Happy New Year 2015:
Hello Rugby-Talkers,
No time to make videos today, just relaxing and taking it easy.
I spent the day and evening with my closest family and on old year’s eve we had a family fondu dinner and a general relax.
Tomorrow, 1 January 2015, we head to Mpumalanga for the day and night for a big New Year’s bash with friends and a heap of people, so do not expect ANY rugby news on 1 January 2015.
All the preparations on the site has been done for a flawless transfer into the New Year… so enjoy it and the last few Hooker Articles I did on the SA Super Rugby franchises… 10 Articles now gone and only 30 to go for the Super Rugby Contenders for positions in the SA franchises.
Here’s hoping you are all resting well and spending quality time with your loved-ones and the people closest to you in the world.
It is with great thanks that we look back on a very good 2014 for Rugby-Talk.com and it is with a heap of positivity and expectation that we look forward to what the New Year, 2015, will bring us.
To the Contributors and Authors here on Rugby-Talk.com, I hope you enjoyed the ride with us and we certainly hope to see you all and everybody you know, right here on Rugby-Talk.com.
Hopefully we can look forward to a bumper year of rugby, from SIX Nations, to Super Rugby, to Varsity Cup and Vodacom Cup, to The World Cup Warm-up Internationals, to the ABSA Currie Cup, to the shortened Rugby Championship and then of course to the big one everyone is waiting for, Rugby World Cup 2015 in England!
I hope your teams do better than you expect and meets all your expectations, specially if they wear Blue and sport horns in Super Rugby and if they wear Green and Gold and sport a Springbok emblem.
Have a good one, my friends, see you NEXT YEAR (2015)!
Regards,
Happy New Year to all on here, may 2015 bring many goods thing to you all!
Thanks for the message GBS, have a lekker time celebrating with your family and friends.
A very happy new year to everybody, may this one be the best you have ever had!!!
Bully, I have succumbed, and as a Christmas present to myself, have got temporary Sky – couldn’t go through the Cricket WC and Rugby on a tiny gpitching spam filled website. Am very excited to be able to reckognise a few faces again! Am now fully ensconced in Stirling (moved up over Christmas), so you are welcome to pop in if you need a screen!!!
PC Skoonmaaktyd en ek kom af op hierdie gem
Dit was na een van GBS se skorsings op KEO
85. GROOTBLOUSMILE – ONS VOLG IN MADIBA SE VOETSPORE ! :
April 3rd, 2009 at 8:29 am
Stadig stap ek uit die mielieland…. it’s a long way to freedom….
Ek en 2 Boesemvrinne, Pieta en Sheriff was mos vir so rukkie gestuur om te gaan kuk in die mielies…
My Vellies is vol stof, my jannas is nie meer so properlies blou as altyd nie maar heel ordintlik en byderwets. Ek het sommer ‘n pofadder gevang en hom deur die lussies in die broek geryg en hom sy eie stert laat vasbyt vir ‘n belt.
My hemp hang los, pakkie Kamele en ‘n Zippo maak ‘n bult in die linker-bo-sak, my Nokia N95 is innie linkerhand….
My boshoed met properse “houding” sit gemaklik op my kop…
Ek stap nader aan die Land Cruisers, ‘n boesemvrind aan elke kant van my. Aan my linkerkant se die Wandelende Ensiklopedie “Kyk GBS, daar’s ons vrinne… hulle het ons nie vergeet nie !”
By die Land Cruisers staan hulle, klomp boere & paar goeie souties en so enkele paar mense wat nie so lig van kleur soos ek is nie…
Ons steek hande uit en word omsingel, vet sterk regterhande met dik harde vingers word geskud en ons word op die skouer geklop….. daar’s ‘n knop in my keel….
Een van die manne bring ‘n baksel nat beskuit en ‘n fles boeretroos te voorskyn….
Ver in die agtergrond, daar naby die scraphoop staan ‘n Ford en ‘n Opel met Custom-strepe en so paar jakkals-agtige toeskouers ons en aankyk met groen harte…
Die lewe is ‘n lied !
Gooooooooi Mieliessssssssss !!
• 93. NILS :
April 3rd, 2009 at 8:31 am
#86 Supa Die Bloubul: Vangelis – conguest of paradise?
•
• 105. IMAJAN :
April 3rd, 2009 at 8:34 am
#85 grootblousmile – Ons volg in Madiba se voetspore !: Pak steen kool….
En ons wag julle in met `n lekker dop en `n kilo billies
Welkom terug
• 106. ASHLEY, “DIE BALLERINAS”-SUPPORTER :
April 3rd, 2009 at 8:34 am
#85 grootblousmile – Ons volg in Madiba se voetspore !:
… en verder in die agtergrond staan daar ñ cullert wat met ñ lied in sy hart sing
…. as allie riviere vol brandwyn was
wie wil dan water hê!
welcome back gbs!
107. POMMIE :
April 3rd, 2009 at 8:34 am
#85 grootblousmile – Ons volg in Madiba se voetspore !: Jys n fkn legend! Welkom terug! En op so oggend ook nog!
• 109. CORNDOG :
April 3rd, 2009 at 8:35 am
#85 grootblousmile – Ons volg in Madiba se voetspore !: Jy moes ons gewaarsku het, nou sit en huil ek hier tussen my kollega’s dit was so mooi en diep. Howzit
• 110. PIETMAN, TROTS OM IN MADIBA SE VOETSPORE TE VOLG…. :
April 3rd, 2009 at 8:36 am
#72 Sheriff: Ja, terug, dankie.
Weet nie vir hoe lank nie, hehehehe!
256. GROOTBLOUSMILE – ONS VOLG IN MADIBA SE VOETSPORE ! :
April 3rd, 2009 at 10:45 am
#249 King Shark is missing GBS and Pietman: Fanks man
Die bedjies innie tronk is hard en te kort… die bersies is erger as Army kombersies… die mure skilfer af…
Mens moet keer vir jou alie…. sjoe as ek en Pieta en Sheriff nie so sterk was nie was ons innie moeilikheid…
Maar soos ons 3 nou maar is, na amper 3 dae dae daar toe regeer ons daai plek ook…. hehehehe
273. PIETMAN, TROTS OM IN MADIBA SE VOETSPORE TE VOLG…. :
April 3rd, 2009 at 11:02 am
#255 King Shark is missing GBS and Pietman:
Ja, van my kant ook, baie dankie.
Ons het jou hoor roep daar van binne af.
Ek, GBS en Sheriff het die dinge mooi bekyk daar in Bananaland…klomp interessante ou bannelinge soos folanke en Stan wat nog daar rondsluip.
Eintlk n moewwiese interessante joint daai…kos is net swak en tv is swart en wit.
Farewell letter to KEO
This other site you talk about skoppie/dawn/Transformation/MK/ does allow open debate
It is without your indoctrinated sh#t, we had enough of it in the previous regime
We don’t want to be indoctrinated by your communist failures,
We are not like the stupid African leaders going back to their own sh@t , we learn from our mistakes
We said sorry for apartheid we will not ever try that again
We want to talk rugby and relax from all the outside worlds stress.
We don’t want your faaarked up teachings
We still believe in God and have respect for other peoples Gods, although we differ.
We don’t want anyone to challenge our intelligence by using watered down names like jisses, messiah out of context,…… knowing fair well that they insult the highest icons of our religion
Baie van die beste ou bloggers sou hierdie site lewendig gehou het deur die feestyd. Maar nou ja dis maar so. Hierdie was ook n lekker ou thread.
1. Beeldspraak, personifikasie en Idiomatiese Taalgebruik LEWE in Afrikaans…….. dit is die mees uitdrukkende Taal in die ganse wêreld…
Kom ons neem paar voorbeelde….. as mens dronk is dan pas die volgende:
Hy het te veel tiermelk gedrink
Hy het te diep in die bottel gekyk
Hy loop 4 rye spore
Hy het wingerdgriep onderlede
Pragtig, nê !!
En waar kry jy nou beter as om vir iemand blatant te sê hy / sy moet gaan loop k@k !
Dit vertel mos nou in geen onsekere taal dat die persoon sy lemoene moet vat en waai nie!
Comment by vloervreter : February 4, 2008 @ 11:24 am
1. Sheriff you have to admit though that if you are really de moer in with someone, there is no better language to vloek him in than Afrikaans. For some inexplicable reason. “Vlieg in jou moer in” carries a bit more weight tahn “Go to hell”
Comment by KWAGGA ROBERTSE : February 4, 2008 @ 11:50 am
1. 156 Kwagga
My personal favourite is still the Cape expression of : Ja ma se soep
Comment by pauld : February 4, 2008 @ 11:53 am
Puald.
Nee kyk hulle roep vir hom oppie naam.
So paar jaar terug innie het n klomp vannie pella inie Kaap gaan vakansie hou. Hier so 3-uur die oggend word almal wakker van n gegil innie straat. So staan twee prossies vir mekaar en gil oor die pad. Die ene haak af en gil: “djir ek het nou so lekker gen@@i ek wens my hele lyf was n soep!!!”
Niemand het daarna weer geslaap nie. Lag myself nou nog sat vir daai ene
Comment by KWAGGA ROBERTSE : February 4, 2008 @ 11:57 am
#164 Kwagga
The best I ever heard was early one morning in Cape Town docks. About 04h00. A ship carrying maize for El Nino drought relief (1992) had just arrived. Two rival gangs of ginto’s (prozzies) arrived to work the ship and an almighty fight broke out. I am not sure what was worse , the physical or the verbal abuse. I can remember standing on deck and hearing a blood curdling shriek of “Djy’s deur ja ma se hol gebore want haar p..s was te besig gewees.
Struggled to concentrate on the job at hand after that.
Comment by pauld : February 4, 2008 @ 12:03 pm
1. Hey,
Grootblousoep is terug…..welkom mater!!!!
Comment by Steyn The Blue Bull : February 4, 2008 @ 1:24 pm
1. #293
Die ou wat hakkel stap die straat af. Stop die eerste ou wat hy sien en se : vvvvvver-skkkk-oooen my , kkkkkk -an jjjjj-y vvvvv-ir my se wwwwwwwww-aar eeeee-k ddddd-ie hahahaha-kkel ssssskkkkkk-ool kkkkk-an vind. Die ander ou antwoord : Jy het nie die hakkelskool nodig nie. Jy hakkel goed genoeg
Comment by pauld : February 4, 2008 @ 2:17 pm
Ek wonder maar nog altyd hoe sou dit voel om weer hierdie klomp saam te sien blog
4man
boerboel
Captain Danger
Ex Player
grootblousmile
hef
KingPaul
Koos
MR Lam
Pietman
pik Steal
Steyn The Blue Bull
Supa Die Bloubul
superBul
Tony Moneo..The Perfect Storm..er
wpforever
Weskusgermaanster
Cousin Cervix
K9 Patrolliehond
PissAnt
Isigidi
Kwagga
Trupisero
@ superBul:
great posts.Thanks
@ ryecatcher:
Good old memories
3 @ Just For Kicks:
Happy New Year to you all JFK, hope you have a brilliant one! Congratulations on your move to the right side of the haggis curtain
Should be much better for your commute hope you guys have settled in ok there, its in a lovely part of the world. Thanks for the screen offer, may just take you up on it you are a lot closer to us now, we must get together again, sooner rather than later this year.
Morning all, eventually a day to relax and watch some cricket, and no thread up – GBS must’ve had a great New Year, too good as the as Santa and his confetti is still playing havoc with my screen!
SA lost the toss, and are fielding – Philander and Steyn on the money straight away, just 1 run in the first 3 overs
12 @ Just For Kicks:
Good morning JFK, thanks for the update on the cricket. Looks like a nice warm (by our standards) day in Cape Town. Our webmonster needs a break too, maybe you could put a thread up. Enjoy the cricket, gotta dash.
First wicket gone,Braithwaite caught Elgar, bowled Steyn for 7
Cricket thread coming…
Very unfortunate LBW shout going against Morkel. Should have been out. DRS got it wrong
That last decision has got the SA’s backs up!
Cricket thread up!
4 – 8 @ superBul:
Tye beweeg aan, mense beweeg aan… dis maar hoe dit is.
Ek het nogal Comment Nr 4 geniet…
Ek en Pietman en Sherrif was tydelik geskors op Voldy (dit was ook nie naastenby die eerste keer nie).
So ‘n skorsing was veronderstel om vir 7 dae te wees, maar ons en ons vriende het die Voldy webmaster so verpes / geintimmideer / kak gegee dat hy nie anders kon as om ons vroeër terug te bring nie.
Nie dat dit enigsins gehelp het om ons te ban nie, want teen daai tyd het ons reeds elkeen so paar alternatiewe nicknames reeds geregistreer gehad… een van my ekstra nicknames was “Vloervreter”, kan ek onthou.
Ons het basies regeer op Voldy….
En daardie spesifieke dag, toe ons 3 se tydelike skorsing opgehef was, het ek dit gepas gevind om te maak of ons 3 so uit die mielieland stap, nadat ons vir ‘n paar dae daar moes gaan kak… hehehe
Die reaksie daarop was nogal classic… want ons het ook ons nicknames verander met die Mandela gedeelte agteraan om te herinner hoe triomfant hy uit die gevangenis geloop het (soos ons).
Dit was in ek en Pietman se bakleierige dae, toe ons die klomp politieke narre se moerre gevloek het en geen kak gevat het van kabouters nie.
Sedert Rugby-Talk.com se ontstaan het beide ek en Pietman baie rustiger geword, want ons hoef nie meer te baklei by ons lekker rugby kuierplek nie.
Goeie herinneringe, nogtans.
7 @ superBul:
Rugby-Talk.com was in Desember 2014 – 38.67% besiger (8570 Vistors meer) as in die ooreenstemmende tydperk van Desember 2013, wat weer op sy beurt 32.11% besiger was as Desember 2012.
Ons was in 2014 as ENKELE KALENDERJAAR besiger gewees (met 4.706969 Miljoen Page Impressions), as in die EERSTE DRIE JAAR GESAMENTLIK van Rugby-Talk.com se bestaan.
So, die wat gewaai het… moet maar wegbly… dit gaan beter sonder hulle, op Rugby-Talk.com. Dis die feite op die tafel, die werklikheid, dis wat gebeur.
Hulle lees Rugby-Talk.com nog vlytig, ek kan dit sien uit die analise wat ek kan doen… en wel doen.
Happy New Year guys
May you all have a good rugby year
grootblousmile wrote:
Baie van die ou Keolings het oorgekom na Rugbytalk hierdie jaar, dit kan van die ekstra besoekers verklaar
grootblousmile wrote:
Ek het ook al ‘n paar fights met Skop (wie het nog nie met hom baklei nie) en ET gehad, snaaks genoeg nooit oor rugby nie
@ grootblousmile:
20
Ja Baas ek glo jou.
Hoeveel nicknames kan ou nou stig om al die stats hoog te hou?
Almal praat so mooi saam, lyk soms of dit van een persoon kom. Laat my soms wonder. Ek weet net dat dit baie lekker sou wees om die stoere ou WP(KP, Boerboel, Ex Player) en Lions (K9 en ED the Lion) ondersteuners in mekaar se hare te kon sien. Siende dat WP en TVL die jaar iets beding het, al is dit die afgewaterde CC
Op n ou vriendelike noot, sterkte met die jaar. Laasjaar het die ou bome by my kant begin val, dit maak mens dink oor die nietighede wat ons so besig hou.
As Pietman die post sien, ek mis die ou oop kop baie.
24 @ superBul:
Wat probeer jy nou doen, beweer ons hou die stats kunsmatig hoog hou?
Jy praat stront man!
Jy moet regtig ophou kak stir en jou hele kop se kak hier kwytraak, tussen benewelde drankasems deur… ek het NIKS meer vir jou te sê nie!
@ Victoriabok:
@21: Happy New Year from my side as well Canadian Bok !!
@22 Ek is een van die ou keolings en geniet dit hier !!
@23 So van Skop en ET gepraat, wie was die hoender wat in Ierland gebly het / dalk steeds bly / nooit eintlik daar gebly het nie en ons so vertel het hoe sleg ons is en hoe ons die mense tydens ons Weermag-dae gemartel het en al daai bollie?? Hy is ook ‘n paar keer geskors maar het altyd teruggekom onder ‘n ander naam. Dit was die een ou wat my bloed laat kook het ……….en dit het ook niks met rugby te doen gehad nie.
26 @ charlesm:
Hehehe
As ek moet raai was dit seker Langenhoven… toe ek en Pietman daar weg is in 2009, het hy reeds al daai stront gepraat.
Hoop 2015 is ‘n lekker jaar vir ons almal!
26 @ charlesm:
PS! Hoe lyk die SA Super Rugby franchises se hakers vir jou?
26 @ charlesm:
Hi Charles, was dit nie SK nie?
Heppie nuwedjaar alle RTs!
Loer net vinnig in, praat later meer.
nortie wrote:
Users Online
Total 22 users including 0 member, 22 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,960,041 Page Impressions
_