Blues (9) 18 / 23 (20) Chiefs (Final Score)
The Blues and Chiefs did battle in Super Rugby at
QBE Stadium, Albany at 08:35 SA Time (19:35 NZ Time, 06:35 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Blues:
- Penalties – Ihaia West (6)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Chiefs:
- Penalties – Damian McKenzie (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – James Lowe (1), Bryce Heem (1)
- Conversions – Damian McKenzie (2)
Teams:
Blues |
Chiefs |
13 February at 08:35 SA Time | |
|
|
Referee: Chris Pollock (New Zealand)
Assistant Referees: Ben O’Keeffe (New Zealand), Kane McBride (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)
30 @ nortie:
Ja, afrigterlojaliteit is ‘n bliksem… soos ou Ludeke ook… of veral…
@ grootblousmile:
Tussen die werk en die kind op universiteit gaan dit maar rof.
Gaan maar moet kyk weer na n plek in Pta of n plek vir haar daar naby, ry ons half simpel 😆
grootblousmile wrote:
Julle het hierdie jaar n bleddie goeie span vir SR, as die ouens kliek, die regte gameplan speel kan julle baie maklik die Conference wen.
Glo dis tussen julle en die Sharks weer die jaar
32 @ nortie:
Ja, dis erg… ‘n kind kos mens minstens R 130 000.00 per jaar op Varsity
33 @ nortie:
As Ludeke net van paar sponsparras soos Jurgen Visser en flokken Werner Kruger en Pierre Spies kan ontslae raak, man… eish! O ja en daai useless lang bliksem, JJ Engelbrecht ook… hoop hy trek maar bietjie vinger in 2015.
34 @ grootblousmile:
En dan die jol 😆
Sy was gister aand uit, nou n Valentines piekniek op kampus.
Ek moet haar gaan optel netnou, dan gaan sy saam met ons as ons rugby toe gaan, vir haar in Hatfield aflaai.
Dan hoor ek ek moet nou blykbaar maar by TradeMarx gaan sit na die game, want die “lekker dans” is eers tussen 11 en 12 😆
So ons sal maar Valentines daar iewers na die rugby moet vier
2nd Half ON!
36 @ nortie:
Nee hel, mens kannie so agter ‘n kind se stert aanry nie… nie ‘n flok nie!
Yellow Card for Chiefs… No 4 lock
Chiefs 20 / 12 Blues
38 @ grootblousmile:
As mens kan, dan doen mens maar.
Ten minste geniet sy haar studies en kampus lewe, so as sy happy is dan is ek happy.
Chiefs 23 / 12 Blues
41 @ nortie:
Nee flok, trek nader en kry vir haar ‘n farktup scooter… of kry vir haar ‘n boyfriend met ‘n kar… hehehe
@ grootblousmile:
Dis hoekom ek eerder n plek wil kyk daar naby, n student flat of iets.
44 @ nortie:
My Oom het ‘n Commune in Lynnwood, baie naby Lynnpark Slaghuis (Kings Highway in Lynnwood)… maar dit kos maar geld jong.
As jy wil kan ek vra of hy nog plek daar oor het.
Netjiese en ordentlike plek, nie wild en ‘n hoernes soos meeste communes nie.
Game has fizzled out somewhat now….
45 @ grootblousmile:
Hoor maar.
Probleem is dat sy by die Groenkloof kampus is, so of ek moet daar rond, of naby die hoof kampus dat sy die busse kan vang.
Nog n bietjie water in die see loop voor ons daar kom.
Ek het gese ons moet net wag tot na die 1ste semester en kyk hoeveel drop uit 😆
Dalk gaan daar dan plekke oop
@ grootblousmile:
@ nortie:
More more!
Nortie, wat swot sy daar by Groenkloofkampus, wetenskaplike rigting, as ek mag vra?
@ Pietman:
More Pieta.
Onderwys
47 @ nortie:
My Oom se Commune is naby genoeg dat sy kan loop na die Bokjolle toe by Tuks se Manskoshuise…
Jy weet mos wat is die definisie van dans vir ‘n student?
Dit is opwarmingsoefeninge voor ‘n spyker!
Chiefs 23 / 15 Blues
Darem n lelike klomp etters, daai spul in die noord-eiland…oranje hare, tattoos, klos baarde….kyk Jimmy Cowan, lyk soos n lekeprediker op parool
48 @ Pietman:
Dis die ou Normaal Kollege man, daar waar die onnies opgelei word
nortie wrote:
Okaay! Stuur haar vir my asb as sy klaar is. Sukkel om vroulike onderwysers te kry hier. Ernstig! Sy kan n miljoener word binne 5 jaar hier by Prinses Nora Female University….jy moet daai plek sien, een van die ongeloofste kampusse in die wereld, lyk soos iets uit science fiction. Google dit.
grootblousmile wrote:
Ek het dit so.
@ Pietman:
Cool. Sal gaan kyk.
Ek het ook vir haar gese sy moet sommer Chinese of iets leer, dan oorsee gaan onderwys gee.
Nie eers gedink aan Dubai nie, maar doen nou 😆
grootblousmile wrote:
Ek het destyds naby daar parkeer, rivietjie loop daar deur, as ek reg onthou, destyds sulke opslaanklaskamers gehad, rolbalbane van Spoorweg langsaan.
@ Pietman:
Die fotos van daai universiteit lyk ongelooflik.
Vir my snaaks dat hulle daar vrouens aanmoedig om te leer, ten minste is hulle nie so verkramp soos van die ander plekke met vrouens nie.
Ek sal solank vir haar n burka koop 😆 ek hou van daai idee
Chiefs 23 / 18 Blues
@ nortie:
@56 Nie Dubai, Saudi Arabia….dis waar die geld is. Veilig hier ook vir haar, Dubai is n nes, groot mafia daar. En vrek duur. Hier kry sy belastingvrye salaris en gatis akkommodasie, vervoer, ens. Minimum salaris 14k Saudi Riyals pm, sonder enige ervaring…doen maar die somme. Daar is letterlik honderde poste, jong mense wil nie hier eerk nie.
Users Online
Total 106 users including 0 member, 106 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,371,771 Page Impressions
_