Stormers (16) 16 / 0 (0) Bulls (Final Score)
The DHL Stormers and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at
Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time (15:05 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Stormers:
- Penalties – Kurt Coleman (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco Taute (1)
- Conversions – Kurt Coleman (1)
Bulls:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Teams:
DHL Stormers |
Vodacom Bulls |
05 July at 17:05 | |
|
|
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant Referees: Marius Jonker (South Africa), Quinton Immelman (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)
Bulls penalty in front of the posts, then reversed, looks like they are trying their hardest to stay on 0 points
Pier van Zyl op?
@ Pietman:
Piet…
@ nortierd:
het die stormers nie die cheetahs ook gewhitewash die jaar nie
Die Bulls is gelukkig om Nul te kry
@ Pietman:
Ja, jy nie die stuk gelees nie?
Hy gaan nou bietjie Europa toer om te gaan leer by hulle afrigters.
Seker die dat hulle nie geld oor het om Strauss en Trevor te kan hou nie
Bulls already looking a better side. Are the Stormers going to kak a bit now?
@ Victoriabok:
Spoes
Built like Tarzan,plays like Jane.
Hoe kon so n persoon n Springbok pay vir n game vat en dan beweer hy is n Christen?
Hy het nooit behoort nie.
smallies wrote:
Ja, 33-0, hoekal vroeer dit genoem, lyk of hulle daai telling wil verbeter vanaand
Both sides making far too many basic errors
@ nortierd:
wens hy wil daar bly
Swak kapteinskap van Victor om eers te moan met die ref (met reg miskien?)
en dan te moan daaroor met jou span onder die pale
Jy moet lei nie tantrums gooi nie
188 @ Fern:
Ek waarsku jou… jy sal weer fokkof!
@ nortierd:
Nee, nie gelees nie…geldmors…as hy NOU nog nie weet nie.
Victoriabok wrote:
Hy was seker te lank onder Bissie en Jannie se invloed daar in die Bok kamp
smallies wrote:
@ Fern:
Stadig tog man…
Die Bulls kan nie swakker speel as wat hulle vandag speel nie
Julle moet mooi kyk kêrels
Die is die toppunt van Frans se afrigting, meer kan hy nie doen om die span op te donner nie
Hy speel vir Ross en Kallie
Al hoe hy die span nog slegter kon kry is om Spies as plaasvervanger vir Ross op te stuur
Bulls really coming back with a bang now
Stormers must just keep them out…by hook or by crook
nortierd wrote:
Yes, a 7 pointer and Bulls may just…
@ grootblousmile:
Met alle respek gevra,oor wat?
199 @ Pietman:
Yep, still 30 minutes to go, we all know how long that is in a rugby game.
Bulls making all the play so far
@ Fern:
Ek hou van agstemanne wat hard en tough is soos Reid, Pote Fourie, Adriaan Richter en Pedrie
Dis ‘n skande om ‘n gym pop wat bang is vir kontak in die no 8 Blou Trui te sien speel
Fern wrote:
Kyk die game..
200 @ Fern:
Gaan lees jou comment… 1ste woord.
Jy is absoluut anti-sosiaal en ‘n kaksoeker!
Hougie is n vleuel.
Stormers penalty…
How did we manage to stop the Bulls there?
Desperate stuff from both sides, reversal of the first half so far.
Stormers defense just as good as the Bulls defense was in the 1st half
@ nortierd:
Maklik hulle speel k@k, jy hoef net rond te spaan hulle sal wel die bal verloor , aanslaan ens
When were we last in the Bulls half?
Points now and it will be like a dagger in their harts
The Milky Bar Kid thinks that was a good take by Basson. Why? Was he under pressure?
Users Online
Total 82 users including 0 member, 82 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,001,271 Page Impressions
_