WP (13) 19 / 16 (0) Golden Lions (Final Score)
DHL Western Province and the Xerox Golden Lions doidbattle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Newlands, Cape Town at 17:00 SA Time (15:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
WP:
- Penalties – Demetri Catrakilis (34
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco Taute (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (1)
Golden Lions:
- Penalties – Marnitz Boshoff (2), Ruan Combrick (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco van der Walt (1)
- Conversions – Marnitz Boshoff (1)
Teams:
DHL Western Province |
Xerox Golden Lions |
25 October at 17:00 | |
|
|
Expected weather: There will be plenty of sunshine and no real chance of rain. High of 26°C and a low of 14°C
Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Jaco Peyper, Lesego Legoete
TMO: Deon van Blommestein
Daar is nou vir jou ‘n baie goeie voorbeeld van om nie altyd op jou sterk skrum te vertrou nie. Wat doen jy as jy ‘n ref kry wat nie ‘n cookin clue het van wat in die skrums aangaan nie, en bloot een vir jou een vir hulle blaas ?
@ Pietman: seker man. Gelukkig is Johnno nie vandag se ref nie. Hy woon mos in Green Point. At least Joubert is a neutral and one of the best blaasoppies in the world, if not the best.
148: myle !
@ nortie:
ABs is een van die min spanne wat dit regkry om die ref uit die game uit speel! As jy die bal het en jy gaan aanhoudend vorentoe met bal in hand en jy hol die opposisie stukkend agter, kan die ref naderhand bokkerol doen, hy moet net sukkel om by te hou…nie tyd vir skelmstreke nie.
@ Tassies:
True my bru…
@ nortie: ja GB gaan albei your ore boks Nortie. Shitstirrer. 👿
@ Tassies:
1,2,3 No comment
@ Pietman: nicely put Piet. He only has time to smell the fart of the oke diving over the chalk. 😉
@ Tassies:
@156 Ja, klink my die webmonster is in n kuk mood
@ nortie: So aside from GB, where are all the Lions’ supporters this pm? Or is this becoming a WeePee site for the day?
@ Tassies:
@158 Hehehehe! Vesta djy!
159: alles my skuld, maar ek sal probeer opmaak ….
Toulon 16 Ulcer 3
@ Pietman: hopefully Nortie and Ben reside well away from The Pan.
@ Tassies:
No idea, maybe they will blog when the main game is on?
159 @ Pietman:
Nee, ek is heel OK… dis mos rugbydag vandag, so dis ‘n lekker dag!
2nd Half of the U/21 game ON!
@ Ben-die-Bul:
Toulon 16 Ulcer 3
Probeer Zantac75….vir daai ulcer bedoel ek….klink nie goed nie.
grootblousmile wrote:
Is reg, moenie hulle kuk vat nie broer! Flokkin refs word heeltyd uitgekryt vir al wat sleg is, dis nie mooi nie, al is dit waar soms…
Goeie lynstaan dryf deur PW, amper gaan druk.
@ Ben-die-Bul:
Telling nog 6-3?
Aussies 57 vir 4. Maklike game vir hulle om te wen, kort nog net 380 om te wen.
168 @ Pietman:
Hehehe
Kyk, die blog moet nie TE steriel wees nie, maar ons soek darem nie onnodige marakkas nie… en jy ken my mos, ek vattie kak van ‘n dag oud nie… hahaha
Still Blue Bulls 6 / 3 WP
Pietman hier gaan nie veel aan in hierdie game nie, selfs ek wens al dat die ref ingryp op ‘n skokkende wyse !
6-3 na 50 minute.
128 @ Ben-die-Bul:
hahaha.
ek mis die Rugby vandag maar sal later by emperors palace n draai maak.
The UK odds are 1 to 1.6 on WP to win, so it seemed a done deal now?
😉
@ Ben-die-Bul:
en jys verkeerd PRO was uistekened albei kante toe soos nortie laasweek genoem het 😀
@ grootblousmile:
ek vattie kak van ‘n dag oud nie…seg jy NOU.
Wag tot Bonzai of BriekieJnr daai kleinding by jou kom aflaai, sal jy maar net moet!
Vra my…ek is pas daar deur, oupa is kuk job…vir oupas.
Oumas traak nie, alles is net te ougat, tot die kukdoeke innie badkamer…
Nee, flippit! Ek was eintlik half verlig toe ek kon ontvlug hierheen.
@ MacroBlouBul:
Waar is jy, op Hartenbos of in Benoni, watter Emperors?
@ Pietman:
jip in edenvale vir die naweek by my meisie
Users Online
Total 147 users including 0 member, 147 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,352,738 Page Impressions
_