EP Kings (19) 26 / 25 (17) Pumas (Final Score)
The Eastern Province Kings and Steval Pumas did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
EP Kings:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Tobie Botes (1), Ronnie Cooke (1), Paul Schoeman (1), Scott van Breda (1)
- Conversions – Gary van Aswegen (3)
Pumas:
- Penalties – Justin van Staden (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Frank Herne (1), Justin van Staden (1), Stefan Watermeyer (1)
- Conversions – Justin van Staden (2)
Teams:
Eastern Province Kings |
Steval Pumas |
10 October at 19:10 | |
|
|
Referee: Marius Jonker
Assistant Referees: Christie du Preez, Tahla Ntshakaza
TMO: Jason Jaftha
@ MacroBlouBul:
81
Thought so but I rate Carlos.
He instilled a new style while at the Lions.
As Nortie said, with a decent squad he could shape.
Better than Gold in my view.
The Pewmas had to bring EP back in the game, bloody hell that was bad.
Try Scott van Breda, EP Kings, right corner.
Kings 1 point behind, kick to come.
This of course the Kings bonus point too
@ Charo:
Better than Gold, definitely.
EP Kings 26 / 25 Pumas
great kick Gary
Less than 4 min left in the game
@ nortie:
Waar is Carel deesdae? Ek dink nogsteeds daai ou het potensiaal as afrigter.
Kings penalty again… on the Pumas 22.
Shot at goal it is
Stupid Superbru, ek het geweet die Kings gan hulself lig om die game te wen 😥
Missed and the Pumas run it from within their own goal area…
EP deserve to win IMO.
They have played with gusto and 4 tries tell some of the story.
They have had the rub of the green, but they have also put in some hard yards
blikesem, amper dog ek die Kings gaan doen wat die sharks teen dei stormers gedoen het. Wat n swak game.
Final Score: Eastern Province Kings 26 / 25 Steval Pumas
102 @ nortie:
Ek stem, hul was die beter span.
@ grootblousmile: dis ouderdom GB. Die jare kom by om vir jou te inhaal. Dis beslis waar se ek vir jou. Te veel Klippies en Cokes by Loftus geniet boet. 😥
@ Tassies:
En te veel kondens melk in sy koffie
MacroBlouBul wrote:
CharlesM sal weet of Carel nog iewers by WP se strukture of skole of iets betrokke is, maar ek weet nie of hy is nie.
Onthou as Charles weer aanlyn is om hom te vra, as mens iets van WP of afrigters of spelers of die High Performance Centre daar wil weet is hy die man.
He he, nou as die WP more met daai B span pak kry is almal se GSP klaar in hul moer na vanaand
106 @ Tassies:
Ek het laas in April 1988 Brannas gedrink… seriaaas!
Nee man, ek werk bietjie hard jong.
Ek sal 3 25-jarige knape nog mak-mak moertoe werk, en 6 keer soveel as hulle saam doen.. maar dit vang ‘n ou as mens so min slaap, man!
@ nortie:
Ok cool, as jy wil he jou span moet lekker aanvallende rugby speel kry Carel… en n defense consultant.
@ MacroBlouBul:
Carel se idee van rugby is moeilik om af te rig omrede 99% van spelers is mere mortals en kan nie verstaan en doen wat hy as tweede natuur gevind het nie.
Dis soos Naas wat nou n ou moet leer skop, die aksie sal hy kan theoreties leer, maar die vision en game lees en 3 stappe vooruit dink soos n skaak game gaan enige speler nie sommer kan doen nie, dis instink
Dolphins still need 172 from 122 balls
@ nortie:
Jong, die bok span wat Carel agtergelaat het… in hindsight, as hy nog n jaar of 2 gehad het…
@ grootblousmile: GB. Was n grappie jong. Ditto boet. I rate I could work harder than most boys half my age. But there comes a time when n mens moetie body-signs lees. Gaan slaap boet. Mores’n nogge dag.
115 @ Tassies:
Ja swaer… die werk raak nie klaar nie, die man raak klaar!
hmmm Pumas verloor met een punt maar hulle het ook n skop REG VOOR die pale mis geskop…
Flok, nou’s dit nog more-oggend die Gold Coast Sevens ook… so ek sal maar WEER vroeg op wees!
Sal maar volgende jaar, eeeeen of ander tyd, eeeeen of ander dag laat slaap!
@ MacroBlouBul: dit ook. Hy hoef meer sex, drugs en rock’n roll te aanvaar. En los die brannes. 😉
@ MacroBlouBul: that was one mighty good game of rugga MB. Carel made a serious point by thrashing the Oz good and proper. Then he was fired. Hows that for justice and recognition?
Users Online
Total 155 users including 0 member, 155 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,782,209 Page Impressions
_