Highlanders (24) 39 / 21 (7) Stormers (Final Score)
The Highlanders and DHL Stormers did battle in Super Rugby at
Forsyth Barr Stadium, Dunedin at 08:35 SA Time (19:35 NZ Time, 06:35 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Highlanders:
- Penalties – Lima Sapoaga (1), Marty Banks (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Aaron Smith (1), Waisake Naholo (2), Patrick Osborne (1), Dan Pryor (1)
- Conversions – Lima Sapoaga (4)
Stormers:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Juan de Jongh (2), Michael Rhodes (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (1), Kurt Coleman (2)
Teams:
Highlanders |
DHL Stormers |
28 March at 08:35 SA Time | |
|
|
Referee: Rohan Hoffmann (Australia)
Assistant Referees: Mike Fraser (New Zealand), Ben O’Keeffe (New Zealand)
TMO: Chris Wratt (New Zealand)
Try Waisake Naholo… bumped Kolbe off like was’nt there!
Hulle moet ophou om die kleinste outjie op die veld te target
Great try Landers
Landers now all over the Stormers
88
Schalk is having a quiet game? Or am I missing something?
BrumbiesBoy wrote:
Highlanders 24 / 7 Stormers
Lemoenetyd
Its bad when you fullback had absolutely no chance.
90 @ Pietman:
Wraggies… ek dink die pad snake oor daai riviertjie in die Meiringspoort omtrent 17 keer… seker paar van daai laer brugge oorspoel!
Het due cheetahs mooi gespeel vanoggend? Lyk my hulle het goeie teenstand gebied as mens na die scores kyk
Landers all over the Stormers now.. already 3 tries in the bag too.
@ grootblousmile:
Meiringspoort was onlangs toe. Fotos gesien waar n trok vasgedruk is en die bakwerk gebuig is deur die stroom water. Daai riviertjie kom af soos n tsunami.
98 @ MacroBull:
Ja, die Staat het nie te sleg gespeel nie.
2 Drieë toe Brussow af was met ‘n gele het hulle gekelder.
100 @ MacroBull:
Blerrie mooi poort, daai!!
Ek moet seker maar weer ‘n drinkdingetjie aanskaf
Groot opdraende pad vir die Stormers in die 2de halfte…
@ grootblousmile:
Ja ry baie daardeur. Al n keur daar by die waterval geswem. Majestic.
grootblousmile wrote:
Stommirs sal terugveg
Flok, ek is al deur daai Meiringspoort, alleen in die kar, 02:00 in die oggend in die Winter… piskoud daar innie winternag.
Dan slaat mens daai reguit stukke op pad na Beaufort Wes toe, waar mens net wil slaap agter die wiel.. eers maak mens jou venster oop en steek kop uit om wakker te bly en naderhand moet mens elke nou en dan stilhou en om die kar moet draf, om wakker te bly….
Baie skilpaaie in die pad in die nag daar rond…
2nd Half ON!
Eish Kolbe being monstered in this game, hey!
Good defense
Landers 15m out… advantage… penalty
Tap and go, passed into the ref… Landers scrum, 10m out
The supposed springbok center combination not even a match
Bonus point try Landers, Osborne!
MacroBull wrote:
In Yorkstraat, oppad na jou wewenaardorpie
Size matters. One wing vs three forwards still scores the try.
Highlanders 31 / 7 Stormers
That is now 31 unanswered points
Stormers copping a big hiding here, it looks like!
Kolbe down injured… looks like a possible shin break…. looks eina
Eina fok!
Users Online
Total 60 users including 0 member, 60 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,986,578 Page Impressions
_