Chiefs (20) 32 / 20 (13) Blues (Final Score)
The Chiefs and Blues did battle in Super Rugby at
Yarrow Stadium, Taranaki at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Chiefs:
- Penalties – Gareth Anscombe (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ben Tameifuna (2), Tim Nanai-Williams (1), Tom Marshall (1)
- Conversions – Gareth Anscome (3)
Blues:
- Penalties – Simon Hickey (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Lolagi Visinia (1), George Moala (1)
- Conversions – Simon Hickey (1), Ihaia West (1)
Teams:
Chiefs |
Blues |
09 May at 09:35 | |
|
|
Referee: Mike Fraser (New Zealand)
Assistant Referees: Nick Briant (New Zealand), Shane McDermott (New Zealand)
TMO: Glenn Newman (New Zealand)
superBul wrote:
Nee, kan nie onthou nie, onthou net De Wet, opleidings-pilot.
88 @ superBul:
Weetie wat dit is nie, is net jammer, mens moes die ANC net onder 50% kon gehou het in Gauteng.
Sien die DA is hier net oor 58% in die Weskaap… en die res van die land is ANC s’n met nagenoeg 2 derde meerderhede of net meer of net minder oral.
Overall is dit ANC met sowat 62%, gelukkig te min vir 2 derdes meerderheid.
@ grootblousmile:
@92 Ja,gelukkig noggie nie 2/3, dan het hulle ons kaal geroof.
Maar al die provinsies met kukemmers en slaggate stem groot ANC, hoe werk dit, lyk my daai lot in O.Kaap, Limpopo, Mamparalande en NW hou van ellende?
OK bye ek gaan shop toe
superBul wrote:
Kom terug Blommie!
93 @ Pietman:
Ja, lykmy hoe minder geleerdheid en armer ‘n provinsie oor die algemeen het of is, hoe beter vaar die ANC en hoe meer welvaart en geleerdheid (Weskaap en Gauteng), hoe meer gematig en hoe gelyker is die syfers.
@ grootblousmile:
@97 Dis die probleem met one man one vote, dit gee jou nie noodwendig’ regering deur die bestes’ (aristokrasie) nie (Sokrates het dit al in die antieke tye gekritiseer).
Gevolglik het die werklose verkragter in n plakkerskamp dieselfde stemreg as jy wat eiendom besit en belasting betaal; maar hulle is slim genoeg om dit te omseil met “previously disadvanced” logika.
Ons benodig gekealifiseerde stemreg, soos in Switzerland…dink ek.
97 @ Pietman:
Ons sal nooit so iets hier kan kry nie, die “Haves” en “Have Nots” kwessie sal altyd opspring… hulle wil juis die vote kry by en van die “Have Nots” om hulle magsbasis rondom te bou.
Interessante sisteem wat Switserland het, met Parlementêre representasie nie volgens area nie maar volgens Party se persentasie van die stemme.
grootblousmile wrote:
@ grootblousmile:
Ja, kantonstelsel.
99 @ Pietman:
Ja… en die woord waarna ek gesoek het was “Proportional Representation”.
100 @ grootblousmile:
I am a big fan of Proportional Representation, because a person’s vote becomes more equal, whereas in an Area-bound System, you have voting areas with much fewer voters and areas with a huge number of voters… each area voting for only 1 representative.
Thus, in an Area bound System, in the area with fewer voters, your vote literally actually counts more than your vote would in a voter number loaded area.
In a Proportional System, that inequality is eliminated.
Users Online
Total 73 users including 0 member, 73 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,804,169 Page Impressions
_