Blue Bulls (20) 46 / 12 (12) Griquas (Final Score)
The Vodacom Blue Bulls and GWK Griquas did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Loftus Versfeld, Pretoria at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Blue Bulls:
- Penalties – Jacques-Louis Potgieter (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Bjorn Basson (3), Deon Stegmann (1), Handré Pollard (1), Akona Ndungane (1)
- Conversions – Jacques-Louis Potgieter (3), Handré Pollard (2)
Griquas:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Ederies Arendse (2)
- Conversions – Fancois Brummer (1)
Teams:
Vodacom Blue Bulls |
GWK Griquas |
11 October at 19:10 | |
|
|
Referee: Lesego Legoete
Assistant Referees: Quinton Immelman, Sieg van Staden
TMO: Willie Vos
Nou vir die groot rugby, lol.
Griquas will go down fighting….but they will go down.
Go Bulle!!!!!
Bulle !
Nou die Blou!!
Geluk aan die 4 spanne wat die semis gehaal het.
Besondere woord van geluk aan die Bulle wat die hele seisoen sonder ‘n agsteman moes speel, en nog sonder afrigters ook. En hulle het nog steeds die semis gehaal. Mooi so.
😉
Laaste game op loftus die jaar. Ek was die jaar nie een keer op Loftus nie. Die eerste keer sedert ek 5 is wat dit gebeur.
OK, shuffle up!
Very, very empty Loftus…
7 @ leon:
Sies man… hehehe
Kwas out on the pitch! Ryno Barnes out first for his ton.
Blue Bulls out now too
Game ON!
Kick-Off by the Griquas!
@ grootblousmile@9:
Ek weet, dis skande.
Try Bjorn Basson, from an intercept.
Blue Bulls 7 / 0 Griquas
Kwas scrum, Hattingh knocked
Dis jammer dat Paul Willemse weg gaan. Hy het baie verbeter die seisoen
Out on the full by the Kwas fullback, lineout on about the 22
Gedink Mellet speel, maar ek sien dit is weer Greyling.
Jeeez, Hattingh knocks again, on attack
@ Ben-die-Bul:
Goed gestel daar!
😀 😀
19 @ Ben-die-Bul:
Span aankondiging was Mellet.. maar hy is deesdae ook maar net ‘n sicknote.
Is Griekwas besig om in die quiet met Hatting te onderhandel?
@ Ben-die-Bul:
Dis sy kans om te shine teen ‘n haker
Great stuff by Paul Willemse!
17: baie groot verloor daardie, so ook Bongi. Jy het ‘n sterk bank nodig om supertitel te wen.
As Vic en Flip begin, wie is jou supersub ? Sal JDP as reserweslot kies vir superspan, nou dat Willemse weggaan. Net nie Hattingh nie, het al 2 keer geknock in 5 minute.
Dieselfde met haker, Bongi sou goeie backup vir Strauss gewees het.
Try Kwas, Arendse
Blue Bulls 7 / 7 Griquas
Hehe, Ross se eerste keer dat hy bal vat, knock hy.
Maar volgende week is hy weer daar. Die WP kan nie wag om teen 14 man te speel volgende week nie.
Bad knock by Brommer
Users Online
Total 73 users including 0 member, 73 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,859,356 Page Impressions
_