FIFA World Cup 2014 - BrazilThe FIFA Football World Cup 2014 is nearing the end in Brazil.

The Group Stages are already done and dusted, only 8 Teams remain!

In the knock-out stages, there are no 2nd chances, you lose and you go home. You win and you live to fight another day!

It is the Quarter-finals on Friday 4 and Saturday 5 July.

It is Germany vs France & Brazil vs Columbia on Friday and Argentina vs Belgium & Netherlands vs Costa Rica on Saturday.

The Semi-finals are on 8 & 9 July 2014.

All of the games are live on TV in SA on SS3 HD, SS3 & Maximo.

63 Responses to FIFA Football World Cup: Friday & Saturday (4 July & 5 July)

  • 31

    @ nortierd: #27
    Die waarde van die Conference Cup word al hoe meer besef. Ten minste kan ons brag dat ons die eerste wenners was.

  • 32

    Close, but not close enough for the Dutch.

  • 33

    @ nortierd:#28
    Hoor glad nie meer enige “BOOM” geluide nie. Net….pfffttttt…. Pleasure

  • 34

    Nama wrote:

    @ nortierd: #27
    Die waarde van die Conference Cup word al hoe meer besef. Ten minste kan ons brag dat ons die eerste wenners was.

    Ha ha
    Twee keer gewen broer, ons is twice the team they are 😀

    Jy weet mos, dit was net “onbelangrik” toe hulle dit nie kon wen nie

  • 35

    Robben having a very good game, all over the park, and mostly on his feet I must add

  • 36

    @ Nama:
    Dis sulke dae wat ek vir Skop mis, veral as hy vir Herr Gwanthole so bietjie gas sou gee

  • 37

    Van Persie with an open goal and misses the ball

  • 38

    Ja-nee. Tyd vir Robben om die penalty te soek.

    VOK!!!

  • 39

    Jislaaikit!!!

    CR gaan hier wen in ET. Die Nederlanders het so pas hul kans verspeel.

  • 40

    Not the Dutch team’s night
    How on earth did they not score there?
    Liewe vader, CR will get one real shot and convert

  • 41

    @ nortierd:#34
    Ja-nee. Ons moet seker nog later hoor dat ons die bad luck etters is wat gemaak het dat hulle nie die SR wen nie. Happy-Grin

  • 42

    Great save by the CR keeper.

    Nearly again from the resulting corner. Another corner coming.

  • 43

    @ Nama:
    Volgende week gaan pret wees, Stormers moet nog net EEN groot effort insit…..en dit moet tel

  • 44

    @ nortierd:
    Jis! Daai is die wedstryd van die jaar, meneer. Ek ry Dinsdag Kaap toe, so ek hoop om Saterdag op die stadion te sit en kyk hoe ons die Sharkies opvok. Wink

  • 45

    @ Nama:
    Fantasties
    Ek is nou nie so wiskundig aangele soos ander nie, maar as ons die Cheetahs 33-0 op Nuweland kon klop, en die Cheetahs kon die Guppies met 7 klop, moet ons verwag om 40-0 te wen volgende week?

  • 46

    How the hell are the Costa Ricans surviving this?
    The Dutch are throwing everything into this, but just can’t breach the goal

  • 47

    @ nortierd:
    Hahaha…

    Shark ondersteuners brand seker al foto’s van jou daar in Durbs. Delighted

  • 48

    @ nortierd:
    Nederland lyk nie of hulle WIL wen nie. Seker ‘n bookie iewers in Indie of iets. Hondo sal ons nou inlig. Wink

  • 49

    @ Nama:
    Wat bedoel jy?
    Ek en JFK was die enigste Shark ondersteuners vandag op RT.
    Ek het hard vir hulle geskreeu, ek het die GSP nodig gehad, so was desperaat vir n Shark wen.
    Sleg etters het my natuurlik gedrop, en ek kan nie verder n span ondersteun wat nie teruggee aan hulle ondersteuners nie.
    Ek het maar my Honorary Shark Supporter badge ingehandig

  • 50

    115 minutes before CR get their first corner?
    What a stat

  • 51

    Eerste corner vir CR in die 2de helfte van ET.

    Wow!

    Dit se iets van hou min hulle op die aanval was in die wedstryd.

    AMPERRRRR CR…

  • 52

    Hierdie sokker game kon net sowel n rugby game tussen die Bulls en Frankryk gewees het, veral as die telling 0-0 gaan bly

  • 53

    Ok, commentator just said that the Dutch have never won a penalty shoot out at world cups, not a good omen

  • 54

    Changing the keeper just before the penalties?
    Weird decision

  • 55

    0-0
    To penalties we go

  • 56

    First penalty save by the Dutch, advantage Holland

  • 57

    Just one more Dutch save and they go through

  • 58

    Saved…..the Dutch go through
    Well defended CR, but the more deserving side won

  • 59

    Nederland is deur….

    A masterstroke by van Gaal bringing on the Keeper mere seconds before the end of the game.

  • 60

    @ nortierd:
    Yeah… the Dutch deserve it more. CR was just playing for the penalty shootout.

    They did well though…for a small country.

Users Online

Total 206 users including 0 member, 206 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm