Springboks (14) 31 / 30 (17) Wales (Final Score)
The South African Springboks and Wales did battle in their 2nd Test of the June Internationals at
Mbombela Stadium, Nelspruit at 15:00 SA Time (14:00 BST, 13:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Springboks:
- Penalties – Morné Steyn (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Penalty Try (2), Cornal Hendricks (1), Willie le Roux (1)
- Conversions – Morné Steyn (4)
Wales:
- Penalties – Dan Biggar (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jamie Roberts (1), Alex Cuthbert (1), Ken Owens (1)
- Conversions – Dan Biggar (3)
Teams:
South Africa: 15 Willie le Roux, 14 Cornal Hendricks, 13 JP Pietersen, 12 Jan Serfontein, 11 Bryan Habana, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Duane Vermeulen, 7 Willem Alberts, 6 Francois Louw, 5 Victor Matfield (Captain), 4 Flip van der Merwe, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira
Replacements: 16 Schalk Brits, 17 Gurthrö Steenkamp, 18 Coenie Oosthuizen, 19 Lodewyk de Jager, 20 Schalk Burger, 21 Ruan Pienaar, 22 Wynand Olivier, 23 Lwazi Mvovo.
Wales: 15 Liam Williams, 14 Alex Cuthbert, 13 Jonathan Davies, 12 Jamie Roberts, 11 George North, 10 Dan Biggar, 9 Mike Phillips, 8 Taulupe Faletau, 7 Josh Turnbull, 6 Dan Lydiate, 5 Alun Wyn Jones (Captain), 4 Luke Charteris, 3 Samson Lee, 2 Ken Owens, 1 Gethin Jenkins
Replacements: 16 Matthew Rees, 17 Paul James, 18 Aaron Jarvis, 19 Jake Ball, 20 Dan Baker, 21 Gareth Davies, 22 James Hook, 23 Matthew Morgan.
Date: Saturday 21 June 2014
Venue: Mbombela Stadium, Nelspruit
Kick-Off: 15:00 SA Time, 14:00 BST, 13:00 GMT)
Expected weather: Sunny with a high of 23 C, dropping to 2 C.
Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant Referees: Romain Poite (France), Francesco Pastrana (Argentina)
TMO: Glenn Newman (New Zealand)
Die einde
BulvNam 79 min: Burger Odendaal gets the final try of the match – converted. Final score. Vodacom Bulls 34 v Namibia 13
Ook maar goed Bulle het gewen, is ons CB span en ‘n halwe superspan.
537 @ ryecatcher:
Did you watch the Test… and if so, what did you think?
@ Ben:
ok dalk is daar net 8 minute oor, watokal namibie nodig het om te wen of waneer hul vir die ref se hulle het genoeg gehad
Ek verloor ook veel eerder teen SWA as teen Luke Watson
540: dankie vir die sagmaak proses, ons waardeer dit baie. Sal vir julle ‘n foto van ons 3 super trofees stuur om dankie te sê. 😆
@ nortierd:
jip en wp is gewoond and close low scoring games, wen of verloor
MacroBok wrote:
Lyk my julle mag julle eie ref saamgevat het, ons het nie daai luxury gehad nie 😀
Ben wrote:
Daais niks, ons het 2 conference cups teen julle 1
😉
@ nortierd:
luke het vir die bulle gese hy is bereid om die helfte van sy wedstryd fooi af te staan vir n night out in the town as OP wen
Goeie rugby naweek gewees, net jammer ons het die belangrikste een verloor, die 0/20 WB finaal, eish ja.
MacroBok wrote:
Ok, dis verstaanbaar dat julle dan die game gegooi het, hy word mos moer baie betaal
@ nortierd:
blykbaar het die bulle tot hulle cheerleaders gevat om die skare te verheug
Die belangrikste vraag van die wen teen die Welwietsies is natuurlik ….
Na hoeveel minute is Stegmann met ‘n dragbaar van die veld afgedra en hoeveel jaar is hy nou uit aksie ?
@ Ben:
ek wonder hoe lyk daai span van hulle. sien die lions full back speel. vir hulle.
MacroBok wrote:
Shame man, die Kings se cheerleaders is seker die oortollige girls wat met die riete dans met die hoop dat die koning hulle gaan kies, en nie gekies was nie.
Dink hulle cheerleader magazine word ook die Natural Geographic genoem
555 @ nortierd:
is luke nog nie getroud nie?
@ Ben:
Ja, maar kan jy dink watse naweek sou dit gewees het as ons vandag OOK verloor het?
MacroBok wrote:
Hy is, dink hy was een van die min mans in die Kaap wat n vrou verkies het
556 @ MacroBok:
Flokkit, hy is nog nie eers behoorlik groot nie, wat nog van getroud!
nortierd wrote:
Nie soos in Pretoria nie.
Jy weet mos, hier bo is n ou n moffie as hy n vrou bo rugby verkies
nortierd wrote:
Ek het eers gedog hy gaan met Ross Skeate getrou, toe ek hulle tweetjies in hul Skotse rokkies voor die kerk sien….maar toe sien ek die bruid agterom die hoek in wit aankom…
@ nortierd:
of net n single drink
MacroBok wrote:
Ha ha
Ja nee, n enkel is n ding waaraan n voet vas is
@ Pietman:
luke kies elke jaar vrou. dis waar die border bulldogs se budget spandeer word op die rietdans
@ Pietman:561
Ha ha Pietman
Daai Ross Skeate is n ander karakter
#BulvNam 179 min: ref blows the final whistle after the city councel switched of the lights of the Windhoek Lager stadium. Final score. Vodacom Bulls 34 v Namibia 13
Ben wrote:
@ Ben:
haha uiteindelik. daai ref het nou al seker uit idees uit gehardloop
567/8: hy het alles probeer om die Wietchies terug in die game te bring, maar Bulle se verdediging het gehou, die stadium se ligte rekening nie !
565 @ nortierd:
Ross Skeate lyk vir my na so smetterige wetter, wat net so nou en dan bad of stort… en dan nie eers op al die nodige plekke was nie!
Users Online
Total 120 users including 0 member, 120 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,350,872 Page Impressions
_