WP (25) 31 / 23 (10) Blue Bulls (Final Score)
DHL Western Province and the Vodacom Blue Bulls did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division Semi-Final at
Newlands, Cape Town at 17:00 SA Time (15:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
WP:
- Penalties – Demetri Catrakilis (3)
- Drop Goals – Demetri Catrakilis (1)
- Tries – Cheslin Kolbe (2), Nic Groom (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (2)
Blue Bulls:
- Penalties – Jacques-Louis Potgieter (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Dean Greyling (1), Callie Visagie (1)
- Conversions – Jacques-Louis Potgieter (1), Handré Pollard (1)
Teams:
DHL Western Province |
Vodacom Blue Bulls |
18 October at 17:00 | |
|
|
Expected weather: Sunny and clear. High of 25, low of 15. Wind 20 km/h
Referee: Lesego Legoete
Assistant Referees: Marius Jonker, Linston Manuels
TMO: Deon van Blommestein
As a Blue Bulls supporter I cannot complain, the Blue Bulls, with their rather kak Currie Cup season, did not deserve to be in the Final!
@ grootblousmile:
Maar dit is lekker as ‘die’ span die no1 span se boude so styf kan laat knyp.
grootblousmile wrote:
Agreed.
I so wish that the Bulls and Blue Bulls now see the light and move away from the up-and-under game… and focus on possession and ball-in-hand rugby.
We have the players to play a possession game!
Then in addition the Bulls need to get rid of Jono Ross… very quickly… he’s a passenger… in fact he’s even less than that because his untimely knocks and inability to get over the advantage line keeps costing the Blue Bulls tries and points against them.
I hope Arno Botha will be fit and ready for 2015!
Can’t believe they lost by only 8 points.
@ grootblousmile:
If our players stay fit we will have a mean team next year, with the blonde tellitubby coming into the team.
Ben het dit reg opgesom, Bulle moes twee keer gaan druk het en toe kry hulle twee strafskoppe daarvoor…wat hulle verbrou het!
Om te bevestig hoe dom donner Ludeke is, geen nie om hoe ‘nice ou’ hy is nie, is om dit vergelyk met die AB’s wat vir Richie op slot kies, en Carter op haker.
Hoe dom kan mens wees ?
Wys Mallet nou al PRO WP se foute uit.
@ grootblousmile:
Luckily Spies is also coming back
@ MacroBlouBul:
You can have the meanest team in the world but if the coach has lost the plot there isn’t much you can do.
429 @ MacroBlouBul:
Nee o flok… hy’s net so swak soos Ross!
@ grootblousmile:
No ways, as Spies fiks is sal hy speel en kaptein wees, daar is nie n manier wat hy beter is as Arno nie, maar hy dra heelwat meer by tot die span as Ross
@ gunther:
thats true, but Adriaan coming into the team will help address our “fetcher” issues.
I feel quietly confident about next year, next year is our year 😀
The Bulls will be getting Adriaan Strauss at hooker, which will help them tremendously…
Locks are sorted.
Loosies will be OK if Jono Ross is discarded.
Hougie, Paige & Piet van Zyl are OK depth at scrummie.
Pollard is the MAN at flyhalf.
Jan Serfontein, Burger Odendaal, William Small-Smith at centres… and hopefully Burger Odendaal plays No 12 and Jan Serfontein plays No 13… deadly combo!
Back three, Bjorn, Oupa Akona, Beyers… jeeez, need a proper fullback…
Please also discard Jurgen Visser, he is kak verby!
Bulls still made U/19 and /21 finals, so players are there, just need a game plan to suit the players, not force them to play a game plan the coach wants.
Jacque dup, hattingh en Willemse, drie ouens wat hulle koppe kan hoog hou na die game
425: ja, dit is skokkend eintlik. As Bulle beste spankeuses gemaak het, en beter game plan gespeel het, met ‘n agsteman en Pollard op 10, en ons het dan nog verloor, dan vat mens dit op die kennebak.
Maar dit is juis omdat ons weet die Bulle kan soveel beter wees, dat dit uiters frustrerend is om so voort te ploeter.
En soos die manne hierbo noem, dit lyk nie of dit gou gaan verander nie.
Sou dalk beter gewees het as Bulle vyfde geeindig het ?
Silwer randjie aan donker wolkie …. Pollard, JDP, Janse vR, Wiaan, kan nou in 0/21 finaal speel, kan sommer daar in Kaap bly vir finaal.
😀
437 @ Ben-die-Bul:
Dink nie Heyneke gaan gelukkig wees as hulle vir Pollard volgende week weer speel nie 😆
ouers biggest problem is selections, our team selection is absolutely terrible, Fludeke holds too much faith in players, yes JLP is the top points scorer in the currie cup… but so what?… Yes Ross is a “leader” in the team, so what?
Ludeke moet net ophou met die chommie chommie kak en om spelers in die span te hou wat heeltyd kak maak al like hy hulle.
438 @ nortie:
HM gaan sy walkie talkie teen die tv gooi 😆
@ MacroBlouBul:
😆
@ grootblousmile:
oh yes, MR Jurgen “anything can happen” Visser
Forgot to say… plase discard JJ Engelbrecht as well… he’s no centre… and way off form… let him go, then the temptation is not there to pick him!!
434: probleem is, ongeag dat ons sedert die vorige beker wat ons gewen het (2010) nog altyd die personeel gehad het, en dit volgende jaar ook gaan hê, het ons NIE die afrigterskorps om ons weer ‘n beker te laat wen nie.
Hoeveel keer moet dit al oor en oor gesê word deur rugby kenners oor die hele wereld “ons weet waarmee die Bulls gaan kom”, voordat ons gaan begin aanpas ?
Ek het gehoop Ludeke gaan verras deur Pollard op 10 te speel, al het hy 12 op die rug, maar dit het nie eenkeer gebeur in die eerste 60 minute nie.
Nee wat, en as VIC en FDP daarmee gaan voortploeter in 2016 en daarna, gaan ons maklik die WP se rekord breek van 12 jaar sonder ‘n beker, ons is nou mooi in die helfte al, 6 jaar.
Dit wat die Bulle dink hulle sterk punt is, afrikaanssprekende afrigters wat hul familie kultuur kan behou, het juis nou hul groot groot swakpunt geword, want dit is nou boetie kies vir boetie, en boetie hou vir boetie as bestuurder, CEO en afrigters van die Bulle broederbond … of is dit beroertebond ?
En ek is nie eers kwaad nie … hehhe
Well done Bulle. Good come back.
sorry Bulls boys. Wasn’t a nice game folks. But you played worse than us. simple as that. The final is going to be VERY interesting. WeePee are going to have to pull their finger out or we’re going to congratulating the other side. 😥
Jeraldjay wrote:
Sounds a bit like one of Ludeke’s post match speeches
@ Tassies:
congrats Tassies, PW took a psychological knock when they lost Carr, but they will be better next week
444 @ Ben-die-Bul:
Hulle sal hard moet werk in die af-seisoen met betrekking tot basiese balvaardighede ook.
Mens het soooooooooo moeg geword vir simpel aanslane en verkeerde opsies… dit het ons soooooooo baie gekos in 2014.
Klein goedjies eintlik wat moet regkom, as die wil daar is…
1. Verander na meer bal-in-die-hand rugby en besit rugby… net ‘n paar klein klemverskuiwings.
2. Beter spankeuses sal MOET gebeur.
3. Raak van so paar moegoes ontslae – Jono Ross, Spies, JJ Engelbrecht & Jurgen Visser.
4. Werk hard aan basiese balvaardighede.
5. Kry so bietjie beter skrumtegniek by Dean Greyling… sy losspel is goed.
grootblousmile wrote:
Willemse is still going away?
Users Online
Total 142 users including 0 member, 142 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,815,506 Page Impressions
_