Sharks (9) 12 / 11 (11) Chiefs (Final Score)
The Cell C Sharks and Chiefs did battle in Super Rugby at
Growthpoint Kings Park, Durban at 19:10 SA Time (17:10 GMT, Sunday 06:10 NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Sharks:
- Penalties – Patrick Lambie (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Chiefs:
- Penalties – Aaron Cruden (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Sam Cane (1)
- Conversions – 0
Teams:
Cell C Sharks |
Chiefs |
21 March at 19:10 SA Time | |
|
|
Referee: Angus Gardner (Australia)
Assistant Referees: Marius van der Westhuizen (South Africa), Cwengile Jadezweni (South Africa)
TMO: Marius Jonker (South Africa)
kan iemand nie asb daai cheetah thread af haal nie,dis nie meer snaaks nie
Nama wrote:
Yep, Sharks doen alles in hulle vermoe om die game te verloor.
Skop nie pale toe nie, as hulle skop dan mis hulle, gooi n een man voordeel weg.
Hulle dink hulle speel teen die Cheetahs, Chiefs is nie pissies nie
Handling poor by both sides as they try to swing the ball. Lineout won by Sharks on their own throw in. Kick too deep, wind takes it over the dead ball line
That was under the lock’s feet by the Chiefs no 9.
Seker nog n rooi kaart
Hier gaan die ander vuilgat ook seker af….maar volgens MacroShark is Frans nie n vuilgat verdediger nie. 😆
Looks like Fransie will get a 10 minute break.
Ek trek my woorde terug, hierdie 2 spanne speel net so swak soos vorige game, en Loftus was ook nat na ‘n stortreen voor die game.
Die enigste ligpuntjie is dat die Stormers nie ook nog vanaand speel nie …..
MacroBull wrote:
Sekerlik nie jou hero nie 😆
Hy tackle dan so hard en skoon
The referees are trying to look for a reason not to send fransie off
TMO trying to keep Vettie on the field and only a yellow.
Reg wants him off with a red….in the TMO Fattie has a friend
60: pasop vir karre en bankies, vra vir Snorre en Bekker.
@ nortie:
Nee sy tackle op kolbe was nogsteeds binne die reels. Verstaan jy dit nie?
Why doesn’t he clap hands for the supporters now?
Fransie gets a red. Game descending into an absolute farce due to poor discipline. Ref has to play the laws.
61: eish, jammer ou maat, het nie gekyk nie, wat het jou span makeer of was Saders net baie goed ?
3 Red cards. Poor disciplne, Cruden slots the penalty as Shark now down to 13. 3-6 Chiefs
Daar gaan dikgat
Emoworld se server gaan vanaand crash
Penalty Sharks.
Victoriabok wrote:
Sal nou nou daar gaan loer….hulle en Rugby365 gaan seker lang trane huil vanaand.
Good kick by Lambie. 6 all
@ Victoriabok:
Goue Gert sal nou seker hulle skorsing spin as a “rest as per arrangement” en ook seker se dat Bissie eintlik die game ook gerus het
nortie wrote:
HG het seker al sy Jockey bekak
@ Ben-die-Bul:
twee geel kaarte in die tweede helfte,so goed soos hulle wes die eerste 40 so swak die tweede
Tonight you don’t want to walk around in the Kings Park B field wearing a Chiefs jersey
Cooper bundled out 5m from the line. Try as a result of the drive, scored by Sam Cane
@ Victoriabok:
gary gold…..klink altyd vir my soos n pornstar
Cruden misses conversion. Difficult kick in these conditions
nortie wrote:
Hy was ook maar kak in sy tyd by julle as ek reg onthou?
Users Online
Total 156 users including 0 member, 156 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,332,386 Page Impressions
_