WP (13) 19 / 16 (0)Β Golden Lions (Final Score)
DHL Western Province and the Xerox Golden Lions doidbattle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Newlands, Cape Town at 17:00 SA Time (15:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
WP:
- Penalties – Demetri Catrakilis (34
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco Taute (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (1)
Golden Lions:
- Penalties – Marnitz Boshoff (2), Ruan Combrick (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco van der Walt (1)
- Conversions – Marnitz Boshoff (1)
Teams:
DHL Western Province |
Xerox Golden Lions |
25 October at 17:00 | |
|
|
Expected weather: There will be plenty of sunshine and no real chance of rain. High of 26Β°C and a low of 14Β°C
Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Jaco Peyper, Lesego Legoete
TMO: Deon van Blommestein
@ Slappes:
Hi, Bull ondersteuners het gewoonlik meer tyd om aan goed soos websites te werk…..die res van ons kyk na ons spanne wanneer dit finaal tyd is π
Touch phone en slappes werk nie. Gbs mail my op my profile mail asb. So WP het 33 currie koppies…
The Greek kicked 49/53 kicks at goal.
The two games he missed this year are the two games PW lost.
@nortier…lol!
damnit i was right the first time 50/54
721/722: omtrent al die spanne in SA het al die CB gewen, selfs die Griekwas en die Sharks.
Die vraag is, hoeveel superbekers het ‘n span al gewen ?
723: dit is regtig baie goed. En Mellet het gesΓͺ Coleman moet bo hom speel ? π
723: wat was Boshoff se statistiek, tot VOOR Saterdag se nagmerrie, beide SR en CB, weet jy ?
@ Ben-die-Bok:
Coleman is n meer aanvallende speler, wat meer attacking flair aan die span sal gee… maar flippit dis ouens wat so goed skop wat jou laat toernooie wen.
@ Ben-die-Bok:
Boshoff het 5 games gespeel in die CC, die 4 voor die finaal was hy 24/29 (83%)
Cat was (93%)
729, jip, dink net as Steyn nie die CB semi op Nuweland gespeel het in 2009 nie, of die laaste minute teen BIL op Loftus dieselfde jaar nie, of Lambie teen AB op Ellispark nie.
Nee kyk, gee my eerder ‘n klassieke akkurate skoppende losskakel wat ook kan hardloop so nou en dan, as ‘n goeie hardlopende losskakel wat nie ook goed kan skop nie.
Spelers soos Carter, wat albei goed kan doen is maar min.
730: nou hoekom is hy nie in die bokgroep nie ?
JLP vir die bulle was 46/62 vir die seisoen (74%)
Ek sien ek vra net een ou sensitiewe vragie daar by #726, dan verdwyn al wat ‘n PW is ?
π
@ Ben-die-Bok:
Ja Carter en Wilkenson is in hul eie league gewees.
Cat was goed, maar bied nie iets wat Morne nie kan doen nie, Pollard was die laaste tyd ook net so akkuraat en Lambie is ook baie betroubaar.
@ Ben-die-Bok:
Hulle het seker gaan “werk” π
Pollard was 3/3 in die Currie Cup die jaar 100% π
733: ja, Bulle skakelpaar was een van die groot redes dat ons nie sukses behaal het nie. WP skakelpaar was die grootste rede waarom hul gewen het, Bossie en Ross (!? wat de …) Cronje was Leeus se groot swakpunt op die dag.
Laasjaar se CB finaal was dit weer die Sharks se skakelpaar wat die game vir hul gewen het.
737: met daardie volpunte moet hy mos CB speler van die jaar wees, Cat het net 93%
738 @ Ben-die-Bok:
Paige was heelwat beter die jaar gewees, Piet was maar wisselvallig gewees, hopelik is hy beter volgende jaar. JLP was altyd beter as Louis Fouche gewees maar gaan nie toernooie wen nie.
740: baie sleg dat ons Bongi, Willemse en Wilco Louw verloor, en nogal aan die WP, dit is nou Bongi en Louw.
Van die 3 aanwinste Strauss, Trevor en Lappies, sou ek beter gevoel het as ons Strauss kon kry en Bongi en Willemse kon behou het.
@ Ben-die-Bok:
Ja wie gaan ons no4 slot wees volgende jaar?
Jacque Dup? wie nog?
As Ludeke nie vir Ross op 4 kies nie π
FLIP skoon vergeet van flip
4: Flip/JDP
5: Vic/Hattingh
Ek hou baie van die jong Janse VR speler, net jammer hy het nie meer speelkans gekry nie. Lyk ook meer na ‘n 4 as 5.
Dink nie Ross sal op 4 sak nie, Ludeke het hom nodig vir 10, Pollard gaan op 12 speel, met JJE op 13, en Visser op 15
π―
@ Ben-die-Bok:
Ek dink hy is meer ‘n 5 gewees? goed in die lynstane.
“Dink nie Ross sal op 4 sak nie, Ludeke het hom nodig vir 10, Pollard gaan op 12 speel, met JJE op 13, en Visser op 15 ”
π π
@ Ben-die-Bok:
Blikemmer, Ek sien Waylan Murray het nogsteeds kontrak volgende jaar
Ek het nie n probleem met die ou nie, maar hy het duidelik niks ander wat vir hom aangaan nie
746: ja, askies, ek het bedoel nr.5, hy is lank en maer, meer ‘n Hattingh en Vic speler.
Bulle oor as genoeg senters, met Odendaal daar kan Ludeke oorweeg om Jan na 13 te skuif, waar hy nou vir die bokke speel.
@ Ben-die-Bok:
Jan speel meer in die 12 kanaal as 13.
Ek sal meer hou daarvan om te sien wat WSS langs Jan kan doen, hy het beter gelyk met Pollard binne hom.
Kriel MOET fullback speel, meestal omdat Beyers en Visser muppets is.
Kriel JJE WSS Jan Basson Pollard Hougaard ?
Users Online
Total 89 users including 0 member, 89 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,989,342 Page Impressions
_