Cheetahs (12) 25 / 24 (14) Blues (Final Score)
The Toyota Cheetahs and Blues did battle in Super Rugby at
Free State Stadium, Bloemfontein at 19:10 SA Time (17:10 GMT, Saturday 06:10 NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Cheetahs:
- Penalties – Joe Pietersen (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Cornal Hendricks (2), Sarel Pretorius (1)
- Conversions – Joe Pietersen (2)
Blues:
- Penalties – Ihaia West (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Luke Braid (1), Charlie Faumuina (1), Jerome Kaino (1)
- Conversions – Ihaia West (3)
Teams:
Toyota Cheetahs |
Blues |
27 February at 19:10 SA Time | |
|
|
Referee: Rohan Hoffmann (Australia)
Assistant Referees: Andrew Lees (Australia), Lourens van der Merwe (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)
MacroBull wrote:
Jy moes haar gisteraand in die nuutste episode gehoor het
Die lugredery het Howard se ma se as verloor, sy het hulle klaargemaak
I’ll take that.
Thank you very much.
MacroBull wrote:
Bliksemse skelm ref daai
Its sickening that the ref has such a hugr influence.
Final Score: Toyota Cheetahs (12) 25 / 24 (14) Blues
Skuif ek darem op na 79ste plek…ek het Cheetahs gepik
Well, well, well… Cheetahs still unbeaten!
@ MacroBull:
Jy hoef nie oor Spock te worry nie…..
@ nortie:
Rock, paper, lizard Spock?
@ nortie:
Haha ekt daai episoders al baie gekyk. Leonard nimoy was in Fringe gewees, wat n uitstekende reeks was. Star trek was bietjie lang voor my tyd.
@ nortie:
O , daaaai BBT ! Nou is ek by…bietjie laat.
n testikale haar breedte
Rohan Hoffman is an Australian who played rugby for Portugal.
I wont be surprised if his dad has a cafe or vegetable shop in Bloemfontein.
cheetahs se scrum lyk bleddie goed
@ smallies:
Se Coenie vir Shimange, “Dankie Oom”…ordentlike klong daai, Coenie.
robzim wrote:
That shackle dragger was probably born in Bloem….and will receive his key to the city tomorrow.
So blatant, not even trying to hide it, now I can understand how Pops, TR and some of the other Kiwi bloggers must have felt at times 😆
He cost me big time tonight
@ Pietman:
grey leer jou maniere,daai klong het n harde lewe gehad,in pleegsorg groot geword
smallies wrote:
Wragtag! Goed om te sien so n mens gaan vorentoe in die lewe.
Oh well, Cheetahs and Hurricanes still unbeaten after the 3rd round.
Chiefs and Stormers to battle it out tomorrow to join them
Nou toe almal , tjeers eers.
Geluk Smallies en alle Cheetahs, welgedaan!
@ Pietman:
sy peet pa was n oud grey en het sy potensiaal gesien,hy het met oom johan volsteed gaan praat en die res is geskiedenis
@ Pietman:
Cheers, ek is ook klaar met rugby die naweek, my moer is nou so suur dis nie eers snaaks nie.
Ek moet nou hoop die 3 in my geld poel kry iewers een verkeerd, want as hulle n GSP kry is ek in my hel.
Hoop daar kom n helse upset iewers, soos Rebels wat Brumbies klop of iets
Nouja manne… ek gaan nou pis en rus!
Groente van deur tot deur!
@ smallies:
Ek laaik sulke stories! Jannie de Beer is n ander inspirerende geval.
@ grootblousmile:
Dankie bruvva, vir jou moeite en geduld, gooi mielies!
@ nortie:
Ja, dit kom van teen jou eie spanne pik, hehe! En more struikel Stormets ook, watch! Hoop nie jy het hulle ook gepik nie
I picked the Cheetahs by 5 on Bru, so at least I am still in the margin….
@ grootblousmile:
Ek het Cheetahs met 10…maar darem n wen vir die naweek…my eerste!
grootblousmile wrote:
Unfortunately for me, the ref also picked the Cheetahs by 5 😆
266 @ Pietman:
Yep, Stormers gegaan
FFS…The greatest R
Users Online
Total 531 users including 0 member, 531 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,827,787 Page Impressions
_