South AfricaWalesSpringboks (28) 38 / 16 (9) Wales (Final Score)

The South African Springboks and Wales did battle in their 1st Test of the June Internationals at

Growthpoint Kings Park, Durban at 17:05 SA Time (16:05 BST, 15:05 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Springboks:

  • Penalties – Morné Steyn (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Bryan Habana (2), Duane Vermeulen (1), Willie le Roux (1), Cornal Hendricks (1)
  • Conversions – Morné Steyn (4)

Wales:

  • Penalties – Dan Biggar (1)
  • Drop Goals – Dan Biggar (2)
  • Tries – Alex Cuthbert (1)
  • Conversions – James Hook (1)

Teams:

South Africa: 15 Willie le Roux, 14 Cornal Hendricks, 13 JP Pietersen, 12 Jan Serfontein, 11 Bryan Habana, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Duane Vermeulen, 7 Willem Alberts, 6 Francois Louw, 5 Victor Matfield (Captain), 4 Bakkies Botha ,3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Gurthrö Steenkamp
Replacements: 16 Schalk Brits, 17 Tendai Mtawarira, 18 Coenie Oosthuizen, 19 Lodewyk de Jager, 20 Schalk Burger, 21 Ruan Pienaar, 22 Johan Goosen, 23 Lwazi Mvovo.

Wales: 15 Liam Williams, 14 Alex Cuthbert, 13 Jonathan Davies, 12 Jamie Roberts, 11 George North, 10 Dan Biggar, 9 Mike Phillips, 8 Taulupe Faletau, 7 Aaron Shingler, 6 Dan Lydiate, 5 Alun Wyn Jones (Captain), 4 Luke Charteris, 3 Adam Jones, 2 Ken Owens, 1 Gethin Jenkins
Replacements: 16 Matthew Rees, 17 Paul James, 18 Samson Lee, 19 Ian Evans, 20 Josh Turnbull, 21 Gareth Davies, 22 James Hook, 23 Matthew Morgan.

Date: Saturday 14 June
Venue: Growthpoint Kings Park, Durban
Kick-Off: 17:05 SA Time (16:05 BST, 15:05 GMT)
Expected weather: Clear, starting cool at 12 C, warming up to 24 C and then cooling off to 15 C
Referee: Romain Poite (France)
Assistant Referees: Steve Walsh (Australia), Marius Mitrea (Italy)
TMO: Graham Hughes (England)

418 Responses to June Internationals: South Africa vs Wales – Live Game Article

  • 361

    Warren Gatland WILL see a whitewash this June, but it wil be HIS SIDE which will be whitewashed!

  • 362

    naas is weer op sy stukke vanaand haha

  • 363

    MacroBok wrote:

    naas is weer op sy stukke vanaand haha

    Jeeslike, ek het nou lekker gelag vir hom
    Hello

  • 364

    So watter spelers wat beseer of geskors is kan hierdie span versterk ?

    Strauss
    Eben
    PSDT
    Arno
    Lambie
    JDV

    Wie nog ?

  • 365

    364 @ Ben:
    Miskien nog De Allende & S’bura Sithole

  • 366

    @ Ben:
    Bring Pollard in en ons het n soliede squad

  • 367

    Ben wrote:

    So watter spelers wat beseer of geskors is kan hierdie span versterk ?

    Strauss
    Eben
    PSDT
    Arno
    Lambie
    JDV

    Wie nog ?

    Luke Watson

  • 368

    367 @ nortierd:
    Nee man nortie, nou raak jy net helemal jags

  • 369

    367 @ nortierd: Earl Rose ?

  • 370

    Sal daarvan hou as ons craig burden en jano vermaak kon inbring,

  • 371

    Ben wrote:

    367 @ nortierd: Earl Rose ?

    Hy is oppad, hy sukkel net om die reverse gear te kry om uit daai viswinkel uit te kom

  • 372

    MacroBok wrote:

    Sal daarvan hou as ons craig burden en jano vermaak kon inbring,

    Schalk Brits is ok as tweede of derde keuse haker dink ek, Jano, ja, hy sal n aanwins wees

  • 373

    @ nortierd:
    Wel as ons gaan volgens die blogs op die internet die laaste ruk moet ons sommer frik du preez, naas botha en danie gerber ook terugbring

  • 374

    371 @ nortierd: SARU is besig om met sy hoofborg, Elastoplast te onderhandel.

  • 375

    Juan Smith en Jac Fourie ?

  • 376

    Volgens Mallet is Morne, Lambie en Pollard HM se 3 losskakels waarmee hy WB toe wil gaan.

    Ek hoop ek is verkeerd, maar voel nie te gerus oor more se Bokkies game nie. Moes Iere gespeel het in semi.

  • 377

    Ben wrote:

    371 @ nortierd: SARU is besig om met sy hoofborg, Elastoplast te onderhandel.

    Sal daar nog vir hom n ou pleisterjie oor wees na Goosen?

    MacroBok wrote:

    @ nortierd:
    Wel as ons gaan volgens die blogs op die internet die laaste ruk moet ons sommer frik du preez, naas botha en danie gerber ook terugbring

    Ek sien daai ding, wonder wat het hulle nou te se

  • 378

    373 @ MacroBok: hoor ! hoor ! dan wen ons maklik.

  • 379

    Ben wrote:

    Volgens Mallet is Morne, Lambie en Pollard HM se 3 losskakels waarmee hy WB toe wil gaan.

    Ek hoop ek is verkeerd, maar voel nie te gerus oor more se Bokkies game nie. Moes Iere gespeel het in semi.

    Hulle moet net weer die Baby Blacks se voorspelers opfrommel soos laas.

    Stem saam met Mallet, Morne, Lambie en Pollard klink goed

  • 380

    Ben wrote:

    373 @ MacroBok: hoor ! hoor ! dan wen ons maklik.

    Frik soek nie “image rights” nie, net n John Deere, dan is hy shap.

  • 381

    @ nortierd:
    Ek is bang hulle kies daai ouens en speel n klomp keyboard warriors still, dan sit ons met n tameletjie.

    @ Ben: ek warri ook, sal gaan die bokkies dink dit gaan weer so maklik wees en hulle teen n muur laat vasloop. Dit is hier waar ons gaan sien hoe groot is polly se kapteinskap.

  • 382

    Well done Bokmanne, now to see if my wallet’s going to survive The Grand tonight, flok, but they know how to charge here, R45 for a measly beer!
    Amazed

  • 383

    @ BrumbiesBoy:
    haha good luck!

  • 384

    BrumbiesBoy wrote:

    Well done Bokmanne, now to see if my wallet’s going to survive The Grand tonight, flok, but they know how to charge here, R45 for a measly beer!

    Then don’t order a “measly beer”, order a castle, that should be cheaper

  • 385

    @ nortierd:
    Thats if they dont only serve imported beer… because they are so lanie

  • 386

    Colombia 2-0 Greece

    Greece has had 7 corners so far, they have opened five 7/11’s, a Spar, and a Fruit and Veg City, but have fokkol goals

  • 387

    MacroBok wrote:

    @ nortierd:
    Thats if they dont only serve imported beer… because they are so lanie

    BrumbiesBoy is talking foreign to us

  • 388

    @ nortierd:
    That R45 was for a Hansa then I ordered a Klippies & Coke Zero & R70 flew out of my wallet. Tired

  • 389

    Fark, I’ve been holding for Helkom now for about 15 min… want them to reset my ADSL Port at the exchange… been running on 3G since Halftime in the Bokke game, as the ADSL suddenly kakked.

  • 390

    @ grootblousmile:
    eish bad timing

Users Online

Total 45 users including 0 member, 45 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm