Springboks (14) 31 / 30 (17) Wales (Final Score)
The South African Springboks and Wales did battle in their 2nd Test of the June Internationals at
Mbombela Stadium, Nelspruit at 15:00 SA Time (14:00 BST, 13:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Springboks:
- Penalties – Morné Steyn (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Penalty Try (2), Cornal Hendricks (1), Willie le Roux (1)
- Conversions – Morné Steyn (4)
Wales:
- Penalties – Dan Biggar (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jamie Roberts (1), Alex Cuthbert (1), Ken Owens (1)
- Conversions – Dan Biggar (3)
Teams:
South Africa: 15 Willie le Roux, 14 Cornal Hendricks, 13 JP Pietersen, 12 Jan Serfontein, 11 Bryan Habana, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Duane Vermeulen, 7 Willem Alberts, 6 Francois Louw, 5 Victor Matfield (Captain), 4 Flip van der Merwe, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira
Replacements: 16 Schalk Brits, 17 Gurthrö Steenkamp, 18 Coenie Oosthuizen, 19 Lodewyk de Jager, 20 Schalk Burger, 21 Ruan Pienaar, 22 Wynand Olivier, 23 Lwazi Mvovo.
Wales: 15 Liam Williams, 14 Alex Cuthbert, 13 Jonathan Davies, 12 Jamie Roberts, 11 George North, 10 Dan Biggar, 9 Mike Phillips, 8 Taulupe Faletau, 7 Josh Turnbull, 6 Dan Lydiate, 5 Alun Wyn Jones (Captain), 4 Luke Charteris, 3 Samson Lee, 2 Ken Owens, 1 Gethin Jenkins
Replacements: 16 Matthew Rees, 17 Paul James, 18 Aaron Jarvis, 19 Jake Ball, 20 Dan Baker, 21 Gareth Davies, 22 James Hook, 23 Matthew Morgan.
Date: Saturday 21 June 2014
Venue: Mbombela Stadium, Nelspruit
Kick-Off: 15:00 SA Time, 14:00 BST, 13:00 GMT)
Expected weather: Sunny with a high of 23 C, dropping to 2 C.
Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant Referees: Romain Poite (France), Francesco Pastrana (Argentina)
TMO: Glenn Newman (New Zealand)
509 @ nortierd: wat was jul telling teen SWA ?
Vir eers lag, Basson het gedruk, 19-13 vir Bulle, JLP het 2 driee misgeskop.
Ben 510
Jy wil nou weer die Guppies op hol jaag om nie vir Sithole en Jordaan in die span te sit nie.
Hulle is klaar so sensitief, gee hulle tog maar nog n paar Bokke
Ben wrote:
Kan nie onthou nie, maar het verloor met iets soos 1 of 2 punte.
Maar die onder 21 kinders en n paar Vodacom spelers gewees dink ek, maar die bliksem het mos gister weer iets gese van Namibia is die WP slayers 😆
Ek sal dit nou regtig geniet as Namibia die een wen, hy sal nooit die einde daarvan hoor nie
512: gaan nogal ‘n grap wees as HM nou al die Sharks bokke kies vir Skotland toets, dink net hoe kwaad gaan Durbs dan wees as hul beserings optel ?
510 @ Ben:
Min of meer wie ek ook sou kies.
Ek sou dalk vir Lood op Nr 4 speel en Flip uitskuiwe na Nr 5, en Victor se beseerde vingers rus.
Ek sou vir S-Bura Sithole op Nr 13 speel en JP Pietersen uitgooi.
Ek sal Johan Goosen op die bench sit in Ruan Pienaar se plek.
Ek sou Paul Jordaan op die bench sit as Utility back.
513: 22-13 vir Bulle, jou kans vir lekkerkry word minder, maar daar is nog 20 minute oor, so die Welsyn se wietas kan nog terugkom !
Ben wrote:
Maar, hulle is dan die beste, so hulle moet almal speel
515: jou voorstelle klink goed, dink HM sal om vrede te bewaar HP van bank laat speel en met Goosen of Boshoff begin op 10.
Ben wrote:
Passop vir daai referees daar, julle gaan ook nog so 15 minute beseringstyd moet uithou
@ Fern:
483
Hi Pal.Good to see you back
RYE
Na verder oorweging en dreigmente van Durbs se kant, kies ek die volgende toetspan om teen Skotland te speel
Mvovo
Ndgane
Sithole
Jordaan
JPP
Lambie
Reinach
Daneel
Botes
Marcel
Lewies
Alberts
Jannie
Bismark
Beast
520 @ ryecatcher:
Hello Tribal Elder!
Ben wrote:
Moenie worrie nie, met daai span klop ons definitief vir daai magtige Skotte
@ Ben:521
Ek nomineer dat HM Jake as waterboy ook sommer aanstel.
Dalk kom Fransie uit sy sulk uit en speel n slaggie saam
nortierd wrote:
Ek sal jou DIT se, dis n kwaai span daai!
@ nortierd:
hehe
@ Ben:
as daai span
Mvovo
Ndgane
Sithole
Jordaan
JPP
Lambie
Reinach
Daneel
Botes
Marcel
Matfield (c)
Alberts
Jannie
Bismark
Beast
Was het hulle dalk n kans gestaan
524: Die Sharks sukkel maar erg om die las te dra van die beste super span hierdie jaar van SA. Hardloop almal weg as mens net so bietjie kritiek gee. Ons bulle moes vir jare die vlag dra en het al die kritiek verdra, en ons is nog steeds hier om houe te vat, deur dik en dun staan ons by ons span, al skree ons deesdae meer op hulle as vir hulle ! 😯
525: op papier ja. 😆
524 @ nortierd:
Ek soek nie een van daai 2 weer naby aan die groen trui nie, nie as speler of coach of waterboy of selfs as spectator nie!
Bulle se Tuks/VC/0-21 span het gisteraand sleg verloor teen Cheeky se span, iets soos 60-20. EP Kings gaan nou definitief die CB wen.
@ Ben:
ja nee ons moes weer hierdie jaar hoor hoe swak ons is en hoe ons laaste gaan eindig
#BulvNam 75 min: great movement through the backs – William Small Smith gets the try. Conversion missed. Vodacom Bulls 27 v Namibia 13
Ben, hoe lyk daai telling.
Het die Welwichias nog nie begin met hulle comeback nie?
@ Ben:
is n goeie game om te wen daai, die namibiers het vir wp met hul “potensiaale springbok” loskakel en wp kaptein van aswegen n helse pakslae gegee.
Ons het nou so baie bok senters, Fransie nie meer nodig nie.
Sal graag vir JDV en Jan combo wil sien.
@ grootblousmile:
522 GBS HI PAL
@ nortierd:
na 75 is daar nog 15 minute oor 🙁
534: nou eers 78 minute verby, so die Wietches het nog so 19 minute oor om terug te kom. JLP het nou 3 misgeskop in ‘n ry. Telling nog 27-13.
@Ben en Macro
Ek sal nie verbaas wees as die Bulle wen daar in Namibia nie, verlede week se game het net te veel uit die arme Welwichias gevat.
Hulle het tot laasweek nog nooit sulke tawwe teenstand gehad soos toe hulle teen die WP gespeel het nie.
Users Online
Total 116 users including 0 member, 116 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,351,959 Page Impressions
_