Lions (14) 34 / 17 (10) Rebels (Final Score)
The Lions and the Melbourne Rebels did battle in Super Rugby at
Ellis Park, Johannesburg at 19:10 SA Time (03:10 Saturday AEST, 17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Lions:
- Penalties – Marnitz Boshoff (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Anthony Volmink (1), Warwick Tecklenburg (1), Warren Whiteley (1)
- Conversions – Marnitz Boshoff (2)
Rebels:
- Penalties – Jack Debreczeni (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Tom English (1), Colby Fainga’a (1)
- Conversions – Jack Debreczeni (2)
Teams:
Lions |
Melbourne Rebels |
04 July at 19:10 | |
|
|
Referee: Jaco Peyper
Assistant Referees: Stuart Berry, Cobus Wessels
TMO: Johan Greeff
Marnitz Boshoff slots another Lions penalty.
Lions 14 / 10 Rebels
It appears the Kings had many chances to score tries.
Mapoe, jou swaap… check spelling, yes the “sw” is there!
Het stokkies al n bal raakgevang vandag?
Lemoenetyd
Min 41
Now Mapoe dropped the ball,,,,,
94 @ MacroBull:
Nee, hy het stokkies in sy hande!
Germany through to the semi finals
MacroBull wrote:
Are you trying to keep the Shark supporters away for longer?
Laat ek gou nog ‘n paar stukke brand chilli pizzatjie gaan inskep… voel steeds of ek nie genoeg geeet het nie!
grootblousmile wrote:
Jy swaaptwak gerook in Mamparralande vandag
@ nortierd:
Luke Watson scored a try and Gary van Aswegen converted 3/4 tries 😀
Sharks 10 Kings 31
Welgedaan aan die Germane. Hoop hulle en die Kaasies speel in die finaal.
MacroBull wrote:
Dit gaan seker rof daar op die Sharksworld?
Einde van die wereld en al die tipe van dinge.
@ dwarslat:
Duitsland v Argentinia
Met Duitsland wat gaan wen 😀
Ikeys player Shaun McDonald apparently looks like another one of those Super locks coming through in south africa (for the Kings)
Ons gaan hierdie naweek kak van die koue!!
Lelike dinge oppad hiernatoe van die Kaap af!
2nd Half ON!
grootblousmile wrote:
Erg! In GooseBay gaan dit rof en ysig…
grootblousmile wrote:
Dit tref hulle eers vandag….blykbaar so by Dinsdag hier bo by ons wees.
Ai, bal wil net nie reg spring vir die Bredasdorp Express nie…amper was hy weer weg…
@ grootblousmile:
“Lelike dinge oppad hiernatoe van die Kaap af!”
Is jou Bulle al oppad terug?
Dog hulle speel eers more.
105 @ nortierd:
haha het jy daai preview gelees van die rondte se rugby?
Stormers vs bulls
Another big derby that has little significance in terms of play-off permutations. Expect a dull game played in atrocious weather.
Sharks vs Cheetahs
Two exciting and possibly quite evenly-matched sides will come up against each other here. Only the Sharks really ahve anything to play for, though and boast a far stronger bench. That will ultimately swing what could be a close contest in their favour
Kyk, ek weet nie van jou nie maar, ek weet, jake white weet and naka drotske weet die Sharks, Cheetahs game gaan basies ‘n 80minute lank game van dryfings wees. Ek gaan nie eers kyk nie. Dit gaan alles behalwe “exciting” wees.
109 @ Pietman:
Ja, ek hoor die Kaap is soos ‘n vrieskas met ‘n turbo ingebou!
Sien nou eers daai Japanse hooker is ook hier…
@ Pietman:
kry julle japanese hookers ook? 😀
113 @ MacroBull:
😀
Ek het die stuk gelees, dis die Superbru voorspellings as ek reg onthou, en het ook maar net my kop geskud.
Volgende week as die Sharks op Nuweland speel gaan dit seker opgeskryf word as die mees exciting game van die jaar.
MacroBull wrote:
Moenie idees kry nie, dit sit nie regtig skeef nie hoor
grootblousmile wrote:
Ek hoor die noordwes en branders oor die foon! Reen kwaai…
Ek voel so jammer vir die homeless en die squatters oor sulke koue weer.
My Ouma se mos dat meeste hobo’s se ma’s hulle voete gesoen het toe hulle babas was en die beste fir hulle gewens het.
Users Online
Total 360 users including 0 member, 360 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,996,657 Page Impressions
_