England (6) 28 / 31 (13) Springboks (Final Score)
England and the South African Springboks did battle in the End Of Year Tours at
Twickenham, London, England at 16:30 SA Time (14:30 BST & GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
England:
- Penalties – Owen Farrell (2), George Ford (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – David Wilson (1), Ben Morgan (1), Brad Barritt (1)
- Conversions – Owen Farrell (2)
Springboks:
- Penalties – Pat Lambie (3)
- Drop Goals – Pat Lambie (1)
- Tries – Jan Serfontein (1), Cobus Reinach (1), Schalk Burger (1)
- Conversions – Pat Lambie (2)
Teams:
England |
South African Springboks |
15 November at 16:30 | |
|
|
Expected weather: Rain on Thursday, Friday and Sunday, but not, it seems, on Saturday when it will be partly cloudy with a high of 13°C and a low of 8°C.
Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant Referees: Jérôme Garcès (France),Nick Briant (New Zealand)
TMO: Eric Gauzins (France)
No, Schalla is credited with the try
Wow, this game is turning into a try fest spectacle of note. Another great forwards try
Great maul! 😀
@ nortie:
Well hoe het walsh die obstriksie gemis?
@ MacroBok:
En onthou net, die WB word daar gespeel met hulle producers en hulle skare
Springboks 25 / 20 England
Great stuff, one more for the bonus point
@ nortie:
Btw dit was die lynregter nie die tv producer nie 😛
En walsh by die losgemal
Farrell kicks out directly from the kick-off… Bokke choose the lineout
Bokke scrum, knocked by Watson…
MacroBok wrote:
Jy weet goed wat ek bedoel, as dit n Engelse speler was sou dit oor en oor op die big screen gewys gewees het en die skare se reaksie sou veroorsaak het dat Walsh sou begin het en die game gestop het om of self te kyk of die TMO te vra
Bokke back to 15 in the meantime…
Besin, nie begin
@ nortie:
Ag, liewe hemel dit was ‘n 50/50 real time call … dit gebeur in sport … En trouens TV produksie het dit inderdaad weer verbeeld in stadige tud en dit is waarom Bennie sy broek natmaak …
Jinne bdb – issit nog steeds altyd die refs se skuld?
174: eers het die ref Vic ge geelkaart nadat die Engelse self omgeval het, dit het gelei tot Engelse drie.
Daarna het lynregter groot blaps gemaak deur te sê Habana het bal uitgevat, terwyl dit nie die geval was nie. Wat ‘n lynstaan op 10 tree van Engelse moes wees, het toe lynstaan geword vir hulle op Bokke se kwartgebied wat gelei het tot 2de drie.
So 14 pasella punte met komplimente van die officials, skielik is dit ‘n close game.
Matfield and the Beast must be yanked out now, or else,,,
Bokke back on attack… we need good decisions and patience now
197 @ Hondo:
YOU need to be yanked…
Engalnd relieving penalty… not a good clearance by Farrell.
Bissie on for Strauss
@ Angostura:
Is jou naam nou MacroBok?
Trampling by the Pommies… penalty Bokke, very kickable
@ nortie:
Enige tuis skare gaan reageer soos n tuis skare. Niks met die producer te doen nie
Should be a damn Yellow man!
Was seker die tv producer wat daai vuil spel uitgewys het lol
MacroBok wrote:
Kombinasie van die twee…..los dit maar eerder voor Angostura sy broek nat maak oor ek iets te se het
Yellow it is… deserved
Yellow card … Hartley costs Eng again
191: nortie, jy klink soos die skelm politici, as hul nie uitgevang word nie, kan hul maar wegkom daarmee.
Ek gee nie om of hul ‘n uur lank al die foute uitwys, of ons die WB verloor omdat een van ons foute uitgewys word nie, ons soek justice waar die regte besluit geneem sal word.
Swings and roundabouts
Users Online
Total 97 users including 0 member, 97 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,000,471 Page Impressions
_