Sharks (9) 12 / 11 (11) Chiefs (Final Score)
The Cell C Sharks and Chiefs did battle in Super Rugby at
Growthpoint Kings Park, Durban at 19:10 SA Time (17:10 GMT, Sunday 06:10 NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Sharks:
- Penalties – Patrick Lambie (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Chiefs:
- Penalties – Aaron Cruden (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Sam Cane (1)
- Conversions – 0
Teams:
Cell C Sharks |
Chiefs |
21 March at 19:10 SA Time | |
|
|
Referee: Angus Gardner (Australia)
Assistant Referees: Marius van der Westhuizen (South Africa), Cwengile Jadezweni (South Africa)
TMO: Marius Jonker (South Africa)
Eish, daardie sleg Hoenders het in ‘n paar minute die game vir Engeland, moet 10 oor in 1ste helfte, 7-15 vir Hoenders, na 40 minute, 27-15.
🙄
Good clearance by Ndugane.
Knock on Chiefs, just on 22m. Good attacking position for Sharks
England 27/15 France, England still need 14 unanswered points…
Bal so glad soos ‘n koekie seep in die stort. G’n wonder daar is so groot Stormers belangstelling in hierdie game nie ?
😯
@ Ben-die-Bul:
😈
Goeie skop deur Lambtjops.
Wie gaan wen ?
Die span met die minste kaarte op die telbord na 80 minute.
Ben-die-Bul wrote:
Baie moeilike omstandighede om in te speel
Die wind waai tot onder op die veld
Ben-die-Bul wrote:
Die span met die meeste spelers oor op die veld?
Jannie off injured. Lambie adds the 3 points in extra time. What a half. Lots of controversy. Weather really bad. What will the 2nd half bring? More cards and sevens rugby in the end?
Lion4ever wrote:
He can’t (won’t?) play without Boetie
@ Victoriabok:
hy was nogals ok by die cheetahs sonder boetie pissmark,dis da by die tjarks wat hy so n kapok haan geword het
Nou weet ek ook nie meer wat om te kyk nie
Sharks teen Chiefs
Souties teen Hoenders
Djoko teen Murray
😯
Chiefs start the 2nd half
Sharks lineout just outside their 22.
Wasted kick by Reinach
22 Drop outfor the Sharks
@ smallies:
Nie n goeie naweek vir Vrystaat of enige spelers van die Vrystaat nie.
Eers het die Vodacom Cup span verloor, toe die SR span….en nou kos die Vrystaat Sharks hulle span ook big time….maar ek moet ook byvoeg, Vetgat en Vuilgat het eers sulke snotte geword na hulle in Durban geland het.
Julle kan bly wees julle sit met met daai prima donnas opgeskeep nie, baie beter af sonder die Du Plessis broers en daai ander vent wat net oor homself worry en watter salaris hy gaan kry
@ Ben-die-Bul:
maak soos ekke, kyk movie en lees die kak wat julle hier praat
Great break by the youngster Mackenzie, ruined by poor handling by his team mates. SP Counters, but Chiefs get lineout put in. Beast wins lineout. Penalty Sharks.
@ nortie:
darrem nie als bad news in bloem nie,die shimlas en baby shimlas kook
Lambie going for posts.
Missed. Chiefs break out, over half way line. Penalty Sharks for holding. M Botha showing why he played for England
Kyk gou die goeie drie deur Franse !
Good drive by the Sharks, but Chiefs move it into touch. Knock on as Sharks drive, Chiefs scrum midway in their 22.
Scrum wheeled by Sharks, penalty Chiefs
111: Tukkies – Shimlas finaal oppad.
Sharks scrum just inside their half.
At long last the power is back on.
Hoe lyk dinge vir die sardiens?
I guess that Mouritz Botha fellow is younger than Matfield, yet he is a waste of space and plays like a 45 year old
Users Online
Total 171 users including 0 member, 171 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,332,333 Page Impressions
_