Springboks (14) 31 / 30 (17) Wales (Final Score)
The South African Springboks and Wales did battle in their 2nd Test of the June Internationals at
Mbombela Stadium, Nelspruit at 15:00 SA Time (14:00 BST, 13:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Springboks:
- Penalties – Morné Steyn (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Penalty Try (2), Cornal Hendricks (1), Willie le Roux (1)
- Conversions – Morné Steyn (4)
Wales:
- Penalties – Dan Biggar (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jamie Roberts (1), Alex Cuthbert (1), Ken Owens (1)
- Conversions – Dan Biggar (3)
Teams:
South Africa: 15 Willie le Roux, 14 Cornal Hendricks, 13 JP Pietersen, 12 Jan Serfontein, 11 Bryan Habana, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Duane Vermeulen, 7 Willem Alberts, 6 Francois Louw, 5 Victor Matfield (Captain), 4 Flip van der Merwe, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira
Replacements: 16 Schalk Brits, 17 Gurthrö Steenkamp, 18 Coenie Oosthuizen, 19 Lodewyk de Jager, 20 Schalk Burger, 21 Ruan Pienaar, 22 Wynand Olivier, 23 Lwazi Mvovo.
Wales: 15 Liam Williams, 14 Alex Cuthbert, 13 Jonathan Davies, 12 Jamie Roberts, 11 George North, 10 Dan Biggar, 9 Mike Phillips, 8 Taulupe Faletau, 7 Josh Turnbull, 6 Dan Lydiate, 5 Alun Wyn Jones (Captain), 4 Luke Charteris, 3 Samson Lee, 2 Ken Owens, 1 Gethin Jenkins
Replacements: 16 Matthew Rees, 17 Paul James, 18 Aaron Jarvis, 19 Jake Ball, 20 Dan Baker, 21 Gareth Davies, 22 James Hook, 23 Matthew Morgan.
Date: Saturday 21 June 2014
Venue: Mbombela Stadium, Nelspruit
Kick-Off: 15:00 SA Time, 14:00 BST, 13:00 GMT)
Expected weather: Sunny with a high of 23 C, dropping to 2 C.
Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant Referees: Romain Poite (France), Francesco Pastrana (Argentina)
TMO: Glenn Newman (New Zealand)
Ons het laas teen die Skotte agtergeloop halftyd, hoeka op Nelspruit.
n Toets is n toets, speel die beste span.
Ek traak nie wat Jake se nie.
480 @ Loosehead:
Not Staal, Stan perhaps!
@ Pietman:
Spaar n paar pennies en oor 5 jaar bou ek klaar by die dam en huur my huis in pta uit.
@ Loosehead:
Iraq is kuk, I know.
Here in Saudi a Saffa can live in peace.
Shall we do a Soccer Thread for tonight?
Answer quickly, please!
Pietman wrote:
But in Iraq we could drink, and fuck me we needed it. Bombs, rockets and bullets, not for me.
grootblousmile wrote:
Stan.
Bokke is op die regte pad, maar nog nie klinies genoeg nie, kort nog ‘n speler of 2 wat magic kan bring, soos Willie, en Vic en FDP gaan nie vir altyd daar wees nie.
grootblousmile wrote:
Might as well.
Seeing that the Pampas moved their game against the Scots to yesterday just because their football side is playing today, it must be very important
485: nee wragtig, so vervelig is ek darem nie, kan nie glo dat daar mense is wat daardie sport volg nie. Ek sal heeltyd aan die slaap raak !
@ Pietman:
Hier by die dam worry ons nie.
Ons kyk sterre hier by die dam.
@ Loosehead:
Yes, you HAVE to take a few snorts there now and then, I suppose, I would be permanently under the prop…
here you can have a beer or wine at the compounds as well.
I run into some of those boys at Dubai airport occasionally, one is from my hometown,Nico, he also returned now, packed it in.
Hoe gaan die span teen Skotland lyk, wie gaan in Morne se plek losskakel speel ?
486 @ Loosehead:
Jeeez, just glad you are back from that god-forsaken place.
No money is worth that shit!
@ Ben:
Om terug te keer na die rugby….ek kan nie onthou wanneer laas ek n Springbokspan so naby aan verloor gesien het, en so onverwags, as vandag nie.
Ons het eers in die 78ste minuut die eerste keer voorgeloop.
Soccer Thread is up!
@ grootblousmile:
Brakkenjanpan kan ook maar gevaarlik raak, as ek die dinge so beluister…
495 @ Pietman:
Ek is net bly die Bokke is geditermineerd genoeg om aan te hou sodat hulle nie verloor nie, dit wys die hard en passie is daar en reg… die res sal kom!
Pietman wrote:
Veral as jy die verkeerde man se cherry skeef kyk ek se
😉
Die draad raak nou te lank….amper 500!
Tjeers, ek gaan eers loop.
Dankie eers vir die lekker gesels manne.
496 @ grootblousmile: soccer threat, ja ! 😉
495: ja, weet nie hoekom ons bokspanne altyd so op en af is nie, moet leer om soos AB altyd op te daag en goed te wees.
Net ons en dalk die Aussies op ‘n goeie dag kan die AB’s klop, maar nie soos ons vandag gespeel het nie.
497 @ Pietman:
Neewat, dis ‘n normale dorpie… wat net met kragprobleme en die munisipaliteit sukkel.
Ek vind mos gister uit, die rede hoekom ons krag trip op die moooosa lang munisipale paal buite ons erf, en nie buite ons huis by die kragboks nie, is omdat die flippen Circuit Breaker IN ons erf groter is as die ene BUITE op die paal, terwyl dit juis andersom moet wees.
More, kom die lorrie met die hysbakkie, dan gaan hulle die BUITE PAAL se breaker vergroot na ‘n 80 Amp ene, van ‘n 60 Amp ene af, en die ene IN ons erf is reeds net ‘n 70 Amp ene.
Nou ja, volgende week nog lekker bokrugby geniet, waar beste spelers gekies word, dan is dit weer terug na die land van Hattingh, Ross en JJE op senter, eish.
Bulle !
Bokke !
😎
501 @ Ben:
Die All Blacks het self ook maar probleme, dit was nou nie juis ‘n FANTASTIESE JUNIE vir hulle teen die Bleekbene nie.
Die Wallabies het 1 mooosa kak game teen die Franse gehad verlede week en die ander 2 Toetse vêr gewen teen ‘n uiters kak Franse spanpogingkie.
Die Pumas lyk maar woes en leeg…
Neewat, dis nie donker tye nie!
Handré Pollard will join the Bok squad in Port Elizabeth following the withdrawal of a number of overseas-based players.
Seven players based in France and England have been released to their clubs and will not be considered for selection for next weekend’s Test against Scotland as the match falls outside of the IRB international window.
The absentees are Gurthrö Steenkamp (prop), Schalk Brits (hooker), Bakkies Botha (lock), Francois Louw (flank), Morné Steyn (flyhalf), Wynand Olivier (centre) and Bryan Habana (wing).
Heyneke Meyer will rely mainly on the group of players he has at his disposal, with only Pollard and hooker Adriaan Strauss being drafted in as cover.
505 @ nortierd:
Great stuff!
grootblousmile wrote:
Yep
Namibia 13 Bulle 11, nog 25 minute om te gaan.
Ben wrote:
He he, ek gaan my gat af lag vir Macrobok as die telling so moet bly.
Hy wat so lekker vir my gelag het toe die WP verlede week daar verloor het na 8 minute se beseringstyd tot Namibie die wenpunte gekry het
😮
Hier is my span teen Skotland
Willie
Hendricks
JPP
Jan
Mvovo
Pollard
FDP
Vermeulen
Alberts/Burger
Marcel
Vic
Flip
Marcel vd M
Strauss
Coenie
Jannie
Bismark
Beast
Lood
Burger
Hougaard
Pienaar (losskakel)
Jordaan of wie ook oor is
Users Online
Total 100 users including 0 member, 100 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,352,088 Page Impressions
_