Wow, just saw… sometime this afternoon Rugby-Talk.com went past the magical 13 Million Page Impressions marker, since we started measuring on 31 October 2009 (the website started a few months earlier).
The year 2014 was a remarkable year though, Rugby-Talk.com was elevated to a massive degree by this remarkable year in which Rugby-Talk.com started reaching that critical tipping point or critical mass, if one wants to call it that.
The exponential growth reached that stage in 2014, where it is becoming a self-propelling force to be reconed with, with the sky now the next limit.
Rugby-Talk’s fingerprint runs worldwide but obviously a big amount of the readership favours the South African aspects of rugby, the sport we love so much!
I thought I would share this with you special people, the readers, subscribers, contributors and rugby-loving individuals, who make this place what it is!
Some facts and figures:
- Rugby-Talk currently features 11 422 Articles PLUS 236 additional Pages.
- At present there are 383 863 PUBLISHED comments on Rugby-Talk.com.
- In 2014 Rugby-Talk.com generated 4 706 969 (Four Million Seven Hundred and Six Thousand Nine Hundred and Sixty Nine) Page Impressions, due to 657 712 (Six Hundred and Fifty Seven Thousand Seven Hundred and Twelve) visits, compared to 2 951 144 (Two Million Nine Hundred and Fifty One Thousand One Hundred and Forty Four) Page Impressions for the 2013 calendar year.
- In 2014 Rugby-Talk.com generated 38 102 113 (Thirty Eight Million One Hundred and Two Thousand and One Hundred and Thirteen) Hits – a very false measure, it must be added, as one click generates a number of hits.
- Rugby-Talk.com generated 699.61 Gb of Bandwidth in 2014.
I am speechless and absolutely stoked…
Regards,
nou wanneer kom die rugby-talk android app uit ?
en ek is baie bly ek kon deel van die rt storie wees,well done
en hoekom is daai girl se hare blou
@ smallies:
dis blou want n bic pen het op haar kop uit gelek jou aap
@ smallies:
oooooo ek dag dis so gekleur
@ smallies:
man as dit gekleur was was dit blond
@ smallies:
nou wat se kleur is dit dan regtig
@ smallies:
dis eintlik cheetah oranje,maar hoe gaan dit nou op gbs se site lyk as daar n girl met oranje hare op die voorblaf pruik,hy is immers n buuuuuuuuls fen dude
@ smallies:
oooooooo jissie ou atter gaan darrem kak lyk in daai blou gedoente wat hy sal moet dra die jaar
@ smallies:
praat jy chom hy gaan sommer crap speel ook jy sal sien ,hy gaan n moearse selfbeeld probleem ontwikkel agv die feit dat hy vie callie visagie sal moet bench,jy weet mos fl hou by sy blou oog seuns so trevvie van en lappies gaan ook net bench en kyk hoe the mighty dean strafskop na strafsop afstaan
@ smallies:
ai en om te dink by die cheetahs sou hulle starting lineup gewees het,a well nou het ou piet van zyl darrem n paar chomme gekry om mee te chat terwyl fl se boys kak aanjaag op die veld
@ smallies:
ja pel ek hoop hulle panties is goed gepad want eelte op die gat is hulle voorland
@ smallies:
jip hulle sal gelukkig kan se hulle het vir twee jaar touchies op loftus gespeel
@ smallies:
hahahaha
@ smallies:
ok chom praat later weer
@ smallies:
cheers bud
15 @ smallies:
Jeez Smallies,
Jy en jouself het nou lekker gekuier… hehehe
Beyound?
Oops!
@ grootblousmile:
ja ons het lekker gechat baie nice ou daai smallies
18 @ smallies:
Eerlike antwoord… is jy nie taamlik bekommerd oor die Cheetahs voorry in 2015 nie?
@ grootblousmile:
as ek snaka vrotske was sou ek hemel en aarde beweeg het om trevvie te hou sou hom vaskop speel en coenie los ,ek sou ook klip hard gevry het na die hele voory van die pumas……ons gaan kreun volgende jaar in die scrumme
@ smallies:
thorsten se scrum werk is vir my baie verdag en ek sal maar begin met coenie loskop ryno barnes hakker en bees vaskop lood en uys met oupa brussow en boom
@ smallies:
sien nou eers boom issie met ons nie sal maar vir willie britz in sit met jean cook op die bench
20 – 22 @ smallies:
Waar’s Boom heen?
Het hy boompie verplant?
Vergeet maar dat Coenie Loskop sal speel, sy nekbesering maak dat hy nou net voortaan Vaskop sal speel… ek gee jou ‘n brief daarvoor. Daarbenewens wil Heyneke mos h\136 hy MOET vaskop speel.
Ek dink Naka en die Cheetahs het ‘n paar busse gemis vir 2015, spesifiek in die voorrykontraktering.
ek sou die pumas se twee voorye nader getrek het ,hulle het die hele land se scrumms laat kreun leeus ingesluit
@ grootblousmile:
boom terug sevens toe as ek reg is
24 @ smallies:
Een Pumas voorryman, Vincent Koch, is Stormers toe.
@GBS;
@Smallies – ek dink Boom is geopereer: lies as ek reg onthou en sal uit wees vir die eerste paar maande van Super Rugby. Ek is amper seker hy is nie Sevens toe nie
27 @ charlesm:
Ek wou sê, ek kannie enigsins onthou dat hy weer deel van die Sevens planne is nie.
@ smallies: Iemand wat ek nogal “rate” is Stephan Coetzee wat van die WP na Griekwas toe is.
Hy is ‘n jong haker maar IMO het hy ‘n blink toekoms. Hy is sterk in die skrums en sy lynstaaningooie het taamlik verbeter. Hy het op ‘n slegte tyd seer gekry tydens die Curriebeker-seisoen. Dit was dieselfde wedstryd waartydens Kolisi beseer is (teen die Leeus op Ellispark). Hy is binne die eerste paar minute sy enkel beseer maar is eers 20 minute later af. Op daardie stadium was Scarra op die bank (nadat hy herstel het van sy besering).
Coetzee het daarna gesukkel om weer sy plek te herwin na sy herstel. Om een of ander duistere rede is hy ook nie vir die uitspeelrondtes op die bank gekies nie. Ek glo dat met die kennis dat Bongi van die Bulle Kaap toe geskuif het, hy besef het sy “pad is toe” in die WP / Stormers.
Coetzee is IMO ‘n beter haker (sover dit die basiese vaardighede
betref) as Torsten. Hopelik sien Naka ook sy waarde raak.
boom is ok nie hier in die cheeta groep nie
Users Online
Total 81 users including 0 member, 81 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,966,462 Page Impressions
_