Stormers (16) 16 / 0 (0) Bulls (Final Score)
The DHL Stormers and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at
Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time (15:05 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Stormers:
- Penalties – Kurt Coleman (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco Taute (1)
- Conversions – Kurt Coleman (1)
Bulls:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Teams:
DHL Stormers |
Vodacom Bulls |
05 July at 17:05 | |
|
|
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant Referees: Marius Jonker (South Africa), Quinton Immelman (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)
Fern wrote:
Hehehe – hello Brutus
Pietman wrote:
O flok…delete laaste deel asb!
324 @ superBul:
True, but that’s an old problem with the Stormers, build a quick lead and then allow the other side to come back.
Today was the same in the second half, only the Bulls failed to capitalize and get points.
Sorry, didn’t see the earlier post…hello 😀
@ Fern:
Where have you been? emoworld?
So, if the Stormers start their season well, they finish crap. It seems that when they start badly they seem to finish well. Hell, if we could just cut out the middle bit.
I disagree that the Stormers went to sleep tonight. Both sides showed that it was impossible to play the ball in that second half rain. They D defended as well as the Bulls in the first half, not a side asleep.
Cheetahs by 9….
Gooooo Cheeeeeeeeeeeeeetahhhhhhhhsssss
@ Gumboots:
I wish Bud,snowed under work big time.
Gumboots wrote:
That joint must be roooock……Ing big time tonight.
Imagine if the Cheetahs should win, goodness, end of the world stuff
😀
Let’s all migrate to the Cheetahs / Sharks thread.
nortierd wrote:
It gonna happen mate….
Gumboots wrote:
Nah, can’t see it happening, Sharks to lose next week, but not tonight.
Cheetahs without Boom and Brussouw
Tien opmerkings oor die Bulle vandag:
1.) Ross en Kallie is useless, hulle moet weg.
2.) Jy kan nie sonder ‘n fetcher speel nie, ek is seker Akona het die meeste turnovers gehad net soos in die laaste wedstryd
3.) Jy het ‘n harde man of twee in jou pak nodig, die sagte laaities word geintimideer
4.) Ludeke moet ‘n prestasie klousule in sy kontrak kry met ‘n hoë wenpersentasie teen SA spanne ‘n moet, want anders sal Ou @@#$ Barend nooit van die sleg bliksem ontslae raak nie
5.) Hougaard is ‘n goeie speler maar hy’s nie goed genoeg op skrumskakel op hierdie vlak nie
6.) Beyers het goed gespeel in ‘n verloorspan en is beter as maergat
7.) As jy nie die bal beskerm en skoonmaak in die losskrums nie gaan jy nie balbesit hê nie
8.) Dean is nie meer goed genoeg nie, hy speel in die los maar kan nie skrum nie en staan strafskoppe af
9.) As jou haker nie kan ingooi in die lynstane nie, help dit nie eers om Victor in die span te hê nie
10.) Ons het nie spoed in ons lostrio nie, dit saam met die feit dat ons nie ‘n fetcher het nie is fataal
@ Victoriabok:
Niks oor Pollard en Janneman nie?
Nama on 5 July 2014 at 15:28 SAST
Ruan Botha vs Matfield
Coleman vs Pollard
De Jongh vs Janneman
Tagicakibau vs JJ Engelbrecht
Ek sal nou nie se dat die ouens die rede was waarom Stormers gewen het nie (Carr, Vermeulen, Schalk en Deon Fourie was die eintlike manne met Vermaak (no. 1) ‘n kortkop agter), maar die rede vir my vraag vroeer vandag was omdat die manne Bokke is en die ander (behalwe Vatikakibau) nie eintlik raakgesien word nie.
Wat het die twee messiahse (Pollard en Janneman) nou eintlik vandag gedoen? Word hulle nog steeds as “world class” gereken na vandag se vertyoning?
@ nortierd:
You still feel that we’ve lost out on Swiel?
Nama wrote:
Yes, Coleman had a great game, so don’t want to sell him short at all, but Swiel made an error thinking he was going away from a boring and staid gameplan and team, when in fact, that’s what the Sharks currently are, while the Stormers have recently abandoned that mindset.
Swiel next to that Fattie is no good, put him next to JdJ, guys who can match him and keep up with him and allow him to go for broke.
@ nortierd:
Probleem met ouens soos Swiel (Pollard ens) is dat hulle al van skoolvlak af vertel is hoe “goed” hulle is en dat hulle toekomstige “Bok legendes” sal wees. Dan voel hulle om sommer binne in ‘n WP/Stormers span in te stap na skool en as WP hulle ‘n junior kontrak aanbied om hulle eers deur die sisteme te wil kry, sien hulle nie kans nie. Darenteen “belowe” die Bulle/Sharks die laaities “game time” in senior wedstryde en gevolglik waai hulle. Ek verkies eerder dat ‘n laaitie vokkof as hy nie sy “apprenticeship” wil voltooi en sy kans afwag nie.
Ek sien die Shark ondersteuners se hulle sal ons betaal om hom terug te vat na vandag se wedstryd.
@ Nama:
Ek het ook so gesien daar op 365
Dink hulle is onregverdig om hom nou die scapegoat te wil maak, die Sharks agterlyn is al heel jaar kak vandat Lambie beseer is.
Hulle voorspelers was opgedonder vandag, en dis waar hulle verloor het.
Die Cheetah losvoorspelers, selfs sonder Boom en Brussouw het hulle gatte geskop.
@ nortierd:
Ek stem saam
Mohoje het my eerlikwaar beindruk. Ek het nog nie veel van hom gesien nie, maar ek was verbaas dat v/d Walt bo hom aangewys is as MoM.
Rayno Benjamin het vir Vet Frans goed in toom gehou en hom eintlik ore aangesit. Daai mannetjie probeer nou net nie seer kry nie sodat hy nie sy Japanese geld verloor nie.
Willie was baie bestendig. Goeie buitelyn skoppe en sy avontuurlustigheid bietjie beteuel. Altyd goed as ‘n speler teen sy natuurlike instinkte kan gaan ter wille van die span.
Goosen was ook goed. Hoekom het hy ‘n geelkaart gekry?
Strauss en Babyface was soos gewoonlik solied en so ook Nyakane.
No excuses for the Bulls, we all knew that their shred of a chance to make the P/Os had evaporated before the match, still,
Matfield: On a steep down hill and rolling
Hougaard: Harmful and destructive
Pollard; He REALLY seemed to believe in all what has been written about him in the rugby media?
He is no Naas, Joel nor Butch or Honibal, he isn’t even close to Derrick Hougaard
Joubert is Da Man though 😀
@ Nama:
Goosen het die bal weggeskop toe die Sharks n strafskop gekry het.
Soos jy nog altyd gese het, Vettie is kak, en hy het vandag definitief nie gewys hoekom hy kwansuis meer geld verdien nie, daar is baie beter en meer professionele senters in SA wat vir die Bokke wil speel. Hy kan maar sionora se en voertsek, hoe gouer hoe beter.
Willie en Goosen se skoppe was vrek goed.
Die Sharks het net een ordentlike agterspeler, en dis Percy Mvovo, die enigste ou wat flair het en kan driee druk. Nou neuk hulle met SP, hoe kak is hy?
Mvovo moes 15 gespeel het, hulle het hom uitverkoop op vleul, swak balle gegee en geen tyd of spasie vir hom gemaak nie
349 @ Hondo:
Strange, but I also think Joubert was the man today, an excellent display of officiating, top notch in my book.
Very impartial and fair today, was our Craigie
@ Hondo:
You went on record yesterday saying that Joubert got his orders from SARU to let the Bulls win because they still had an outside chance of making the play offs. What happened?
Nama wrote:
And do you think the ARU conspired against our conference leaders in Bloemfontein to keep the best team in the tournament down in 3rd place on the log?
And then another Garbage Time win for the Stormers
Can’t say much other to point out that 95% of their victories since 2011 came under SARU referees
😆
@ Hondo:
About the same time that SANZAR did away with neutral refs to save cost, isn’t it?
What’s the percentage wins of the Reds unders Aus refs or that of the Chiefs under NZ refs.? You have any idea?
@ Nama:
…since 2011, of course.
geluk met julle span. blixem ek voel al die kak babelas wat ek more gaan he
@ MacroBull:
@ MacroBull:
Thanks Macro. Always a great feeling beating the Eternal Enemies. I’ll drink on that.
Users Online
Total 267 users including 0 member, 267 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,997,778 Page Impressions
_