South AfricaArgentinaSpringboks (10) 13 / 6 (3) Los Pumas (Final Score)

The South African Springboks and Argentinian Pumas did battle in The Rugby Championship at

Lotus Versveld, Pretoria at 17:05 SA Time (15:05 GMT, 12:05 ARG Time).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Springboks:

  • Penalties – Handré Pollard (1), Morné Steyn (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Ruan Pienaar (1)
  • Conversions – Handré Pollard (1)

Los Pumas:

  • Penalties – Nicolás Sánchez (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

Teams:

South Africa: 15 Willie le Roux, 14 Cornal Hendricks, 13 Damian de Allende, 12 Jean de Villiers (Captain), 11 Bryan Habana, 10 Handré Pollard, 9 Ruan Pienaar, 8 Duane Vermeulen, 7 Marcell Coetzee, 6 Francois Louw, 5 Lodewyk de Jager, 4 Bakkies Botha, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira
Replacements: 16 Adriaan Strauss, 17 Trevor Nyakane, 18 Frans Malherbe, 19 Eben Etzebeth, 20 Teboho Mahoje, 21 Francois Hougaard, 22 Morné Steyn, 23 Jan Serfontein.

Argentina: 15 Joaquín Tuculet, 14 Horacio Agulla, 13 Marcelo Bosch, 12 Juan Martín Hernández, 11 Manuel Montero, 10 Nicolás Sánchez, 9 Martín Landajo, 8 Juan Manuel Leguizamón, 7 Juan Martín Fernández Lobbe, 6 Pablo Matera, 5 Tomás Lavanini, 4 Mariano Galarza, 3 Ramiro Herrera, 2 Agustín Creevy (Captain), 1 Marcos Ayerza
Replacements: 16 Matías Cortese, 17 Lucas Noguera Paz, 18 Nahuel Tetaz Chaparro, 19 Matías Alemanno, 20 Leonardo Senatore, 21 Tomás Cubelli, 22 Santiago González Iglesias, 23 Lucas González Amorosino.

Date: Saturday 16 August
Venue: Loftus Versfeld, Pretoria
Kick-Off: 17:05 SA Time (15:05 GMT, 12:05 ARG Time)
Expected weather: Partly cloudy with a 20 percent chance of rain, a high of 23°C and a low of 10°C
Referee: John Lacey (Ireland)
Assistant Referees: Steve Walsh (Australia), Marius Mitrea (Italy)
TMO: Simon McDowell (Ireland)

691 Responses to The Rugby Championship: South Africa vs Argentina – Live Game Article

  • 361

    Wat n swak game, is die Bokke afgerig? Dit lyk slordig

  • 362

    @ CoachPete:
    When last have you been in the Cape?

  • 363

    @ Pietman:
    She is a bit anti saffas Long story 🙂

  • 364

    @ Just For Kicks:
    Sorry had to break away for a bit, missed Isles 3rd try, they did well, it is really nice to see him get the ball and get to speed so quickly and run so well almost inevitable any hint of a gap and he will take, just a pity he is possible not quite 15 man kind of player, really would have liked to see him do well and stay on longer than he did at Glasgow Warriors.

  • 365

    @MB
    Dink jy ons gaan vir hulle klop in Argentinia as ons so speel?
    En dan vir Aus en die AB’s tuis, wat nog te praat van weg, ook kan klop?

  • 366

    Nou ja, vervyfde drie dan is dit gelykop.

  • 367

    @ Pietman:
    About 3 years ago I am due a visit soon Work just hectic

  • 368

    If it was just poor handling in this weather, I could understand it, but our game plan, decision making and execution has been appalling in this match. A few drops of rain, and we all melt.
    Doesn’t bode well for the tournament, especially if we have bad weather against AB’s or Aussies.

  • 369

    nortierd wrote:

    MacroBok wrote:
    @ nortierd:
    lol ok nortie, was die beste game in jare

    Jy vergelyk apples with oranges.
    Een span het gejaag vir die wereld rekord, die ander het n helse oplewing na die SR sukses.
    In vergelyking met die pot kak wat die Bokke op dis teen n tweederangse span, kan jy nie begin om die twee te vergelyk nie

    Jip appels en pere, bokke het die verkeerde game gespeel, ons jaag 4 driee en het nie die omstandighede in ag geneem nie… Moes Pale gegaan het.

  • 370

  • 371

    HM swearing, read his lips…FFS! he said!

  • 372

    MacroBok wrote:

    nortierd wrote:

    MacroBok wrote:
    @ nortierd:
    lol ok nortie, was die beste game in jare

    Jy vergelyk apples with oranges.
    Een span het gejaag vir die wereld rekord, die ander het n helse oplewing na die SR sukses.
    In vergelyking met die pot kak wat die Bokke op dis teen n tweederangse span, kan jy nie begin om die twee te vergelyk nie

    Jip appels en pere, bokke het die verkeerde game gespeel, ons jaag 4 driee en het nie die omstandighede in ag geneem nie… Moes Pale gegaan het.

    Jaag driee?
    Waar?
    Buiten vir minuut 2 het dit nie eers gelyk of ons kan druk nie

  • 373

    nortierd wrote:

    @MB
    Dink jy ons gaan vir hulle klop in Argentinia as ons so speel?
    En dan vir Aus en die AB’s tuis, wat nog te praat van weg, ook kan klop?

    Nee ons speel baie swak, en ons sal sukkel om hulle te wen, ek erken dit, maar ek sal nou nie juis die Aussies en Kiwis verhemel nie.

  • 374

    Pumas lineout, 5m from Bokke line!!!

  • 375

    CoachPete wrote:

    @ Pietman:
    She is a bit anti saffas Long story

    I remember something about that, some Saffa creep got involved there…

  • 376

    nortierd wrote:

    MacroBok wrote:
    nortierd wrote:
    MacroBok wrote:
    @ nortierd:
    lol ok nortie, was die beste game in jare
    Jy vergelyk apples with oranges.
    Een span het gejaag vir die wereld rekord, die ander het n helse oplewing na die SR sukses.
    In vergelyking met die pot kak wat die Bokke op dis teen n tweederangse span, kan jy nie begin om die twee te vergelyk nie
    Jip appels en pere, bokke het die verkeerde game gespeel, ons jaag 4 driee en het nie die omstandighede in ag geneem nie… Moes Pale gegaan het.

    Jaag driee?
    Waar?
    Buiten vir minuut 2 het dit nie eers gelyk of ons kan druk nie

    Jdv, het nou al 3 of 4 keer nie pale toe geskop nie in die effort om driee te druk.

  • 377

    All Argentina have to do is catch and push. Easiest of tries for them if they do

  • 378

    Sjoe, luckily knocked

  • 379

    @ Just For Kicks:
    Pheeew! You predicted this…faarkin close.

  • 380

    Go Argentina
    Draws in both games will put everybody equal on SuperBru
    My 32 point margin is so far out, I’ll be stuck at the bottom, so maybe a draw isn’t so bad

  • 381

    Out of jail dam!

  • 382

    nortierd wrote:

    Jaag driee?
    Waar?
    Buiten vir minuut 2 het dit nie eers gelyk of ons kan druk nie

    Want ons speel die verkeerde gameplan, ek voel of ek heeltyd myself moet herhaal lol

  • 383

    @ Pietman:
    yes thats it a bit a stalking sorry to say

  • 384

    Klomp ouens wat nou rattle, dit kan spannend raak.

  • 385

    @ MacroBok:
    Effort om te druk, en te druk is twee verskillende dinge
    Ons is te swak om te druk

  • 386

    @ CoachPete:
    Say hello to RP anyway.

  • 387

    nortierd wrote:

    @ MacroBok:
    Effort om te druk, en te druk is twee verskillende dinge
    Ons is te swak om te druk

    Dan moet ons pale skop… jys reg

  • 388

    Argentina doing much better now that Graham Henry is no longer with them.
    Coincidence?

  • 389

  • 390

    Trek Steyn n Pollard

Users Online

Total 144 users including 0 member, 144 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm