WP (13) 19 / 16 (0) Golden Lions (Final Score)
DHL Western Province and the Xerox Golden Lions doidbattle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Newlands, Cape Town at 17:00 SA Time (15:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
WP:
- Penalties – Demetri Catrakilis (34
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco Taute (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (1)
Golden Lions:
- Penalties – Marnitz Boshoff (2), Ruan Combrick (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco van der Walt (1)
- Conversions – Marnitz Boshoff (1)
Teams:
DHL Western Province |
Xerox Golden Lions |
25 October at 17:00 | |
|
|
Expected weather: There will be plenty of sunshine and no real chance of rain. High of 26°C and a low of 14°C
Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Jaco Peyper, Lesego Legoete
TMO: Deon van Blommestein
@ Ben-die-Bul:
@174 Janee, ref sal dan moet begin blaas na n kant toe, dat die spul kan rigting kry, telbord moet rol mos!
178 @ Pietman:
Handbriekie speel al te lekker met haar peetkind se kleintjie… en hy is net te oulik.
Hy is versigtig vir my, want die Oom vertel hom mooi wat hy moet uitlos in my kantoor… hehehe
Hulle het mos ‘n mind van hulle eie tot hulle eers begin goed verstand kry en dink hulle kan maak wat hulle wil…
@ MacroBlouBul:
O ok, geniet dit dan daar innie Garden of Eden…kyk rond vir slange en hou vir Eva dop
Try WP U/21
Robert du Preez
Uiteindelik ‘n drie vir die WP, hopelik begin die rugby nou.
@ grootblousmile:
@182 Nee, daai nuwe enetjie Riekert is nog maar 2 maande,hys heel oulik nogal, maak noggie te veel kukkie, behalwe in die diapers….en dis daai tyd dat ek tuinwerk soek of saam met Sersant afsak bar toe, eishhh!
@ Pietman:
probleem is dat eva die een is wat byt 😛
En raai wat, soos ons die Bulle leer ken het, weer ‘n knock op die doellyn, maar ek is nie kwaad nie, het dit verwag. 😯
En raai wat, nog ‘n knock weer voor die doellyn ….
@ MacroBlouBul:
Maak dat jy wegkom daar, terug na die bos van harte! Klink jy is op verkeerde plekke, dobbelhuise en n Eva wat byt….
180 @ MacroBlouBul:
Edenvale is so 20 min van my af
En raai wat, hoe het die ref besluit om daar die strafskop vir WP te gee, as altwee spanne grond toe gaan ?
Nog knocks deur beide spanne, sjoe albei spanne se hande is swak.
grootblousmile wrote:
Hy het genoeg op sy hande, moenie die jongeling verder die verderf in Panne toe oproep nie
@ Ben-die-Bul:
Nou wat is die telling nou al?
Nee wat, ek kan nie meer die patetiese rugby van Pretoria vat nie.
As Leeus vandag wen, dan loop ek oor na hulle toe, totdat Ludeke weg is van Loftus.
Al die Bulle spanne, met goeie rugby talent en al, speel die swakste rugby wat ek in my lewe gesien het.
Go Leeus !
👿
194 @ Pietman:
Ek glo nie sy paspoort is reg vir die Panne nie… hehehe
195 @ Pietman:
WP U/21 10 / 6 Blue Bulls U/21
Rugbyliga Aus/NZ toets op tv hier, 12-12 op die oomblik…DIS nou n rowwe wedstryd as jy praat van rof!
grootblousmile wrote:
tyd oor?
@ Ben-die-Bul:
@196 Iets kwaai skeef daar in Pta, spelers is daar maar klink my daar is ander gebreke?
Ruan Steenkamp sy knie afgeskryf om daardie drie te druk.
10 minute oor, 13-10 vir Bulle.
Blue Bulls try, converted.
Blue Bulls U/21 13 / 10 WP U/21
Come on Bulletjies… hold out… 8 min left!
WOW! Spannende einde….
@ grootblousmile:
Ref moet nou net nie weer kuk makie….Ben sal nie dit oorleef nie, ek se jou!
Whoop, Try Jesse Kriel!
Blue Bulls U/21 20 / 10 WP U/21
Well done Bulls u21 – Well deserved too…
201: nee kyk ou Piet, ‘n mens kan net soveel vat. Met Ludeke daar is dit om heeltyd te boks maar jy mag net een hand gebruik.
Ek vat niks weg van die ander spanne wat tans beter is as die Bulle nie, maar as jy weet daar is sekere foute wat heeltyd herhaal en herhaal en herhaal word deur jou eie afrigters en bestuur, dan raak mens gatvol.
Ek hoor die nuwe nuus is dat die BBM besig is om die oud spelersvereniging se magte ook uit te werk, wat ook nie ‘n goeie verwikkeling is nie. Ondersteuners in PTA is omgekrap, maar hoe meer kritiek die unie kry, hoe meer trek die bestuur en afrigters laer.
Users Online
Total 20 users including 0 member, 20 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,993,477 Page Impressions
_