Golden Lions (22) 47 / 7 (0) FS Cheetahs (Final Score)
The Xerox Golden Lions and Toyota Free State Cheetahs did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Ellis Park, Johannesburg at 15:00 SA Time (13:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Golden Lions:
- Penalties – Marnitz Boshoff (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco Kriel (1), Derick Minnie (1), Ruan Combrinck (1), Warwick Tecklenburg (1), Howard Mnisi (1), Armand van der Merwe (1)
- Conversions – Marnitz Boshoff (4)
FS Cheetahs:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Sarel Pretorius (1)
- Conversions – Willie du Plessis (1)
Teams:
Xerox Golden Lions |
Toyota Free State Cheetahs |
11 October at 15:00 | |
|
|
Referee: Stuart Berry
Assistant Referees: Ben Crouse, Francois de Bruin
TMO: Johan Greeff
Clayton Blommetjies soooo bad on defence!
Golden Lions 22 / 0 FS Cheetahs
@ grootblousmile:
en dan is super franco smith ook daar
the cheetah sircus continues
The Lions could put up a huge score against these Staaters, if they’re not careful
33 @ smallies:
Helllooooooo Bewaarder!
Werk of rus jy vandag?
Ja, Franco Smith is nou ookie my cup of tea nie!
Staat scrum Free Kick, quick tap… and then they knock… wasted ball
@ grootblousmile:
sit op my gat by die huis en kyk movie saam met my hoof tak en sateliet takke
38 @ smallies:
Smalvroutjie, en Smalmonstertjies…
Yet another Lions scrum penalty.. against Caylib again.
Staat get a team warning against Caylib
@ grootblousmile:
yip werk bietjie family time deur gaan later bietjie rivier toe om n vissie te gaan soek
Marnitz Boshoff misses a relative sitter…
41 @ smallies:
Gaan jy pap gooi?
Mieliebom mengsel?
Ek sal bietjie vir jou eendag ‘n spesiale poeiertjie stuur wat my swaer oorkant die straat van my gepatenteer het wat mens in die mieliebom inmeng.
Sy goed staan bekend as Atoom Baits!
Check hier:
Lemoenetyd
@ grootblousmile:
nee gaan bietjie spinnertjies gooi en kyk of ek nie n geelvissie kan vang nie
maar stuur ma daai poeiertjie sal hom goed gebruik
45 @ smallies:
Het jy na die videotjie gekyk?
Gou gekyk hoe Federer vir Djokovic ‘n tennisles gee, lyk my hy is soos ou Vic, word net beter met die ouderdom.
Sien die Leeus gee die Staat ook ‘n les.
Dit beteken die volgende 2 games beteken nie veel nie, behalwe dalk beserings.
2nd Half ON!
@ grootblousmile:
ja dis nogal intteresant daai poeier maak n helse wolk
Thank Goodness I am at work and not watching the slaughter.
49 @ smallies:
Daai goed werk jong!
Kyk, ek is GEEN damvisterman nie.. nie by a long shot nie.. maar ek maak klomp ou vistermanne se naam gat as ek gaan visvang met daai goed… wat seker maar so 1 of 2 keer per jaar is.
Ons gaan altyd saam met swaer na die Vaalrivier.. en vir ‘n verandering sit mens nie heeldag net en wonder nie!
@ grootblousmile:
dan moet jy stuur ou
Staat penalty, 5m out, Skosan never onside there
52 @ smallies:
Hy het ‘n hele reeks goed.. skiet sy eie floaties en alles..
Miskien moet ek vir jou ‘n Hampertjie by hom koop en aanstuur.
Try Super Sareltjie
Golden Lions 22 / 7 FS Cheetahs
@ grootblousmile:
daai sal nou flippen cool wees
57 @ grootblousmile:
OK, sal met ou Sagrys (sy regte naam is Alex Bosch) praat…
Bonus point try, Golden Lions, Tecklenburg
Golden Lions 27 / 7 FS Cheetahs
Users Online
Total 153 users including 0 member, 153 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,351,502 Page Impressions
_