Saracens (0) 26 / 39 (13) Blue Bulls (Final Score)
Saracens and the Vodacom Blue Bulls did battle in an inter-hemisphere match which also served as
warm-up for the Bulls at Allianz Park, London at 17:15 SA Time (15:15 BST & GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Saracens:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Chris Wyles (1), Neil de Kock (1), Ernst Joubert (1), Jackson Wray (1)
- Conversions – Charlie Hodgson (3)
Blue Bulls:
- Penalties – Jacques-Louis Potgieter (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Deon Stegmann (1), Francois Hougaard (1), Jurgen Visser (1), Hanro Liebenberg (1), Pierre Spies (1), Roelof Smit 91)
- Conversions – Jacques-Louis Potgieter (1), Handré Pollard (2)
Teams:
Saracens |
Vodacom Blue Bulls |
31 January at 17:15 | |
|
|
Our man on the spot at Allianz Park today, was Bullscot and he took a few visitor photos for us, here they are:
@ grootblousmile@143:
Dit was Sarries se bal. Visser kon nie vang nie.
Victoriabok wrote:
Is hy van Griekwas, die ander een se broer?
150 @ Ben-die-Bul:
Ek ook. Ons kry amper geen kompetisie by die afbreekpunte nie
Bulls scrum, accidental obstruction
152 @ Pietman:
Wiaan liebenberg se jong boetie
Kyk daai veld se doelgebied, as jy duik vir n drie, is jy oor die doodlyn.
Bulls scrum penalty… wow
Eish arm gebreek WSS
A bulls player writhing on the ground… it is Marcel van der Merwe… eish!
Flokket bly hy het opgestaan
He’s becoming a sicknote of note
The Goosen of props
Werner Kruger back on
Pierre Spies on for Liebenberg
Daar gaan die bulle se skrum vir die seisoen…
Spieeeeeeees 😀
hoop nie die besering is ernstig nie. Hy loop darem van die veld af.
Goeie tackle spieeees
164: waar is Loosehead om die groot oomblik te beleef, ons bok agsteman vir die WB!
Jesse Kriel also on
Try Pierre Spies
Hahahahah well done jj engebreght en spies
Kriel is baie beter as visser
Flokket daai drie gaan baie mense afpis. Dare ek se spies het ook n goeie inpak gemaak sover
Bulls 32 / 7 Saracens
Duncan Matthews on for Hougie on the wing
Stuur al die reserwes op.
Grant was seker motm
Bulls defence and tackling is bloody good today.
Snyman on for Grant Hattingh
leon wrote:
Maak nie saak nie Frans laaik hom en hy’t gescore vandag
Dieselfde geld vir Spies en Hougaard
Try Neil de Kock, Sarries
MacroBull wrote:
NEE
Bulle gaan verseker nie n probleem op slot he die jaar nie
Users Online
Total 109 users including 0 member, 109 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,860,519 Page Impressions
_