Bulls (12) 40 / 7 (7) Rebels (Final Score)
The Vodacom Bulls and Melbourne Rebels did battle in Super Rugby at
Loftus Versveld, Pretoria at 19:10 SA Time (03:10 Saturday AEST, 17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Bulls:
- Penalties – Handrê Pollard (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Paul Willemse (2), Francois Hougaard (1), Dean Greyling (1)
- Conversions – Handré Pollard (3), Jacques-Louis Potgieter (1)
Rebels:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Jack Debreczeni (1)
- Conversions – Jack Debreczeni (1)
Teams:
Vodacom Bulls |
Melbourne Rebels |
11 July at 19:10 | |
|
|
Referee: Rohan Hoffmann
Assistant Referee: Stuart Berry, Sieg van Staden
TMO: Johan Greeff
White line fever leads to a turnover on the tryline again….the scourge of the 2014 Bulls
Laat ek maar eerder ‘n Kameeltjie misbruik as wat my muis netnou in stukke is…
Swak swak swak
Jaaaaaaaaaaaa kak, daar is weer die fokken knockie met die doellyn wat wag….
Penalty against Matfield, just inside the Rebels 22
Bulle loosies steeds n probleem…
lyk my dis is n goeie game om te mis
120 minute se rugby laas dat die Bulle ‘n drie kon druk ….
Looks like Jono Ross’ wrist is injured… could be a break…
MacroBull wrote:
As jy nou een moes kies….dan is dit nou die een
Rebels penalty after the hooter, on the Bulls 10m line
grootblousmile wrote:
Could also be because of pornhub
Pulled it… missed.
Lemoenetyd
Nou het ek drank nodig, baie drank, sterk drank… emmers vol!
Five Bulls to take down one Japanese hooker
Rather underwhelming rugby!
The Bulls simply cannot finish ONE try-scoring opportunity.
No patience, no perfection, no accurate execution
Pietman wrote:
Swak hey?
108 @ Loosehead:
Dik swak!
grootblousmile wrote:
Red wine!
grootblousmile wrote:
Dik fokken swak.
How does one fix this absolute inability to cut out errors when the chances are just begging to be taken?
It has to be a mindset thing, a patience thing… ‘n ingesteldheid…
Flok, Buurman van Zyl of old would have bliksemmed these farkers on the training field, he would have moerred them silly… personally!
Na 9 gloriejare, en ‘n paar gemiddelde jare daarna, gaan die Bulle nou met mag en mening van volgende jaar weer begin veg vir die houtlepel wat hul aan die einde 90’s en begin 2000’s met soveel trots verdedig het in superrugby.
As hulle die dag k@k sleg is is hulle regtig k@ksleg
Hulle speel teen die Rebels nie die Crusaders nie
FIRST HALF STATS
Metres run: Bulls 238-269 Rebels
Carries: Bulls 50-62 Rebels
Defenders beaten: Bulls 9-13 Rebels
Clean breaks: Bulls 3-4 Rebels
Tackles made: Bulls 56-59 Rebels
Tackles missed: Bulls 13-9 Rebels
Turnovers won: Bulls 4-4 Rebels
Kicks in play: Bulls 15-10 Rebels
Rucks won: Bulls 42-45 Rebels
Rucks lost: Bulls 2-1 Rebels
Mauls won: Bulls 6-0 Rebels
Lineouts won: Bulls 8-3 Rebels
Lineouts losts: Bulls 0-1 Rebels
Scrums won: Bulls 2-2 Rebels
Scrums lost: Bulls 0-1 Rebels
Die Bulle speel knak en die Stompies is nie veel beter nie. En dan het die Cheetahs 6 Bokke in hul span, maar is feitlik onder aan die S15 log …. en dan is daar ouens war reken die Bokke gaan hierdie jaar die RC wen.
Willie le Roux kan onmoontlik elke toets vir die Bokke wen.
2nd Half ON!
Die goor spel van bulle maak my sprakeloos, het nie woorde om te se hoe teleurstelend die seisoen uitgedraai het nie.
Wil se sies vieslik vernederend
Hulle kan aan die begin van die seisoen EEN opname maak van Ludeke, en dit vir 16 games daarna uitsaai.
At last
Pretoria crowd to rival the 8,5k at Ellis Park a week ago!
Users Online
Total 219 users including 0 member, 219 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,336,507 Page Impressions
_