Azzurri (6) 6 / 22 (8) Springboks (Final Score)
The Italian Azzurri and South African Springboks did battle in the End Of Year Tours at
Stadio Euganeo, Padua, Italy at 16:00 SA Time (15:00 Italy Time, 14:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Azzurri:
- Penalties – Kelly Haimona (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Springboks:
- Penalties – Pat Lambie (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Coenie Oosthuizen (1), Cobus Reinach (1), Bryan Habana (1)
- Conversions – Handrê Pollard (2)
Teams:
Italian Azzurri |
South African Springboks |
22 November at 16:00 | |
|
|
Expected weather conditions: Partly cloudy with a high of 14°C and a low of 4°C; no chance of rain.
Referee: Jérôme Garcès (France)
Assistant Referees: Pascal Gauzère (France), Alexandre Ruiz (France)
TMO: Gareth Simmonds (Wales)
209 @ Pietman:
Willie le Roux, Carr, Pollard…
@ grootblousmile:
Pas terug hier…ok maar goed, want krag af in GooseBay vandag,gister daar weg…net betyds, wil nie hoor hoe daai vissermsnne vandag EVKOM se ma vloek nie
Scotland 32 / 12 Tonga, 12 Minutes to go
@ Pietman:
Ja ons losvoorspelers was doodstil gewees heel game… Nie dat vermeulen hulle pateties was nie maar dis was maar net asof hulle deur die motions gegaan het… Ons het geen dringendheid gehad nie. En ons lynstane onder matfield was net ver onder standard gewees.
212 @ Pietman:
Nie eers geweet jy was weer in SA nie.
Hoekom weer SA toe gekom, so gou?
@ grootblousmile:
Ja willie het verseker ons intensiteit op die aanval gelig
@ grootblousmile:
Ja, Willie…maar hy was de moer in omdat die manne naderkom as hy breek nie, het jy gesien hoe skel hy die buitespelers? Hulle moet van sy skouer af speel, nie doer teen die kantlyn en wag vir lang aangee nie…
Ons oorskat die span seder die wen teen die AB’s
Die wedstryd was dieselfde as teen die Iere, geen vuur in die pak nie en geen planne van die agterlyn nie
Ons senters kan niks skep nie, as Willie nie speel nie of hy nie regkom nie druk ons nie driëe nie
Sonder Flo is ons gemiideld op die grond
Ons pak het geen vuur nie, Eben het niks meer aggressie nie.
@ Pietman:
….omdat manne NIE naderkom…bedoel ek.
Die johan goosen experiment was die try werd gewees… Ons he5 n paar keer vir hom spasje geskep wat hy net nie kon gebruik nie… Kan dit gerus maar op die boekrak berre.
vark, Reinach learns well from HM – now Italy is a great team!
@ Victoriabok:
Eben verloor die bal telkens in kontak, hy moet by Brodie Retallick gaan leer…
HM moes vir Jaco Kriel ‘n kans gegee het teen Italië, miskien sal hy Flo se skoene volstaan
Ons kort ‘n woelige besige slot, dis jammer Paul Willemse gaan oorsee, hy sit vuur in die pak
6 Minutes to go in the Scotland / Tonga game… still 32 / 12
Sou graag vir Lwazi Mvovo op heelagter of linkervleuel wou gesien het…
Jammerte Senatla & Jaco Kriel gaan nie speelkans op toer kry nie!
Try Scotland, from a cross-kick
@ MacroBok:
@ Victoriabok:
Lynstane wss n totale fokkop.
Scotland 37 / 12 Tonga.. less than 3 minutes to go
Tassies wrote:
He’s a realist, it could have been worse
If Italy scored in the end the scoreline would have been more insulting
@ grootblousmile:
Het van Istanbul af oor SA gevlieg, moes on Qatar wees maar toe verander my planne, gaan sit ek 4 dae by die huis, lus gehad vir wyn ook…
grootblousmile wrote:
Ons moes vandag eerder anders spelers op senter probeer het
Ek is nie ‘n JdJ fan nie maar ons moet hom ‘n kans gee, ons het kreatiwiteit in die middeveld nodig
230 @ Pietman:
Hehehe
Goeies… ek was bang daar was iets fout tuis….
Final Score: Scotland 37 / 12 Tonga
grootblousmile wrote:
Sorry, kyk #230.
231 @ Victoriabok:
Het jy Juan de Jongh in die Saracens / WP game gesien en in die BaaBaas game?
Hy is ‘n goeie domestic senter, maar sodra die stakes hoër is, verdwyn hy ook maar soos mis voor die son
grootblousmile wrote:
Nie als 100% dankie, net GT wat sukkel met rug, geval op marmervloer hier destyds en dit bly lol nou. Gaan more MediClinic toe.
236 @ Pietman:
Stuur vir die ou gekrokte Pietvrou groete… sê vir haar ek sê ouderdom is ‘n bitch!!
My ou Handbriekie sukkel ook so met die ou rug.. hulle kan die punch nie meer vat nie… hehehe
@ grootblousmile:
Maak so, dankie.
OK, nou vir Ierland….hoop hulle moer die OZ mob ook!
grootblousmile wrote:
Wie anders het ons nog wat nie net ‘n crashballer is nie?
Paul Jordaan?
239 @ Victoriabok:
Sy verdediging suig op Nr 13…
Users Online
Total 95 users including 0 member, 95 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,985,727 Page Impressions
_