WP (13) 19 / 16 (0) Golden Lions (Final Score)
DHL Western Province and the Xerox Golden Lions doidbattle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Newlands, Cape Town at 17:00 SA Time (15:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
WP:
- Penalties – Demetri Catrakilis (34
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco Taute (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (1)
Golden Lions:
- Penalties – Marnitz Boshoff (2), Ruan Combrick (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco van der Walt (1)
- Conversions – Marnitz Boshoff (1)
Teams:
DHL Western Province |
Xerox Golden Lions |
25 October at 17:00 | |
|
|
Expected weather: There will be plenty of sunshine and no real chance of rain. High of 26°C and a low of 14°C
Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Jaco Peyper, Lesego Legoete
TMO: Deon van Blommestein
Twee goeie knocks deur beide spanne.
@ Ben-die-Bul:
@ Ben-die-Bul:
@119 Soja!
Pietman wrote:
Bulle 3/Pro 3
@ nortie:
Pro?
Jy bedoel PW?
@ cane: ja Cane. Wonder what happened to Cab. Surely he’d find a home for his unique brand of cynicism on R-T? Loved the verbal sparring with some of the gents you mention.
@ nortie:
Hy is ook die asst ref in die hoofwedstryd, dan nie?
Nog niks tussen hierdie 2 spanne nie, wie gaan eerste toeslaan ?
Bulle nog ‘n knock.
WP val mooi aan, maar Ruan Steenkamp maak sy 2de turnover vir Bulle in die game = soveel as wat Ross in 20 games gemaak het.
Ludeke, as jy kyk, ook Ruan is beter as Ross. Selfs Notier is beter as Ross. Selfs Pro Legoete is beter as Ross !
Hanteerwerk is pateties van albei spanne.
Lyk soos die Momentum Cup Krieket se veldwerk
@ Tassies:
Jisja!
Ligloop hier, dat n verdwaalde hou na die ref jou nie dalk tref nie
117 @ nortie:
Nortie, stop jy ook sommer jou nonsens
Pietman wrote:
Dis mos dieselfde ding, of hoe?
127 @ Pietman:
Blykbaar is hy, maar met Craigie (his Masters voice) het die spanne nie hulp van die kantlyn af nodig nie.
Moes vir Hondo gevra het vir wie Craig nou eintlik gaan bevoordeel, hy weet mos altyd wie die begunstigde gaan wees 😆
@ nortie:
Thx. So Pro het n besige dag.
@ grootblousmile:
Reg so
Uiteindelik slaan iemand ‘n gap, nie die senter nie, maar ‘n stut. Maar weer knock en WP skop uit diep uit in Bulle gebied.
Klink dit beter GBS ?
@ nortie:
Score nog dieselle
@ Pietman:
Lyk so, hoop maar dis n lekker game later, al wat mens voor kan hoop, geniet hom!
Julle moet onthou, onder Joubert het die AB nog nie ‘n game verloor nie.
En waar is die finaal vandag, in AB land ?
@ Ben-die-Bul:
Dink 3 keer voor jy eerder niks seg nie 😆
@ nortie:
Ek sien uit! Voel soos n toetswedstryd altyd, noord teen suid. Sal in die week hopelik voorwedstryde op YouTube kry.
6-3 vir Bulle, nie so goeie game soos vorige een nie. 33 min.
Tryyyyyy Jesse Kriel!
TMO o check a pass… looks forward
Jessie drie, moet nou net nie sê dit is vorentoe nie ?
Goeie drie.
Ruled a forward pass…
Wat hoor julle van Carr? Laas gehoor dis 50/50 of hy gaan speel of nie.
Sien, dit is wat nou gebeur as alle mense en refs nie donker dik dubbele raam blou bulle brille dra nie ……
143 @ Ben-die-Bul:
Was maar definitief vorentoe, daai ene
grootblousmile wrote:
nie vir my so geklink nie….
Ben-die-Bul wrote:
Onder wie het die AB’s al verloor?
Daar is maar min refs onder wie hulle al verloor het aangesien hulle n span is wat een keer elke 2-3 jaar verloor
Users Online
Total 73 users including 0 member, 73 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,992,341 Page Impressions
_