FS Cheetahs (7) 17 / 31 (16) Pumas (Final Score )
The Toyota Free State Cheetahs and Steval Pumas did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Free State Cheetahs at 15:00 SA Time (13:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
FS Cheetahs:
- Penalties – Pieter-Steyn de Wet (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – JP du Plessis (1), Sarel Pretorius (1)
- Conversions – Pieter-Steyn de Wet (2)
Pumas:
- Penalties – Justin van Staden (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Hennie Skorbinski (1), Rosco Spekman (1), Marius Coetzer (1)
- Conversions – Justin van Staden (1), JC Roos (1)
Teams:
Toyota Free State Cheetahs |
Steval Pumas |
6 September at 15:00 | |
|
|
Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Gerrie de Bruin, Jaco Kotze
TMO: JJ Wagner
Pumas 13 / 7 FS Cheetahs
Pumas 16 / 7 FS Cheetahs
Try Rhule?
TMO
@ grootblousmile:
Eienaardig dat party prokurowers nie eintlik drink nie, Hugo op Gansbaai, Carlo in Bellville, my ou vriend Roelof in Pta en swaer op Swellendam dieselfde, manne is lig oppie dop…totdat hulle regters word, dan bly hulle permanent dronk! Ry in tuinmure vas, moer vrouens, vloek en slaan water af in die openbaar…
Gaan kyk maar by die Edeles se vakansieplekke daar op Witsand/Infanta.
Foot in touch, no try
Lemoenetyd
35 @ Pietman:
Nee jinne die prokurowers wat ek ken suip soos visse!
Dis net ekke wat nie juis drink nie…. hahahaha
@ grootblousmile:
Faan op George het hom doodgedrink, vlgs die koerante, oud Springbok losskakel na Brittanje, 1965. Nooit dy Springbokbaadjie wou aantrek, blykbaar….
38 @ Pietman:
Ja, ek het ook so gehoor
Ek gaan nou tv klank afsit en RSG kommentaar luister, kan regtig nie meer hierdie geprewel aanhoor nie, klink soos twee moffies wat privaat gesels…
Wat maak die Proteas, vrou het vroeer gese lyk goed?
41 @ Pietman:
Blomme gaan maklik wen, 160 / 3 nou, kort so naby 3 runs per over om te wen
40 @ Pietman:
Ek het laaankal oorgeskakel van Bobo en Fluistervent af na die Afrikaanse kommentaar op TV.
Kan daai 2 fokkers nie vat wat in Engels kommentaar lewer nie.
2nd Half ON!
@ grootblousmile:
Kry net Engels hier ongelukkig.
Ek wonder waar is ou Smallies, seker ook boedel oorgegee weens sy span en gaan papgooi langs die rivier eerder…
Vrystaat maak sulke dom “Bloubul” foute vandag, wanneer hulle naby die Pumas doellyn is.
45 @ Pietman:
Janee, hy bou seker mieliebom mengsel en vang ‘n vissie…
grootblousmile wrote:
Hoop net die Blou Bulle maak nie vandag daai foute nie
48 @ nortierd:
Jinne, die Bulle maak simpel foute die jaar… het hulle al menige games gekos die jaar
Pumas get yet another scrum penalty.
Who coaches their scrum, they are doing well… last week too!
Pietman wrote:
Kort nog 50 lopies van 100 balle met 7 paaltjies.
Lyk of ons ten minste een wen oor die Aussies gaan kry vandag
Super Sarel
Try Sarel Pretorius, Staat
@ Pietman:
smallies werk, iemand moet die fokkers in die tronk kos gee
Pumas 16 / 14 FS Cheetahs
54 @ smallies:
Hehehe
@ smallies:
O ok…maar bly jy kon inloer.
Hoeveel van die afgedwaalde siele het jy daar, terloops?
@ Pietman:
so 2000
Wat ‘n swak skop deur Torsten van Jaarsveld.
Vir wat skop ‘n haker daar anyway?
smallies wrote:
Hoe het jy die catering contact vir die Parlaiment losgeslaan?
Users Online
Total 264 users including 0 member, 264 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,822,466 Page Impressions
_