Cell C SharksFree State CheetahsSharks (3) 19 / 16 (13) FS Cheetahs (Final Score)

The Cell C Sharks and Toyota Free State Cheetahs did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at

Growthpoint Kings Park, Durban at 19:10 SA Time (17:10 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Sharks:

  • Penalties – Fred Zeilinga (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Tonderai Chavanga (1)
  • Conversions – Fred Zeilinga (1)

FS Cheetahs:

  • Penalties – Willie Du Plessis (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Clayton Blommetjies (1)
  • Conversions – Willie Du Plessis (1)

Teams:

Sharks: 15 SP Marais, 14 Odwa Ndungane, 13 Sibusiso Sithole, 12 Paul Jordaan, 11 Tonderai Chavhanga, 10 Fred Zeilinga, 9 Cameron Wright, 8 Lubabalo Mtembu (Captain), 7 Francois Kleinhans, 6 Jacques Botes, 5 Marco Wentzel, 4 Etienne Oosthuizen, 3 Matt Stevens, 2 Kyle Cooper, 1 Dale Chadwick
Replacements: 16 Franco Marais, 17 Thomas du Toit, 18 Lourens Adriaanse, 19 Stephan Lewies/Johan Meyer, 20 Conrad Hoffmann, 21 Heimar Williams, 22 Lionel Cronjé.

Free State Cheetahs: 15 Clayton Blommetjies, 14 Rayno Benjamin, 13 Francois Venter, 12 Joubert Engelbrecht, 11 Raymond Rhule, 10 Willie du Plessis, 9 Sarel Pretorius, 8 Jean Cook, 7 Neil Claassen, 6 Tienie Burger, 5 Francois Uys, 4 Carl Wegner, 3 Dolph Botha, 2 Torsten van Jaarsveld (Captain), 1 Kevin Stevens
Replacements: 16 Abraham le Roux, 17 George Marich, 18 Henco Venter, 19 Vincent Jobo, 20 Shaun Venter, 21 Pieter-Steyn de Wet, 22 Phillipus du Plessis.

Referee: Rasta Rasivhenge
Assistant Referees: Marius Jonker, Stefan Breytenbach
TMO: Jason Jaftha

186 Responses to Currie Cup: Cell C Sharks vs Toyota Free State Cheetahs – Live Game Article

  • 91

    88: baie goed, maar ons mag mos nie sulke sies woorde vandag meer gebruik nie. 😯

  • 92

    Sharks B team still in the lead against the A team.
    Looks the Guppies poached the wrong players

  • 93

    bdb wrote:

    88: baie goed, maar ons mag mos nie sulke sies woorde vandag meer gebruik nie.

    Overjoy Jy was amper innie kuk, en dit oor Trompie se hond!

  • 94

    Cheetahs controlling the game easily, Sharks do win a scrum from a maul, but Sharks can’t seem to string an attack together

  • 95

    bdb wrote:

    88: baie goed, maar ons mag mos nie sulke sies woorde vandag meer gebruik nie.

    Hond se naam is verander na Jakkals toe, niks is meer onaantasbaar nie, mens sou sweer dit was n straat naam

  • 96

    93: As ek sien hoe speel my span deur Ludeke se ‘afrigting’, dan dink ek baie aan Doc Craven se hond … wat was sy naam nou weer ?

  • 97

    Sharks blown for throwing skew into the scrum, Staat has the ball again

  • 98

    Aimless kicking from both sides, Staat can just run down the clock
    Sharks need to somehow conjure up 2 tries to gain the lead

  • 99

    Sharks win a penalty in a kickable position

  • 100

    bdb wrote:

    93: As ek sien hoe speel my span deur Ludeke se ‘afrigting’, dan dink ek baie aan Doc Craven se hond … wat was sy naam nou weer ?

    Bliksem, so n rooi baster rifrug, saam met die manne oppie veld rondgehol, lastige brak gewees.

  • 101

    Sharks 9/16 Cheetahs

  • 102

    Is daar nie iewers ‘n polities-korrekte woordeboek beskikbaar nie, dan kan ek eers daar opkyk voor ek skryf ?

  • 103

    Cheetahs on attack again, Sharks turn it over, but can’t capitalize on the advantage

  • 104

    Sharks get away with a poor kick from Zeilinga, Rhule clears up on the Staat tryline though

  • 105

    O hel, dis swak verby hierdie, hondkuk deur die Sharks, gepraat van honde…

  • 106

    Sharks attack from the line out, but passes straight to a Cheetah player

  • 107

    Ek dink daar moet 4 punte elk van hierdie 2 spanne afgetrek word vir hierdie swak spel.

    En Bambie is nie eers daar om die Sharks weer te red nie, alles HM se skuld, want nou moet Lambie Pollard se tokse ronddra en polish op die toer.

  • 108

    Pietman wrote:

    O hel, dis swak verby hierdie, hondkuk deur die Sharks, gepraat van honde…

    Golden Era indeed 🙄

  • 109

    Blommetjies speel nou vir Cheetahs, nou is hy seker Bloemetjies ?

  • 110

    @ bdb:
    Dis eintlik nie n CC wedstryd nie, Jake hou proewe om te sien wie volgende jaar sy SR beker gaan wen

  • 111

    Why take Sarel off, new scrummie kicks even worse than Hougaard’s best effort and Sharks win a penalty

  • 112

    Het Bloemetjies nou meer sien skoppies gee in een helftetjie as sy hele loopbaantjie by Bulletjies

  • 113

    bdb wrote:

    Is daar nie iewers ‘n polities-korrekte woordeboek beskikbaar nie, dan kan ek eers daar opkyk voor ek skryf ?

    Nie nodig, se net Honourable Member voor jy praat…daarna kan jy enige nonsens uiter…en as iemsnd skreeu oddah oddah dan hou jy weer jou bek

  • 114

    Zeilinga rushes the penalty, why I don’t know, and duly misses

  • 115

    110: gaan seker kyk wie choke die meeste aan die einde, dan kry hulle kontrakte ?

  • 116

    Pietman wrote:

    bdb wrote:

    Is daar nie iewers ‘n polities-korrekte woordeboek beskikbaar nie, dan kan ek eers daar opkyk voor ek skryf ?

    Nie nodig, se net Honourable Member voor jy praat…daarna kan jy enige nonsens uiter…en as iemsnd skreeu oddah oddah dan hou jy weer jou bek

    Pay beck de monies, pay beck de monies

  • 117

    Sharks must play the Pumas in Nelspruit next week, shame, trouble for them

  • 118

    Great try by Chavanga, scores to draw level, Sharks can still pull the win out of the hat

  • 119

    Wow! Waar het HY vandaan gekom! Skitterdrie!

  • 120

    11: Ja-nee, ou Mal Ema hou hul besig daar in die parlement.

Users Online

Total 59 users including 0 member, 59 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm