try must be close…
Try Marcel van der Merwe!
Users Online
Total 48 users including 0 member, 48 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,789,161 Page Impressions
_