Stormers (10) 10 / 34 (19) Sharks (Final Score)
The DHL Stormers and Cell C Sharks did battle in Super Rugby at
Newlands, Cape Town at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Stormers:
- Penalties – Kurt Coleman (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Nizaam Carr (1)
- Conversions – Kurt Coleman (1)
Sharks:
- Penalties – Francois Steyn (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Paul Jordaan (1), Sibusiso Sithole (1), Stefan Ungerer (1)
- Conversions – Francois Steyn (2)
Teams:
DHL Stormers |
Cell C Sharks |
12 July at 19:10 | |
|
|
Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant Referees: Lourens van der Merwe (South Africa), Quinton Immelman (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)
MacroBull wrote:
Dankie Jerry 🙂
Dis wat jy wou he na laas week se game?
Snoek wrote:
Volgende week sal ek definitief die Sharks op SuperBru kies.
En met n groot telling, dink julle gaan die Highlanders ver trap
grootblousmile wrote:
Net so…
296 @ Snoek:
Yip!
Ek dink egter jou Sharks sal daai ene wen.
Net jammer die Bulle het nie nog 4 punte iewers gekry nie, net een ou wen oorsee of ‘n wen teen die lamlendige Stormers sou ons Saterdag teen die Sharks laat speel het.
Dink net hoe pragtig sou dit gewees het as Bulle weer in die beseringstyd kon wen.
Nou mis ons almal uit om al daardie opwinding.
Ons kon sommer vir Walsh ook genooi het om die game te blaas ?
Luister manne, ek gaan nou sokker kyk.
Ek hoop dat julle spanne almal volgende jaar besering loos sal wees en speel volgens hulle potensiaal.
Leeus gaan die CC wen die jaar. hulle lyk skerp.
2 nil Holland – shame poor Brazil…
Gumboots wrote:
At least they had some practice about how to handle shock last week
303 @ Gumboots:
Fark, how many times on one night can a Stormer and a Bulls man agree so wholeheartedly?
It’s freekish!
Stop agreeing with me so much, dammit… flokken Stormpoppie!
nortierd wrote:
Shame… 🙁
This has to go down as the worst ever entertainment by any host… at least there have been plenty of goals…
@ Snoek:
hehe reality check…
snoekie dis nie dat iemand die highlanders gaan support nie. persoonlik is ek net nie beried emotioneel te raak oor n ander span nie. my span gee klaar genoeg telleurstellings, so eks nie a masogis nie 😀 maar sterkte met die uitspeel rondes.
Julle is maar op julle eie, ek glo nie wat jy se nie, ons bulle was maar alyd op ons eie veral oorsee.
Gumboots wrote:
At least, unlike us in 2010, this host went through to the next round.
But they are poor
nortierd wrote:
Shame… 🙁
This has to go down as the worst ever entertainment by any host… at least there have been plenty of goals…grootblousmile wrote:
16 times to nil mate…
@ MacroBull:
Jy klink gans te happy dat die Stormers verloor het…..sies man, skaam jou
313: 75-14 ? 😛
Ben wrote:
Wie se telephone nr is dit? 313 75 14 16 0
Kyk, as jy ‘n Bul is in swaarkry tye, dan is dit darem lekker om so bietjie in die verlede te lewe.
@ nortierd:
haha ander redes om happy te wees 😉
btw waar is nama om te se hoe kak al die sharks is en hoe goed coleman, botha en kanipass is?
316: Loftus 2005
@ Ben:
ja nee ons hoor ook heeltyd wie die meeste cb’s gewen het
@ MacroBull:
Sharks was net te goed vanaand….ons agterlyn ( wel, daar was spelers wat agter gestaan het ) was non existent.
Het vroeer opgemerk dat De Jongh weer vergeet het hoe om te pass.
Hulle het ons opgeneuk
319 @ Ben:
Ek kry my Nickname van DAAI game in 2005…
Ben wrote:
321 @ nortierd:
Tagi-kwakkie-bakkie was the oke who did not know how to pass!
Between him and De Jongh that ball had no chance to reach Kolbe or Aplon!
@ nortierd:
ja ekt nie gedink dit gaan n memorable game wees nie. my meisie het nie eers n flippen tv nie so het nie moeite gedoen nie. dis n goeie wen vir die sharks maar die telling gaan hul grootkop gee vir next week. Dalk sjaaks genoeg weer n game goor hulle oorsee verkeer
Ben wrote:
Dan bly julle seker permanent in die verlede?
@ nortierd:
darem het ons n verlede 😀
3 slegste verlore vir Bulle wat ek gesien het: 1990 en 2005 CB finaal, asook laasjaar se semi super verloor teen Brumbies.
beste wenne: 2007, 2009, 2010 superwenne, veral eerste een, asook 1998 CB wen toe Bulle met omtrent 3 bokke die sterbelaaide 15 bokke wp span op Loftus gewen het. Die wen driee is gedruk deur die ‘stadigste’ vleuels wat die Bulle nog gehad het daardie dag.
@ grootblousmile:
Yep, but de Jongh either went dead with the ball or lost it in contact or on the ground.
They put so much pressure on, our backs didn’t know which way to go.
First time tackles spot on, and straight away McCloud, Bissie or Marcel over the ball to get the turnover or penalty
Cheers all…
Now that the Super Rugby season is over for SA teams, I guess it is washing cars, mowing lawns and shopping on Saturdays…
Good night!
Users Online
Total 51 users including 0 member, 51 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,858,974 Page Impressions
_