Pumas (15) 28 / 21 (16) FS Cheetahs (Final Score)
The Steval Pumas and Toyota Free State Cheetahs did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Mbombela Stadium, Nelspruit at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Pumas:
- Penalties – Justin van Staden (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – JW Bell (1), Corné Steenkamp (1), JW Jonker (1)
- Conversions – Justin van Staden (2)
FS Cheetahs:
- Penalties – Willie du Plessis (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Rayno Benjamin (2)
- Conversions – Willie du Plessis (1)
Teams:
Steval Pumas: 15 JW Bell, 14 Ruwellyn Isbell, 13 JW Jonker, 12 Stefan Watermeyer, 11 Rosco Spekman, 10 Justin van Staden, 9 Reynier van Rooyen, 8 Renaldo Bothma, 7 Jaco Bouwer, 6 Corné Steenkamp (Captain), 5 Marius Coetzer, 4 Frikkie Spies, 3 Dejay Terblanche, 2 Francois du Toit, 1 Vincent Koch
Replacments: 16 Frankie Herne, 17 Corné Fourie, 18 Lubabalo Mtyanda, 19 Uzair Cassiem, 20 Sinoyuvo Nyoka, 21 JC Roos, 22 Jerome Pretorius.
Toyota Free State Cheetahs: 15 AJ Coertzen, 14 Rayno Benjamin, 13 Francois Venter, 12 Joubert Engelbrecht, 11 Raymond Rhule, 10 Willie du Plessis, 9 Sarel Pretorius, 8 Boom Prinsloo, 7 Neil Claassen, 6 Tienie Burger, 5 Francois Uys, 4 Carl Wegner, 3 Luan de Bruin, 2 Torsten van Jaarsveld (Captain), 1 Kevin Stevens
Replacements: 16 Hercu Liebenberg, 17 Bees Roux, 18 Waltie Vermeulen, 19 Henco Venter, 20 Renier Botha, 21 Elgar Watts, 22 JP du Plessis.
Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant Referees: Gerrie de Bruin, Stefan Breytenbach
TMO: Willie Vos
29 @ Ben:
Ja, verander dit na Piet!
Hahahaha
Ja… doen dit, solank dit nie Ludeke se moer vloek nie!
@ Ben:
gaan jou nou frans noem
@ grootblousmile:
Willie du Plessis? Van die Bulle?
31/32: LMF(rans)A !
Pumas scrum penalty, 5m from their own line… relieving kick to touch
smallies wrote:
BenFrans…
33 @ Pietman:
Ja, einste ene wat vir Tuks gejol het!
@ Pietman:
franse ben
@ smallies:
Wie rig nou weer Cheetahs af, ou van Kwas mos?
@ Pietman:
rory duncan
Hoe lyk my nuwe naam ?
Kyk net met watse durf neuk die Pumas voorspelers in die grondballe in om OOR die Staat te blaas, sodat hulle balle skoon is!
Het mens die Blue Bulls dit 1 keer sien doen, nee, fokken neeeeeeee!
@ smallies:
Net solank Naka swot seker…
Try JW Bell, Pumas!
sien van der merwe wil ons weer verkrag hier
Alexander Bell !
Pumas 10 / 7 FS Cheetahs
Ben-die-Bul-in-ballingskap-tot-Ludeke-gefire-word wrote:
Lyk ok tot by Bendie BulBal…vandaar te lank
Staat penalty, against Corne Steenkamp and the Pumas get marched 10m more.
Pumas 10 / 10 FS Cheetahs
Hy lyk nogal na die Du Plessis van Somerset-Oos, veral na Michael?
willie jy is nie meer in pta nie in bloem hol ons met die bol ou seun
Another kickable Staat penalty
FS Cheetahs 13 / 10 Pumas
Ek smile weer, Nortie frons weer… hehehe
Eintlik nou lekker dat ek geen meer span het in die CB reeks nie, Pumas het my ook verloor met daai truie. Nou kan ek die rugby geniet wie ookal speel, en die krieket as Ludeke se span speel.
grootblousmile wrote:
Hy Michael se laaitie, Willie?
55 @ Ben-die-Bul-in-ballingskap-tot-Ludeke-gefire-word:
Ben Balle… of Ben die Banneling… of Ben Beneuk… of net BENeuk!
Goeie losskakel spel deur Pienkes se losskakel. Bothma het in 25 minute meer veld gewen as Ludeke se hele span saam in 80 minute.
56 @ Pietman:
Nee, ek glo nie so nie!
Pumas kickable penalty, kicked into the corner for a lineout
Users Online
Total 57 users including 0 member, 57 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,854,478 Page Impressions
_