Cheetahs (6) 20 / 39 (23) Bulls (Final Score)
The Toyota Cheetahs and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at
Free State Stadium, Bloemfontein at 17:05 SA Time (15:05 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Cheetahs:
- Penalties – Joe Pietersen (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Raymond Rhule (1), Boom Prinsloo (1)
- Conversions – Joe Pietersen (2)
Bulls:
- Penalties – Handré Pollard (5)
- Drop Goals – Handré Pollard (1)
- Tries – Handré Pollard (1), Bjorn Basson (1), Jan Serfontein (1)
- Conversions – Handré Pollard (3)
Teams:
Toyota Cheetahs |
Vodacom Bulls |
7 March at 17:05 SA Time | |
|
|
Referee: Stuart Berry
Assistant Referees: Jaco van Heerden, Lourens van der Merwe
TMO: Johan Greeff
In hierdie game was daar nou al omtrent so 10 uppies van albei spanne, en nie een daarvan was suksesvol vir enige span nie. Dit het die Staat ‘n geelkaart gekos, en nou die Bulle 3 punte.
Kan nie verstaan waarom alle spanne daarmee volhard nie ?
90 @ nortie:Couldn’t agree more.
as soon as an opponent says “bring it on”, they crumble quicker than an osteoporosis sufferers hip after a fall.
@ nortie:
Nee dit is so. Maar darem perform die ouens teen die groot spanne buite dienworld cup. Kan nie dieselle van jp se nie 😀
Forward?
Phew.
Last pass looked a bit suspect.
Goeie hande van die ou man daar
Nog n baie mooi drie….Bulls looking good
Scrumdown wrote:
Jip.
TMO ?
@ nortie:
Maar ja ek flo nie eers meer ons kan die groot games wen al kolf ons eerste. Moer telleurstellend.
Scrumdown wrote:
Pietman wrote:
50/50 😆
Staat sal moet begin vinger trek…
Kyk na pierre spiesm hy doen moer goed die game
100 @ MacroBull:Coach?
Wat van Jennings?
Persoonlik dink ek CSA is bang vir hom.
MacroBull wrote:
NZ hou daarvan om eerste te boul, en hulle is dodelik daarmee…ons wil 1ste kolf en 400 kry sonder die druk van weet wat ons moet jaag.
As ons teen hulle gaan speel gaan dit nogal n helse game wees
Daai loskop van die cheetahs is heeltyd besig om trevor se trui af te trek
Now Trevor gets his head pushed in a dark smelly place elsewhere on his lower body.
Spring jy nou stoksiel alleen in die lug eishh!
@ Scrumdown:
Ons het al dieselfde ding gehad met drie coaches het ons nie? Ek het baie respek vir jennings.. Hyt ons mos wes indies toe gevat.
Dalk kort ons maar n ou wat hard op die ouens is.
106 @ MacroBull:En dit maak hom skaam want hy wil nie he mense moet sy love handles sien nie, an dan vergeet hy om te skrum.
100: eish, en AB kan nie alles doen nie, die ander 10 moet ook begin speel.
101: ja, die een op Loftus was so 70/30 call.
103: moenie dat Loosehead jou hoor nie !
@ nortie:
Op die oomblik voel dit asof die ander span maar net 250 target teen ons
Berry raising his game?
Berry maak nou droog…
Daai was dalk obstruksie. Maar watse kak verskoning was daai van n tackle? As hy nie sy arms in die lug gegooi het nie was dit n straight forward tackle
Lomoene.
Marriott – “Invest for Income”
Should read: “Make Me An Offer”
Dalk is ons vertoning by doe wc faf se skuld. Hy ontwerp mos die klere?
116 @ Scrumdown:Maybe even LEMOENE.
Duidelike obstruksie ……
Users Online
Total 227 users including 0 member, 227 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,824,178 Page Impressions
_