Pumas (6) 6 / 37 (10) Blue Bulls (Final Score)
The Steval Pumas and Vodacom Blue Bulls doidbattle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Mbombela Stadium, Nelspruit at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 2 on TV in SA.
*******************
Scorers:
Pumas:
- Penalties – Justin van Staden (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Blue Bulls:
- Penalties – Jacques-Louis Potgieter (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jacques du Plessis (1), Dean Greyling (1), Piet van Zyl (1), Deon Stegmann (1)
- Conversions – Jacques-Louis Potgieter (3), Tian Schoeman (1)
Teams:
Steval Pumas |
Vodacom Blue Bulls |
3 October at 19:10 | |
|
|
Referee: Jaco Peyper
Assistant Referees: Rasta Rasivhenge, Sieg van Staden
TMO: Shaun Veldsman
Uiteindelik, dit was nou ‘n mooi drie. Goed deur Odendaal en Greyling.
Dit was goeie momentum deur die Bulle. Hulle trek nog nie lekker die vedediging in nie, maar Burger Odendaal was goed om daar te breek
Blue Bulls 20 / 6 Pumas
55: wat, met die kinders gestoei, het hul jou geboelie ?
Jammer Dean kan nie goed skrum nie, sy spel in die los en verdediging is baie goed. Maar sy eerste werk is om te kan skrum. Sal ‘n goeie impakspeler wees vir Bulle volgende jaar in superreeks.
Eish Jono, jou baber!
@ Ben:
Dis so 90kg slaan sak waarmee ons ‘n bult uit hardloop wat my boelie
Kom ons gee erkenning aan Ross, vir sy twee moves
Die een waar hy net die bal moes vang om te score, toe los hy die bal.
En die een nou net, waar hy bal optel, oor sy eie voete val en toe knock.
Sterspeler !
67 @ leon:
Flok, julle is darem dom… mens ry daai bult so maklik met ‘n kar uit!
Blue Bulls penalty, on halfway.. go to the corner boys… need 2 more tries
Strikes the crossbar… and bounces down, then bounces over on the second hop…. hehehe
Missed anyway…
J @ grootblousmile:
ja jong, ons dommes sal maar sukkel. Ons word darem sterk.
Bulls penalty, 5m out, right in front… pop-over shot at goal
Hoekom gaan bulle nie nou vir ‘n drie nie. Hulle begin goeie momentum kry
Blue Bulls 23 / 6 Pumas
Daai strafskop pale toe som die Bulle se rugby op. Het Pumas teen die planke, maar besluit om pale toe te skop, eish.
74: presies !
Hoekom kan niemand ‘n bal vang nie?
78 @ leon:
Hulle mandjies by die huis gelos… of dis in vir herstel… al heel seisoen!
Cross kick by the Blue Bulls.. overcooked, they go back for the penalty and pop it into the corner!
Tryyyyyyyy off the lineout, Piet van Zyl!
Is dit nou die 3de drie?
Piet se eerste CB drie vir Bulle ? Hopelik begin hy nou rugby speel.
Blue Bulls 30 / 6 Pumas
Nog enetjie asb ?
81 @ leon:
Ja
Stegman speel regtig goed.
Deon Stegmonster earns the Blue Bulls a penalty, all over the ball
NOW Bullies!
Another Blue Bulls penalty, 16 off his feet… popped out
Hoeveel balle het Ross nou al verloor vanaand?
Users Online
Total 98 users including 0 member, 98 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,354,428 Page Impressions
_