Blue Bulls (19) 36 / 26 (12) Golden Lions (Final Score)
The Vodacom Blue Bulls and Xerox Golden Lions did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Loftus Versfeld, Pretoria at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Blue Bulls:
- Penalties – Jacques-Louis Potgieter (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ulrich Beyers (1), Burger Odendaal (1), Grant Hattingh (1)
- Conversions – Jacques-Louis Potgieter (3)
Golden Lions:
- Penalties – Ruan Combrinck (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Kwagga Smith (1), Martin Muller (1)
- Conversions – Ruan Combrinck (2)
Teams:
Vodacom Blue Bulls |
Xerox Golden Lions |
6 September at 19:10 | |
|
|
Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant Referees: Jaco Pretorius, Cobus Wessels
TMO: Willie Vos
Nee, die Bulls voorry kak teen die Lions voorry in die skrums, dis gewis!
I wosh hattingh could play life this all game. he has all the pace
60 @ Ben-die-Bul:
ongelukkig isndit waar
Mooi Hattingh, goeie game vanaand.
Steggies word weer fiks, mooi.
Blue Bulls penalty just before halftime and another shot at goal… not an easy one
Well to the right… missed
bulle weier om die game te wen
Lions penalty in their own half… tap and go
nee man marius daai ou het heeltyd aan die bal vasgehou
Can someone tell Owen that Greyling’s name is Dean and not Deon
Bulls get a penalty on about halfway… long after the hooter, so they will have to go for goal from this long one
mooi rossie my tjom 😀
Een ligpunt vir Bulle in die CB is dat hul in Odendaal goeie backup gekry het vir Jan.
Missed by Beyers…
Lemoenetyd
@ Ben-die-Bul:
ek raak ook n groot fan van daai ou
74 @ Ben-die-Bul:
Ek sal vir Odendaal aanhou speel op 12 en vir Jan Serf na buitesenter toe skuiwe.
Ek sal dan vir William Small-Smith op die bank sit.
JJ Engelbrecht kan maar terug skuif vleuel toe… as hy sou span maak, wat ek nie dink hy verdien tans nie.
MacroBok wrote:
Het jy nog plek op jou muur vir sy poster tussen al die Paul Willemse en Jono posters?
😉
@ grootblousmile:
Julle klink meer gelukkig met die Bulle?
79 @ Pietman:
Hulle speel wel beter… maar hulle kak sulke wille bolle in die skrums, man!
76/77: wat van hierdie agterlyn in super 15
Kriel
JJE
Jan
Burger
Basson
Pollard
Hougaard
Nog te min van Ulengo gesien om hom te rate.
@ nortierd:
paul willemse het ek n paar weke terug gebraai en ek hou Ross sin op net om rudi af te pis 😉
79: Pietman, hulle speel meer rugby, hou bal meer in hand en het nie geknock toe hul daardie pragdrie gedruk het nie. Skrums sukkel weer, maar lynstane goed.
Dit alles is klaar ‘n reuse verbetering, wen of verloor.
Kom ons kyk of hul so kan aanhou, of soos die Bokke die game weg ….
@ Ben-die-Bul:
JJE het my n groot toffie gewys die jaar. hy moet maar vodacom cup gaan speel. ulengo lyk goed so ver. maar jy weet diep binne jou klaar dat visser en JJE op hul plek sal wees solank hulle fiks is.
@ Ben-die-Bul:
Ok dankie, ek hou vas hierdie kant…
2nd Half ON!
MacroBok wrote:
He he, o ja, Willemse het mos oorsee geteken.
Is Jono op die ceiling? Die honeymoon suite posters?
Gepraat van die Bokke, spanveranderings vir teen die AB ? Dit is die Bokke se ‘final’, as ons daar verloor is dit tickets om 4nasie beker te wen.
@ nortierd:
ek sal dit uit try, is dit waar julle ouens julle Aplon posters gesit het?
Kan iemand verduidelik waarom as die Bulle ‘n goeie hit kry, die ref weer skrum gee. As Leeus goeie hit kry, strafskop vir hulle ?
Users Online
Total 164 users including 0 member, 164 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,825,571 Page Impressions
_