Willie le Roux was electric against Wales!

Willie le Roux was electric against Wales!

South AfricaSpringbok coach Heyneke Meyer praised his team’s character and commitment in Durban after they defeated Wales 38-16 in the first of two tests in the Castle Lager Incoming Series at Growthpoint Kings Park on Saturday.

The coach admitted that they had a tough week leading up to the Test match, as they had to take to the field with a number of new combinations and debutants.

“It was a tough week with a lot of disruptions. I asked the guys to put their bodies on the line today as it was important for us to start well. I am very pleased with their response and effort, especially in the first half. I am very proud to be coach of this team,” Meyer said.

The coach was pleased with the effort on attack, which resulted in 5 tries, and he applauded the impact of Willie le Roux at fullback.

“I will take 5 tries to 1 anytime, anywhere in the world,” said Meyer. “Last week we scored 6 against a World XV and now 5 against one of the top defensive teams around.”

“Willie is probably the best fullback in the world at the moment. He is playing with a lot of confidence and has a license to express himself. I am very happy about his progress since he started on the wing last season. I challenged him to improve his aerial skills and defence last season and he did that very well.”

“We wanted to improve our scrummaging and we conceded no penalties there. We have good options in the team, and to see the young guys like Lood (de Jager) and Cornal performing the way they did was very pleasing. Jan (Serfontein) also did very well in his first start, especially as he has not played with JP (Pietersen) in the midfield before.”

More information on injuries will be made available on Sunday, but Meyer indicated that Johan Goosen (knee) and Bakkies Botha (Achilles) left the field in discomfort.

Springbok captain, Victor Matfield, said the scoreline was indicative of his team’s effort, especially in the first half. “We are happy,” said Matfield. “But there is still some hard work ahead as we made too many mistakes in the second half. However, the nice part of that is that we can put in the hard yards this week. We can only get better the more we play together.”

“We made some errors in the second half, but none in the first half. At this level, if you give away ball, you can be without it for 10 minutes.”

The Springboks and Wales will play the 2nd of their 2 Tests in the Castle Lager Incoming Series at the Mbombela Stadium in Nelspruit next Saturday.

188 Responses to June Internationals: Springboks – Meyer says Willie’s THE BEST

  • 31

    25 @ nortierd:
    After action, satisfaction!
    Lexington… thaaaaaat’s the one…

    Onthou julle hulle advertensies?

  • 32

    nortierd wrote:

    @ Pietman:
    Lexington….a blast from the past
    Daai tyd het die manne nog sigarette gerook wat vandag se rokers borshare sal gee eerder as borskanker.

    Lexington, Gunston en Guilaisse (sp)

    Ek het op Springbok gewerk, was áppie’ daar by die hospitaal vir 3 maande, lab technician nogal, toe kom daar n ou met n kakie safaripak in n goue Valiant Barracuda aan. Hy was n Gunston rep. Hy gee toe vir my en Anton van Niekerk, die tandarts na wie die hospitaal later vernoem is, elkeen n pakkie Gunston Plain om te proe….en van daai tyd af het ek dit gerook totdat Chesterfield op die mark gekom het. Ek was die eerste ou wat Gunston op CBU gerook het!
    Flippit, en El Cano cigarellos, daai was eintlik my ‘brand’!

  • 33

    @ nortierd:
    Ek rook steeds Gauloises, nou EERS….na gister se sgn ‘fasting ‘in die hospitaal…

  • 34

    32 @ Pietman:
    Flok, ‘n Elcano Cigarello was my eerste hele sigaret ooit, Std 8, agter die Kaffee…

    Ek was so dronk soo ‘n tor, moes my fiets huistoe stoot!

  • 35

    robzim wrote:

    @ Pietman:

    I remember that..something to do with a permit for a rifle I think?

    For me Schuster was at his best on Radio.. a classic was when he called David Kramer and did one of his songs for him.. David was such a gentleman he even corrected the chords for Leon… ” Nee man, kap hom in n E, nie in ‘n C nie” or something like that.. lol.

    </blockquote
    Yes, rifle licence. Gerard's wife Maryna put Leon up to it. Spiekeries farmed at Broederstroom at the time, Brits district, not far from Kallie Knoetze.

  • 36

    Ek loer nou so met een oog na die US Open golf.
    Dat Tiger Woods so derailed kon word verstom my nogsteeds.
    Sy konsentrasie, krag en beheer het hom so onveilbaar laat lyk. Hy is nou glad nie meer n faktor nie. Hy het gelyk of hy lag lag 20 of meer grotes sou wen

  • 37

    Daar kak die Swiss knife ook!

    Equador 1 / 0 Switserland

  • 38

    En ek kan trots se ek het nog NOOIT n sigaret pull gevat nie , nie eers een nie.

  • 39

    @ grootblousmile:
    “”Give a man a Lucky!””
    Oorlede Jinx was goed met sigaretadvertensies, hy het almal geken.
    “Paarl Sigarette, So koel soos n bergstroom!”
    My pa het altyd gese daai goed is so warm soos n bergbrand eerder…sy keel gebrand, hy het Gold Dollar gerook daai tyd.

  • 40

    38 @ superBul:
    Ag, ek rook nog nie lank nie, dis nou net 34 jaar….

  • 41

    @ superBul:

    Lyk my sy kans om nog grotes te wen is net so goed soos Federer se kans om nog ‘n grand slam toernooi te wen. Omtrent nul present.

  • 42

    @ Pietman:
    Ha ha
    Ek het gesukkel om 1 El Cano klaar te rook, wat nog te se van n pakkie.

    Om Gunston Plain te rook is dieselfde as om te m…dive, na elke teug spoeg spoeg mens so bietjie 😀

  • 43

    Watse sokker is aan?
    Ek sal dit maar kyk, weet nie wat ek met myself gaan aanvang op 10 dae siekverlof nie, was nog nooit so lank van die werk af nie….

  • 44

    39 @ Pietman:
    Hahaha

    “So warm soos ‘n bergbrand”

    Hahaha

  • 45

    42 @ nortierd:
    Het julle ooit Pyp ook gerook?

    Ek het in Std 9 en Matriek so cool kromsteelpyp gehad wat ek in ‘n plastieksakkie onder my Mazda se bestuurderstoel weggesteek het, vra Pietman oor daai Mazda RX 2 van my….

  • 46

    superBul wrote:

    En ek kan trots se ek het nog NOOIT n sigaret pull gevat nie , nie eers een nie.

    En ek kan met trots se my rug het nog nooit seer geraak nie…ten spyte van al my huwelike! Wink

    Hoe gaan dit met jou rug terloops. ek hoop dis nou reg. Daai klomp gewig wat jy afgeskud het sal beslis help.
    Ek self nou in 3 maande 12 kg afgegooi, oefen dat ek hop hier in die gym…voel n ander mens.

  • 47

    Pietman wrote:

    Watse sokker is aan?
    Ek sal dit maar kyk, weet nie wat ek met myself gaan aanvang op 10 dae siekverlof nie, was nog nooit so lank van die werk af nie….

    Die Franse speel die volgende wedstryd, miskien sal die spul ten miste n punt aanteken, nie soos hulle rugby spanmaats nie

  • 48

    @ grootblousmile:
    Ek rook nou nog pyp by die huis, Fox en R&M ge-mix…nou die dag n lekker Kayser gekoop by ons koopersie.

  • 49

    @ nortierd:
    Dankie, sal dalk kyk…of so nie heruitsending van die Bokkies om middernag hier, ek het vanoggend die eerste helfte gemis.

  • 50

    48 @ Pietman:
    Ken jy die truuk om so paar stukkies appel in die tabak in te sit om dit klam genoeg te hou?

    Ja, Fox en Rum & Maple was ‘n gunsteling mix, maar ons het ook elkeen ons eie brand laat mix by ‘n tabakwinkel daar in die Steyn’s Arkade of President’s Deurloop in Pretoria.

  • 51

    @ grootblousmile:
    Ja appel, of aartappel, om dit klammerig te hou. Daar was later n tabakwinkel in Menlyn ook, die ou het jou n nommer gege van jou gunsteling mix nogal, vir die volgende keer…

  • 52

    Ek rook ook glad nie.. het net op skool so ‘n bietjie gunston unfiltered gerook ( seker so 2 pakkies) en op universiteit so ‘n paar keer dagga en ‘n paar keer Durban poison in JB en by die new quay in Durban .

    My favourite SA politicial ever is Nkosazana Dlamini-Zuma…she farked the smokers up once and for all and made it a joy to go to coffee shops again..

    Happy-Grin

  • 53

    52 @ robzim:
    Hehehehe

    You guys are all discriminating against us smokers….

    We are such sociable folk!

  • 54

    @ grootblousmile:
    Nie baie pyp gerook nie, maar hou van die rum and maple en cherry blend

  • 55

    robzim wrote:

    Ek rook ook glad nie.. het net op skool so ‘n bietjie gunston unfiltered gerook ( seker so 2 pakkies) en op universiteit so ‘n paar keer dagga en ‘n paar keer Durban poison in JB en by die new quay in Durban .

    My favourite SA politicial ever is Nkosazana Dlamini-Zuma…she farked the smokers up once and for all and made it a joy to go to coffee shops again..

    Voetsek…gaan drink by jou huis koffie 😀
    At least some places have a smoking section, I only support them of course

  • 56

    Smoke a Texan
    Cough like a cowboy!

  • 57

  • 58

    @ robzim:
    Check Schuster’s Millenium Madness with Dr Zuma and the tobacco test on that ouke from the Cape!

  • 59

    When I was young, after the initial experimentation, I chose Marlboro to smoke… smoked it for long, till they pulled out of SA because of the sanctions at the time.

    I switched to Camel then… Camel Filters… smoked that for long, but I’ve been on Camel Mild, now called Camel Full Flavour, for years and years.

  • 60

    @ grootblousmile:

    @ nortierd:

    Worst thing in the world for me was to share a SAA cattle class cabin overseas flight with a bunch of bored smokers during the 80’s

    There was just no escape at 30 000 feet… puff..puff.. cough cough 🙂

Users Online

Total 65 users including 0 member, 65 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm