Blue Bulls (19) 36 / 26 (12) Golden Lions (Final Score)
The Vodacom Blue Bulls and Xerox Golden Lions did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Loftus Versfeld, Pretoria at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Blue Bulls:
- Penalties – Jacques-Louis Potgieter (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ulrich Beyers (1), Burger Odendaal (1), Grant Hattingh (1)
- Conversions – Jacques-Louis Potgieter (3)
Golden Lions:
- Penalties – Ruan Combrinck (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Kwagga Smith (1), Martin Muller (1)
- Conversions – Ruan Combrinck (2)
Teams:
Vodacom Blue Bulls |
Xerox Golden Lions |
6 September at 19:10 | |
|
|
Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant Referees: Jaco Pretorius, Cobus Wessels
TMO: Willie Vos
Wow looks like Blue Bulls are doing well
Met daardie brainfart van JLP/JJE het die game dalk gedraai as Leeus hier kan score. Die subs het ook opgekom, dadelik lyk die Leeus heelwat beter.
120 @ nortierd:
Jou moer meneer….
Hehehe
Ek ken ‘n paar generaals… Army en Polisie, my hele familie, ekself… en daar is selfs ‘n hele klomp Geldenhuys strate, in Joburg en ook hier rond.
Ek ken geen Nortier straat, of vername mense nie…
@ Ben-die-Bul:
Vandat Jacque engwlbrecht by die bulle gekom het het hy my nog nie beindruk nie.
Goeie verdediging Bulle !
grootblousmile wrote:
Dankie tog….kan jy dink as die mense in n Franse straat so kak ry soos daai Franse spul rugby speel….nee wat, n tow truck paradise
@ grootblousmile: What’s the score GBS? I’m not allowed to watch and I lazy to check on the internet. Reading a book in-between hierdie goed.
Kwagga, die Leeus se eie Wahl Bartmann !
124 @ MacroBok:
Jy besig om te suip of blog jy terwyl jou noodle gesuig word… want jou spelling suig nou lekker, hoor!
@ grootblousmile:
Daai Geldenhuys straatname is seker na 1994 opgesit deur die nuwe regering
127 @ Tassies:
Blue BUlls 29 / 12 Golden Lions
See the headings in this thread, the score is up to date there the whole time, brother!
@ grootblousmile:
ek het nou al twee jaar die S3 ek het maar aanvaar ek gaan die touch screen nooit gewoon raak nie. haha ek drink net coke
@ grootblousmile: 😆 😆 😆
124: ja, maar as hy weet die fantastiese Ross sal altyd bo hom speel, dan is hy seker nie baie gemotiveerd nie, eish.
Kom rooi-en-wittes, vir floks sakes!
134 @ Ben-die-Bul:
ja ross of hattingh
grootblousmile wrote:
Hy sit posters van Jono op die ceiling….dis harde werk om so te multi task
Tassies Straat has a certain ring to it. Maybe we’ll find one in Stellenbosch. I’ll check on this surprising development. 😯
12 Minutes to go, Lions hard on attack
137 @ nortierd:
dit is moeilik met een hand
@ nortierd:
sorry to distract you from a master class by a super team, in case you didn’t see Scarlets and Ulster drew Connacht beat Dragons by 5 well done and Glasgow beat Leinster by 2 YAY!
Try Kwagga Smith, Lions
Tassies wrote:
Yip, Oom Tas se seun…
Lekka lekka Lions
Nog net 1 drie dan slaan ek my margin
Goooo Welpies, maar nie te veel nie, net genoeg om net net te verloor
@ grootblousmile: just testing GB. Just testing.
nee hel jacque engelbreght kan ten minste probeer tackle. geld in die water
Blue Bulls 29 / 19 Golden Lions
MacroBok wrote:
Ha ha
Dis die gom wat aanhou plak daai
😆
Soos hierbo genoem, game heeltemal gedraai met met subs en daai groot fout deur JLP en JJE.
Gaan die Bulle hou ?
Bullscot wrote:
The draw was ok, I still got a margin, but the Glasgow result, not too happy about that.
So far I’ve hit all the games except those 2.
Users Online
Total 234 users including 0 member, 234 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,822,160 Page Impressions
_