Cheetahs (17) 27 / 20 (13) Sharks (Final Score)
The Toyota Cheetahs and Cell C Sharks did battle in Super Rugby at
Free State Stadium, Bloemfontein at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Cheetahs:
- Penalties – Johan Goosen (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Torsten van Jaarsveld (1), Philip van der Walt (1), Lood de Jager (1)
- Conversions – Johan Goosen (3)
Sharks:
- Penalties – Tim Swiel (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Cobus Reinach (1), Bismarck du Plessis (1)
- Conversions – Tim Swiel (2)
Teams:
Toyota Cheetahs |
Cell C Sharks |
05 July at 19:10 | |
|
|
Referee: Rohan Hoffmann (Australia)
Assistant Referees: Stuart Berry (South Africa), Francois de Bruin (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)
@ grootblousmile:
eendag as ek n regte werk het sal ek n i7 koop, kap tans maar met CORE 2 DUO aan maar anyway tjorts gaan nou slaap. more groot fishing aan die gang
@ smallies:
bus oor 300 se dankie baas
OK, good night folks!
Bad day for the Bulls
Great day for the Stormers
Great day for the Cheetahs
Bad day for the Sharks
Good day yesterday for the Lions
Not a bad weekend at all!
Cheers all those leaving
301 @ smallies:
My rekenaars is maar deel van my “werksgereedskap”…
Soos ‘n mechanic behoorlike spanners & ratchets & sockets nodig het, het ek maar behoorlike goed hier ook nodig.
Soos ‘n skrynwerker behoorlike kraggereedskap benodig, so benodig ek my rekenaars en al die sagteware wat ek gebruik.
Soos ‘n chef nie met kak potte en ‘n farktup stoof wil of kan sukkel nie, kan ek ook nie sukkel nie.
Dit spaar net tyd en baie moeite op die ou einde.
My oorle Pa het altyd gesê, as jy sukkel dan word jy ‘n sukkelaar, so moenie sukkel nie!
Jou Core 2 Duo is goed genoeg vir wat jy daarmee moet doen… dis nie gebreek nie en dit funksioneer… my geval is anders… dis goed wat vir my moet help geld maak.
Veels geluk Cheetahs. My 2de span.
Arme Fransie het soos ‘n verlore poep gelyk. Nogal ‘n 55m skepskop probeer en toe moet die kommentators dit mos goed praat omdat hy “gebied gewen het.”
Rayno Benjamin het hom ‘n biets gemaak vandag.
Koebaai Japan toe Fransie. Niemand sal jou mis nie.
306 @ Nama:
Jake gaan hom mis, sy eie “mini me”
Nice going HM,you are playing the Sharks players into the ground,they are tired and dead on their feet.
Why do they always have to rescue the Springbok side from defeat?
Why do you “rest” other players like Morne Steyn by sending him back to his club knowing full well that he will get min gametime if any so he is having a rest.
Why did you crucify Fransie upside down when he said that he is tired and needed a rest?
Why did you not speak up for Fransie who was treated unfairly and not paid what he was promised?
Just some points,I am not complaining.
It is what it is.
Watch how all Meyer’s favourites who are injured make the side for the RWC…
@ Fern:
More bru, jy is laat, gisteraand al erg na jou gesoek…. tydens die wedstryd.
Hoekom het jy nie eerder al daai besware geopper oor moegheid en HM wat die Sharks uitmergel, VOOR die pakslae nie?
Voor die wedstryd het jy gehoop HM kyk na die proewe, en nou dat die proewe ontwikkel en al die fotos wit is, nou kom jy met hierdie stuiptrekkings, hehehe!!!
n Goeie fotograaf werk mos nie so nie my bru, of hoe se ek?
@ Pietman:
Ek het daai besware al ad nasuem hier genoem.
Jy is oud.
Jy vergeet.
@ Fern:
“ad nauseam”….neem ek aan?
Jy is jonk.
Jy sal nog leer…baie lank
VRYSTAAAAAAAT!
@ nortierd:
hehe I haven’t watched the game but I assume it was a kick fest goosen dominated? Though three tries vs the sharks is very impressive.
@ MacroBull:
Cheetahs played well, Goose and Willie, tactically, out kicked them.
The Sharks forwards didn’t get any ascendency, and their backline without Lambie has no oomph, so they were never really in it.
Brilliant individual try by Reinach, but collectively they weren’t up to it, Cheetahs were the better team on the day
Users Online
Total 56 users including 0 member, 56 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,995,602 Page Impressions
_