Golden Lions (23) 41/ 13 (3) Blue Bulls (Final Score)
The Xerox Golden Lions and Vodacom Blue Bulls did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Ellis Park, Johannesburg at 17:05 SA Time (15:05 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Golden Lions:
- Penalties – Marnitz Boshoff (2), Jaco van der Walt (2)
- Drop Goals – Marnitz Boshoff (1)
- Tries – Stokkies Hanekom (1), Ruan Combrinck (1), Jaco Kriel (1), Warrick Tecklenburg (1)
- Conversions – Marnitz Boshoff (2), Jaco van der Walt (1)
Blue Bulls:
- Penalties – Jacques-Louis Potgieter (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Sampie Mastriet (1)
- Conversions – Jacques-Louis Potgieter (1)
Teams:
Xerox Golden Lions: 15 Andries Coetzee, 14 Lionel Mapoe, 13 Nicolaas Hanekom, 12 Harold Vorster, 11 Ruan Combrinck, 10 Marnitz Boshoff, 9 Ross Cronjé, 8 Warren Whiteley (Captain), 7 Derick Minnie, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Luvuyiso Lusaseni, 3 Ruan Dreyer, 2 Robbie Coetzee, 1 Schalk van der Merwe
Replacements: 16 Armand van der Merwe, 17 Jacques van Rooyen, 18 Willie Britz, 19 Warwick Tecklenburg, 20 Ricky Schroeder, 21 Jaco van der Walt, 22 Howard Mnisi.
Vodacom Blue Bulls: 15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Burger Odendaal, 11 Sampie Mastriet, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Piet van Zyl, 8 Jacques Engelbrecht, 7 Jono Ross, 6 Deon Stegmann (Captain), 5 Grant Hattingh, 4 Paul Willemse, 3 Werner Kruger, 2 Callie Visagie, 1 Dean Greyling
Replacements: 16 Bongi Mbonambi, 17 Marcel van der Merwe, 18 Nicolaas Janse van Rensburg, 19 Wiaan Liebenberg, 20 Rudy Paige, 21 Tony Jantjies, 22 Jesse Kriel.
Referee: Jaco van Heerden
Assistant Referees: Stuart Berry, Ben Crouse
TMO: Johan Greeff
Fokkit, lyk nie goed nie!
Not a 1st half the Bulls will want to remember.
@ grootblousmile:
ek weet hoe daai een voel
grootblousmile wrote:
Maak seerder as jy hulle gepik het op Superbru ook….
Ek dink ek kort paar ernstige Jeagie Bombs… as julle sien ek beginne tik soos Puma, moet julle nie eers wonder nie!
Jis, maar die Bulle speel kak.
Visser gee vir Ben meer grys hare as wat ou Jonno Ross in die SR gedoen het
112 @ Angostura:
Hullo there my old mate from Voldy, welcome to R-T!
@ Pietman:
@ Pietman:
saam met pieterson was mapoe ook,die vrystaat het ook n vlank gehad crhrisjan baadjies,hy het later currie beker gespeel toe skiet hy sy girlfriend dood en try homself ook skiet,ek sluit hom nou in my seksie toe
Please bring Jesse Kriel on in place of Jurgen Visser!
… and bring Marcel van der Merwe on for Werner Kruger, for farks steaks!
On my telly, they’ve left the mic running, and it was picking up a couple of okes in the crowd – half cut and swearing like troopers – very funny
Nick Mallet says that Dean and Werner are crap!
@ Loosehead:
rugby kenner of note daai
Really enjoying this Lions style of rugby – showing SA and the Sharks they way forward!!!
Nou ja, soos ek gesê het in die begin van die draad. Iewers hoop mens dat Ludeke se klipharde houtkop die boodskap sou kry. Maar nee, glad nie. Same old same old …………..
Soos die gesegde sê, jy kan nie ‘n verkeerde ding aanhou doen en doen en verwag daar gaan ‘n beter resultate wees nie. Tot die dag dat die Bulle ‘n nuwe afrigtingspan kry, gaan Loftus net nog meer leegloop. Mag elke span van nou af met die Bulle mors sodat daar ‘n revolusie kom. Jammer, ek sien geen ander manier nie.
Mens spot nie meer nie, dit raak nou jammer kry tyd vir die patetiese klomp.
Ag wat, daar is altyd volgende week, volgende maand, volgende jaar….
@ smallies:
pietersen later amper in n kar ongeluk dood
Loosehead wrote:
Nick knows
@ smallies:
@128 wragtag!
Pieterson was moers goed, maar toe ernstig beseer in motorongeluk, klaar met rugby….
117 @ grootblousmile:
Hansa draught (Nr 2)
grootblousmile wrote:
Hahaha, welcome to my world!!!!!
@ Ben:
kom skree maar saam met my vir kriekwas
@ Pietman:
yeah, I can’t even remember him
140 @ Just For Kicks:
Eish… it’s a kak world you live in!!
smallies wrote:
Chrisjan Baadjies word toe n blou baadjie….ai tog, en dit oor n bleddie vroumens…
@ Pietman:
ja hy is so mal soos n haas nou maar speel nog hier in die bandiet liga op ons rooi grond veld,kom elke saterdag vlenters geval terug
grootblousmile wrote:
Nee flokkit, ek sal weer moet beginne praat van lang dik toue, vasgemaak aan jakarandabome…
Iemand sal gehang moet word in Bloubulland, dis verseker!
@ Angostura:
First black Springbok to be contracted overseas, Ulster.
@ BrumbiesBoy:
Howdy BB
Well at least we can nowadays agree on something & that’s JW 🙂
@ Pietman:
hahaha jy is reg hy doen 15jaar
Users Online
Total 61 users including 0 member, 61 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,864,271 Page Impressions
_