Blue Bulls (19) 36 / 26 (12) Golden Lions (Final Score)
The Vodacom Blue Bulls and Xerox Golden Lions did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Loftus Versfeld, Pretoria at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Blue Bulls:
- Penalties – Jacques-Louis Potgieter (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ulrich Beyers (1), Burger Odendaal (1), Grant Hattingh (1)
- Conversions – Jacques-Louis Potgieter (3)
Golden Lions:
- Penalties – Ruan Combrinck (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Kwagga Smith (1), Martin Muller (1)
- Conversions – Ruan Combrinck (2)
Teams:
Vodacom Blue Bulls |
Xerox Golden Lions |
6 September at 19:10 | |
|
|
Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant Referees: Jaco Pretorius, Cobus Wessels
TMO: Willie Vos
thank goodness after the third time the ref finally penalises them
scrums are damn confusing
Golden Lions 6 / 6 Blue Bulls
Beter JLP.
Blue Bulls get another penalty for a side entry
Leeus moenie dink hul moet net opdaag om te wen nie, sal bietjie moet werk daarvoor.
Blue Bulls 9 / 6 Golden Lions
jono ross having a good game so far
Tryyyyyyyyyyyy Ulrich Beyers!
Whoop!
Lekker Bulle
Nice try that
great try
Blue Bulls 16 / 6 Golden Lions
Uiteindelik, na 40 dae en 40 nagte se geknocky voor die doellyn die jaar, het die Bulle nie geknock nie en score, goeie drie.
38 @ MacroBok:
Is Jono Ross familie van jou, of ‘n familievriend?
Ek vra maar net, want jy like die ou stukkend en verdedig hom altyd.
Lions scrum penalty, against Greyling again
@ grootblousmile:
haha nee oor die algemeen weet ek hy is nie die antwoord nie… maar ek gan nie still bly as hy wel goed doen nie of hoe?
of moet ek hom heeltyd haat?
Blue Bulls 16 / 9 Golden Lions
46 & 47 @ MacroBok:
Nee, jy kan maar van hom hou… dis net opmerklik dat jy hom baie verdedig, selfs waneer hy hondkak is… wat gewoonlik die geval is
Blue Bulls get a penalty against Franco Mostert… posts it is
Blue Bulls 19 / 9 Golden Lions
Wat is die top 3 jong spelers wat die Bulle verloor het die afgelope paar jaar ?
1. CJ Stander
2. Willemse
3. Bongi
Enige ander ?
I think Burger Odendaal is making adifference in the Blue Bulls backline, with his heavy defence and hard running.
Penalty against Makro.. errrr… Jono Ross
@ grootblousmile:
ek stem nie saam dat ek hom heeltyd verdedig nie lol soos jy se praat jy nou sommer loutere kak 😉
Ek merk maar net op hy het n goeie off load gehad in die afspeel van daai drie en hy kom al heel game oor die voordeel lyn met n goeie spoed.
Luister die Bulle se hoofseun nie vir die ref nie.
Blue Bulls 19 / 12 Golden Lions
54 @ MacroBok:
Ek moet mos kak praat saam met die diere hier… hehehe
Aggenee, Makro… errr ek bedoel Jono Ross… daai knock wassie nodig nie!
@ grootblousmile:
38
jono ross having a good game “so far”
En daar knock die hoofseun. Probleem met Ross is dat vir elke goeie ding wat hy doen, maak hy 5 groot foute.
Users Online
Total 215 users including 0 member, 215 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,826,252 Page Impressions
_