FS Cheetahs (7) 17 / 31 (16) Pumas (Final Score )
The Toyota Free State Cheetahs and Steval Pumas did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Free State Cheetahs at 15:00 SA Time (13:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
FS Cheetahs:
- Penalties – Pieter-Steyn de Wet (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – JP du Plessis (1), Sarel Pretorius (1)
- Conversions – Pieter-Steyn de Wet (2)
Pumas:
- Penalties – Justin van Staden (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Hennie Skorbinski (1), Rosco Spekman (1), Marius Coetzer (1)
- Conversions – Justin van Staden (1), JC Roos (1)
Teams:
Toyota Free State Cheetahs |
Steval Pumas |
6 September at 15:00 | |
|
|
Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Gerrie de Bruin, Jaco Kotze
TMO: JJ Wagner
@ smallies:
Goeie moer! Het jy kos genoeg? Julle het mos darem jul eie landbou vir groente en vleis, as ek reg onthou.
@ nortierd:
hulle kry dit as takeaway van hier af
@ Pietman:
ja ons voorsien ons groente en vleis self
nortierd wrote:
Ja, vra!
smallies wrote:
Hulle is tog so lief vir die KFC en Chicken Licken
61 @ Pietman:
Heelwat van die tronke het daai hoeveelheid sielle of sielloses binne, hier in SA.
@ smallies:
Manlike tronk daai, of het julle bafannies ook?
Pumas 19 / 14 FS Cheetahs
Staat penalty, right in front, pop-over ball
@ Pietman:
mans tronk
Pumas 19 / 17 FS Cheetahs
Pietman wrote:
Net die wat ingesmokkel word vir n quicky conjugal visit
@ nortierd:
is nie nodig nie die vroulike staff van ons nuwe en getransformeerde dept sort hulle sommer uit
smallies wrote:
Natuurlik, moet iets doen om die salaris aan te vul.
Dinge het darem maar baie verander van die dae in die 80’s wat ek aangesluit het, en nie ten goede verander nie
70
@ smallies:
Interessante verskynsel die bende-elemente, die nommers bendes, die big 5 ensovoorts.
Is daar deesdae nog die air force gang ook, die wat probeer ontvlug?
@ smallies:
Ek onthou jare terug as ons opgery het Durbs toe vir sport in Julie, dan het ons op Colesberg een van die bewaarders wat nagskof gewerk het se huis “gehuur” vir die aand. Ten volle gepak met heaters, dit was n noodsaaklikheid, so flippen koud daar.
R 10 n persoon, wat n bargain
@ nortierd:
Ek wou juis hoor of man nie so n conjugal tipe kontrakkie daar by Smallies kan kry nie, kan ons n paar lorrievragte conjugals daar van die Panne en Gansbaai af transporteer. Staat betaal mos deesdae vir gemeenskapsdiens ook…
12 Minutes to go in the game
Please help me here:
Is it Jean (as in Gene) Cook
or
is it Jean (as in Juan) Cook
Anyone?
77 @ Pietman:
“Staat betaal mos deesdae vir gemeenskapsdiens ook…”
Hang af van watter ‘gemeenskap’ jy praat
Can’t believe that Stonehouse hasn’t played Rosco & Coenie from the get-go …
bwahahaaaa Trompie
GBS has lost power in the Panne again, I’ll co-pilot so long.
Rosco Spekman with an excellent try.
Pumas should have this game in the bag now.
Cheetahs 17/26 Pumas.
Almost had another try, did the Pumas, but have a 5m attacking scrum now
hoe kak is my span nie die jaar nie
Bothma just short after a great Puma scrum
Cheetahs have 5 minutes left and need to score twice somehow.
Seems unlikely, Pumas are really keen to get this away win
79 @ Angostura:
Mens spel dit Jean, maar spreek dit glo uit as “Gene”.
Pumas hot on the attack, Fourie should have given the last pass.
Pumas win a penalty and Ryno Benjamin cops a yellow card
nee kyk hierdie puma span verdien hulle plek in die cc dubbel en dwars well done aan jimmy en sy span ek bewonder julle…
Yip, Brakkenjanpan.. or here by us anyway in our area, is off…
So I’ll follow here as log as the NB Battery lasts…
Users Online
Total 240 users including 0 member, 240 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,821,947 Page Impressions
_