Springbok coach Heyneke Meyer on Wednesday named the same starting line-up that beat New Zealand a month ago to face Ireland in the opening Test of the Castle Lager Outgoing Tour on Dublin on Saturday.
The only change to the match-day squad is at replacement prop, where the injured Marcel van der Merwe is replaced by Coenie Oosthuizen.
“Although Julian Redelinghuys was also considered, he’s still new in the team and not familiar with our patterns of play and especially the line-out calls, while Coenie knows the way we play well,” said Meyer.
“Coenie is also in great shape and we know what he can do, especially if he has to make an impact off the bench. It’s good to have him back.”
Meyer was very happy with the continuity in selection from the last Test.
“It’s only the fifth time in what will be the 34th Test since I was appointed as Springbok coach that we’ve been able to select an unchanged starting line-up,” said Meyer.
“In this day and age, not making changes to teams is pretty much unheard of, but this is a great position we’re in. However, we need to make it count against a very tough Irish side on Saturday.
“Although we won our last Test, the challenge this week is to make another step up. It’s imperative that we improve in all facets of our play.”
Springbok team:
15 Willie le Roux (21 caps, 35 points)
14 Cornal Hendricks (9 caps, 25 points)
13 Jan Serfontein (16 caps, 5 points)
12 Jean de Villiers (Captain – 102 caps, 135 points)
11 Bryan Habana (103 caps, 280 points)
10 Handré Pollard (6 caps, 56 points)
9 Francois Hougaard (32 caps, 25 points)
8 Duane Vermeulen (25 caps, 10 points)
7 Teboho “Oupa” Mohoje (3 caps, 0 points)
6 Marcell Coetzee (22 caps, 25 points)
5 Victor Matfield (Vice-captain – 117 caps, 35 points)
4 Eben Etzebeth (29 caps, 0 points)
3 Jannie du Plessis (60 caps, 5 points)
2 Bismarck du Plessis (66 caps, 45 points)
1 Tendai Mtawarira (61 caps, 10 points)
Replacements:
16 Adriaan Strauss ( 40 caps, 25 points)
17 Trevor Nyakane (9 caps, 5 points)
18 Coenie Oosthuizen (17 caps, 10 points)
19 Bakkies Botha (83 caps, 35 points)
20 Schalk Burger (73 caps, 65 points)
21 Cobus Reinach (2 caps, 0 points)
22 Pat Lambie (36 caps, 81 points)
23 JP Pietersen (56 caps, 85 points)
Stats and facts:
- The Springbok starting team boasts a total of 672 Test caps (289 in the backline and 383 in the forwards), while there are a further 316 caps worth of experience on the bench.
- South Africa and Ireland have played each other 21 times since 1906, with the Springboks winning 16 Tests, losing four and one was drawn. The Springboks have scored 417 points and 60 tries and conceded 248 points and 24 tries for an average score of 20-12.
- South Africa and Ireland last met on 10 November 2012 at the Aviva Stadium in Dublin. The Springboks won 16-12.
- Jean de Villiers will extend his record as the most-capped Springbok centre, with 87 Tests in this position and will captain South Africa for the 31st time, placing him third behind John Smit (83) and Gary Teichmann (36).
- Victor Matfield will extend his own record as the most capped Springbok in history (117 Tests). He will also extend his record of 117 Tests as a lock and will also extend his record as the oldest Springbok ever at 37 years & 146 days.
- Bryan Habana will extend his record as the most-capped Springbok wing, with 102 Tests in this position. If he scores a try, he will extend his record of 56 Test tries for South Africa.
- If he scores a try Bismarck du Plessis will extend his record of nine Test tries for South Africa as a hooker. Bismarck and his older brother Jannie will extend their record of playing together in 40 Tests for the Springboks. Bismarck, Jannie and Tendai Mtawarira will also extend their record of 15 tests in the starting line-up as a front-row trio for South Africa.
- If he goes on as a flank, Schalk Burger will extend his own record as the most-capped Springbok flanker in history (71 caps). If he goes on as a flank and scores a try, he will become the sole record-holder for most Test tries as a flanker (11), a record he currently shares with Juan Smith.
- Willie le Roux, Cornal Hendricks, Duane Vermeulen, Jannie du Plessis and Bismarck du Plessis have played in all nine Tests for the Springboks in 2014. Bryan Habana and Tendai Mtawarira have both missed only one Test in 2014.
- Schalk Burger (Jnr) and Cobus Reinach (both on the bench) are sons of former Springboks. Schalk Burger (Snr) played six Tests for South Africa (1984-1986) and the late Jaco Reinach four Tests for South Africa in 1986. They played together in all four Tests against the New Zealand Cavaliers in 1986.
- For Pat Lambie this is a return to the city where he made his Test debut off the bench against Ireland in 2010.
- It will be the third time in history that a Springbok team will have three centurions in the starting line-up. The two previous occasions were against Australia and New Zealand in the Castle Lager Rugby Championship earlier this year.
- Adriaan Strauss played against his cousin Richardt Strauss when the Springboks and Ireland last met in Dublin on 10 November, 2012. They are likely to meet each other again as Richardt is in the Ireland squad for this Test match.
- It will be Heyneke Meyer’s 34th Test in charge of the Springboks since he took over in 2012. Of the previous 33 Tests South Africa have won 24, lost seven and drawn twice. His winning percentage of 73% is second only to Kitch Christie’s 100% (14 Tests 1994-1995) since 1992.
- The referee is Romain Poite of France. It will be his fifth Test involving South Africa. In previous Tests the Springboks have won three and lost one. His last Test involving South Africa was in June this year against Wales in Durban – a game that the Springboks won 38-16.
Springbok Test match records in Dublin:
- Most points – 12 by Percy Montgomery (3c, 2p) against Ireland on 28 November, 1998 and Percy Montgomery again on 13 November, 2004 (4p).
- Most tries – three by Jan Stegmann and “Boetie” McHardy against Ireland on 30 November, 1912.
- Most conversions – three Gerhard Morkel against Ireland on 30 November, 1912 and by Percy Montgomery against Ireland on 28 November, 1998.
- Most penalty goals – four by Percy Montgomery against Ireland on 13 November, 2004.
- Most drop goals – one by Hannes Brewis against Ireland on 8 December, 1951 and by Morne Steyn against Ireland on 28 November, 2009.
Date: Saturday 8 November
Venue: Aviva Stadium, Dublin
Kick-Off: 19:30 SA Time (17:30 BST & GMT)
Referee: Romain Poite (France)
Assistant Referees: Mathieu Raynal (France), Alexandre Ruiz (France)
TMO: Jim Yuille (Scotland)
MacroBok wrote:
Hy skrum nie goed genoeg nie, maar sy spel in die los en vastelos hou hom in die span. Frans het gesê hy doen die harde enforcer werk wat Bakkies gedoen het want ons het niemand anders nie, die jong outjies is te sag en Pierre kan dalk ‘n nael breek
Goeie en vinnige turnover ball vir ons groot baldraers sal baie punte beteken as ons die fetcher het om dit vir ons te gee
Ek stem saam, Heyneke het die Skot ingebring om al die spelers te leer om te fetch, die Bulle moet hom ook huur
@ MacroBok:
Was jy ook eers op Keo ?
@ Victoriabok:
Ja, wens net hy kon beter scrum, of meer streetwise wees. Ek dink die ander ouens forseer baie strafskoppe doelbewus af teen hom.
Jip, was seker so 1 of 2 jaar op keo gewees.
@ MacroBok:
doelbewus 😆
Ek bedoel hulle weet hoe om strafskoppe te forseer teen hom en hy sukkel om dit te counter.
91 @ Victoriabok:
Richie Grysman, die Skot… behoort met AL die SA Super Rugby Franchises te werk, in die internasionale af-seisoen… sulke 3 weke sessies met elke franchise, sal die wêreld beteken vir SA Rugby om dieselfde dinge te doen by afbreekpunte en dieselfde te speel na die breekpunte toe.
Ek sien dis doodstil op Valdy
Niks nuwe artikels nie
Ek weet nie of Keo weer besig is met sy buitemuurse aktiwiteite nie?
Hoeveel van die ou Keo ouens is nou hier?
Ons kort net vir Heavens Game en miskien Transie
Tot Skop as ons hom kan sensor
Net nie ET nie
MacroBok wrote:
Onder die selfde naam?
91 @ Victoriabok:
Dean Greyling se skrumtegniek is disasterous by tye.
In die los is hy uitstekend, hy tekkel ook vir die dood…
Morné Mellet is ‘n goeie loskopstut, hoop hy’s in 2015 oor sy beserings.
Bulle het nie ‘n tekort aan goeie stutte nie, Frik Kirsten, Mellet, Greyling, Kruger, Marcel van der Merwe… dis meer as genoeg vir Super Rugby.
MacroBok wrote:
Ons moet hom sub vir elke skrum, soos in die NFL 🙂
96 @ Victoriabok:
Hahahaha,
Dis nie Valdy nie, dis Voldy… vernoem na Lord Voldemort!
grootblousmile wrote:
En jy kan die verskil opmerk, die Bokke maak dit moeilik vir die ander span om vinnige fase bal te kry
Hulle moet of meer spelers afstaan om die bal te beskerm of hulle kry stadige bal om mee te hardloop teen ons verdediging wat die tyd gebruik het om in posisie te kom
Ons spelers is ook sterker so hulle contest beter
Ons kla altyd dat ons nie so fiks soos die All Blacks is nie en dit is so, alhoewel ons die seisoen fikser is
Maar die ekstra tyd in die gym gee die spelers meer upper body strength en dit help as jy elke losskrum die bal prober afvat
grootblousmile wrote:
Het jy al vir Keo gesien met ‘n bottel of twee agter die blad en ‘n neus vol poeier?
Dis Val-dy 😛
grootblousmile wrote:
Vol dy?
Klink soos ‘n vet meisie wat jy Upstairs by die Assembly Hotel op naweekpas raakgedrink het
102 @ Victoriabok:
Hahaha,
“val-djy”
Ten minste het hy nie vêr om te val nie, die kort mannetjie!
Mens hoef nie te skree “Timber” nie… jy sê net “oepsie”!
@ grootblousmile:
Hy’s mos ‘n kort Stofpoepertjie
Hy ly ook aan SSS
103 @ Victoriabok:
Eishhhh
As mens langs so “skrikker” wakker word, en jou goeie arm is vasgepen onder haar terwyl sy slaap, dan wik en weeg mens seker of jy eerder die arm moet afkou, as om haar wakker te maak deur die arm uit te haal onder haar en sy dalk wakker word!
Manne, ek gaan bietjie vroeg in vanaand…
Gooooooooooooi Mieliessssss!!
Good night, sleep tight, don’t let the bed bugs bite!
grootblousmile wrote:
Jy is seker omtrent my maat
Onthou jy nog die Assembly Hotel daarbo in die stad?
En Limelight?
En Jacquelines?
Ons het altyd na so ‘n drink sessie Sunnyside to gery, die Bimbo’s daar was die enigste plak wat nog oop was
Die burgers was altyd moer lekker, maar jy moet gekuier wees
Totdat ons eendag in die dag daar gekoop het en dit was hondkak sleg
108 @ Victoriabok:
Ja, ek is nou 50.
Ek onthou die Assembly Hotel.
Ek onthou ook die Bell Hotel in Kerkstraat (naby die Uniegeboue), asook die New Union Hotel in Kerkstraat (ook naby die Uniegeboue).
Ja ek onthou Limelight, Jaquelines en klompie ander night clubs.
Het hulle ALMAL raakgedrink in my tyd!!
Mens het Bell Hotel toe gegaan as jy wou fights sien.
Ons het New Union toe gegaan om poppe te gaan soek, en dan na “Lovers Lane” toe te vat…. hehehe
@ grootblousmile:
Sorry man ek dog jy’t gaan slaap
Die Bell en die New Union was te rof, die ouens sou jou hard moer daar
Ek weet Nortie het van Jacquelines gehou
My een pêl was ‘n Likkewaan en hulle het by ‘n plek agter die Poyntons gegaan, ek dink die naam was Alcatraz
Ook maar gomgat gewees
grootblousmile wrote:
Was jy een van die karre met die toegewasemde vensters by die Uniegebou?
grootblousmile wrote:
Ek dink die Wagon Wheel oorkant die ou Technikon en Maders was seker die rofste, behalwe die plek in Pretoria Noord en die in Pretoria Wes
@ grootblousmile:
gaan frik kirsten weer speel?
97 @ Victoriabok:
ek het die naam MacroBull op keo gebruik
@ MacroBok:
Dit klink bekend
Ek wonder of die ander ouens hiernatoe gaan kom
Soos I love Bakkies
MacroBok wrote:
Ek dink hy’s nog beseer
MacroBok wrote:
Ek het al gewonder of ons nie vir Dean moet versool as ‘n haker nie?
Ons het dit met Gary Botha en Derrick Kuun gedoen
Dean is vinnig en hy hou daarvan om met die bal te speel en hy kan baie goed fetch
@ Victoriabok:
dis nie n slegte idee nie. dit het vir john smit gewerk
@ Victoriabok:
frik het n baie ernstig beseering? soos n beroepdreigende nek besering of nie? hy moes al n paar opinies gaan kry.
MacroBok wrote:
Dean is goed met turnovers, hy het die meeste die seisoen in die Curriebeker gehad
TURNOVERS WON
Season
13: Dean Greyling (Blue Bulls)
9: Jaco Kriel (Golden Lions)
7: Deon Stegmann (Blue Bulls)
6: Marnus Schoeman (Griquas)
6: Kwagga Smith (Golden Lions)
5: Lubabalo Mtyanda (Pumas)
5: Torsten van Jaarsveld (FS Cheetahs)
Users Online
Total 286 users including 0 member, 286 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,997,736 Page Impressions
_