Blue Bulls (19) 36 / 26 (12) Golden Lions (Final Score)
The Vodacom Blue Bulls and Xerox Golden Lions did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Loftus Versfeld, Pretoria at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Blue Bulls:
- Penalties – Jacques-Louis Potgieter (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ulrich Beyers (1), Burger Odendaal (1), Grant Hattingh (1)
- Conversions – Jacques-Louis Potgieter (3)
Golden Lions:
- Penalties – Ruan Combrinck (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Kwagga Smith (1), Martin Muller (1)
- Conversions – Ruan Combrinck (2)
Teams:
Vodacom Blue Bulls |
Xerox Golden Lions |
6 September at 19:10 | |
|
|
Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant Referees: Jaco Pretorius, Cobus Wessels
TMO: Willie Vos
Jamba Ulengo certainly trying hard, full of endeavour.
Just a bit 15-man code raw.. one can see he comes from 7’s rugby
@ Ben-die-Bul:
moer alleen weet, die refs target maar net arme ou dean
Blue Bulls scrum penalty this time… thank goodness
hoe de hel besluitndienref wie om daar te straf?
MacroBok wrote:
Praat jy, en dis nie wondergom of sticky tape wat dit daar bo hou nie
Blue Bulls 22 / 12 Golden Lions
Ben-die-Bul wrote:
Want….niemand like die Bulle nie, nie eers die refs nie 😀
Ten minste begin die tweede rondte van die CC nou, dan kan julle ook teen die maklike opposisie soos die Cheetahs, Griekwas en stinkvissies n paar easy games kry
Bulls lineout penalty, think Willemse was played in the air
Bulls penalty again after advantage was played…
Daardie bal moes deur die hande gegaan het, ongeag die voordeel van die strafskop.
Kicked out on the 5…. lineout… maul
Tryyyyyyyyyyy Burger Odendaal!
Nice pickup from a little grubber through
As Bulle wen het ek nul reg op Superbru hierdie naweek, eerste keer in my roemryke blogger loopbaan…
Blue Bulls 29 / 12 Golden Lions
Goed gedoen Burger. Lekker om weer ‘n Burger in die Bul span te hê. Vorige een was ‘n legend toe hy gespeel het, Burger Geldenhuys.
Bulle moet nou briek aandraai
Ek het hulle net met 4 punte gekies
@ Pietman:
as die bulle wen hoekom kla djy? 😀
Yellow Card for the Lions….
@ nortierd:
dis ok as hul wen vat ek die WP 🙂
104: lekker om partykeer verkeerd te wees.
Maar nog baie tyd oor in die game, baie kan nog gebeur.
Ben-die-Bul wrote:
Ok die laaste Geldenhuys wat iets vermag het op die rugbyveld, behalwe daai bafanny wat die enigste drie gedruk het op die onlangse Sephaka beker toer….
Hattingh my MOM tot dusver, kan mens dit glo ? 😆
@ Ben-die-Bul:
vir die eerste keer in twee jaar is die leeus losvoorspeler baie stil teen die bulle
MacroBok wrote:
Kla nie, geensins…raak net bekommerd oor my verlaagde rugbyvernuf…
flip dit was nou stupid van jje en jlp
MacroBok wrote:
Lekker om n wen span te ondersteun ne?
Shame, die Sharks kan nou nie regtig saampraat met ons nie, hulle voldoen nie aan die nodige kriteria nie 😆
@ Pietman:
ek het die jaar na so 7 rondtes so goed gedoen in SR dat ek in die top 1% was… toe het ek twee naweke in n ry net een game reggehad… toe los ek dot maar
Lions penalty inside the Bulls 22… kicked to touch
Pietman wrote:
Nie net op die rugby veld nie….wanneer het nog n Geldenhuys enige plek anders iets vermag?
Users Online
Total 234 users including 0 member, 234 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,826,283 Page Impressions
_