Cheetahs (20) 35 / 22 (10) Stormers (Final Score)
The Toyota Cheetahs and DHL Stormers did battle in Super Rugby at
Free State Stadium, Bloemfontein at 17:05 SA Time (15:05 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Cheetahs:
- Penalties – Elgar Watts (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Hennie Daniller (1), Rayno Benjamin (1), Willie le Roux (1), Cornal Hendricks (1), Trevor Nyakane (1)
- Conversions – Elgar Watts (2)
Stormers:
- Penalties – Peter Grant (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Nizaam Carr (1), Devon Williams (1), Jean de Villiers (1)
- Conversions – Peter Grant (1), Kurt Coleman (1)
Teams:
Toyota Cheetahs |
DHL Stormers |
26 April at 17:05 | |
|
|
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant Referees: Marius van der Westhuizen (South Africa), Francois de Bruin (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)
It was another good weekend on Rugby-Talk, as usual!
I will update the Logs & SuperBru Leaderbord Page on R-T tomorrow… once the SuperBru admins have sorted the Leaderboards properly.
Ben wrote:
Ha ha ha
Dit gaan kuiken moord wees hoor, Ross gaan hom mos soos n beginner laat lyk
@ grootblousmile:
Cheers GBS
299 @ nortierd: Stormers speel eintlik goed, as jy daaraan dink hulle speel sonder afrigting.
Bulle is nog beter, hulle kry 4 bonuspunte terwyl hul verloor, en dit sonder ‘n afrigtingspan en sonder ‘n nr.6 en nr. 8 !
Bulls will HAVE TO use Wimpie van der Walt at openside flank against Brussow, otherwise it’s good night nurse!
302 @ nortierd: gaan net bloed en hare wees waar jy kyk, massamoord op groot skaal op Loftus. Brussow steaks te koop na die tyd. Ross the Canibal, neef van Hanibal !
@ Ben:
hehe ons sal maar een wen claim vir die toer doeronder 😉
daai drie van die highlanders 13 laat my elke keer lag, ek het dit nog nooit gesien nie
305 @ grootblousmile: jy kan dit op jou magies skryf en jou hempie afvee, Ludeke gaan weer vir Hattingh en Ross kies, met JJE op buitesenter. 😐
Go the Cheetahs!
Ben wrote:
Het die Cheetahs al ooit op Loftus gewen?
Ek dink nie so nie, het hulle nie vroeer die jaar die eerste keer vir die Bulle ooit geklop nie?
As hulle so speel soos vandag, kan hulle n wen op Loftus kry
310 @ nortierd: Bulle breek alle rekords hierdie jaar,
eerste wen vir Cheetahs oor Bulle
eerste wen van Tahs oor Bulle in 8 jaar
Force wen ons na 4 jaar weer
Komende Saterdag, eerste keer dat Cheetahs Bulle met bonuspunt wen en met 30 punte.
309 @ Ben:
Ja, dit gaan seker die geval wees… maar ek sal maar Loftus toe gaan, anyway
Lekker aand verder almal, sien dalk later, maar indien nie sien julle more vir die Munster vs Toulon game, dit gaan bev#k wees!
312 @ grootblousmile: so nou gaan daar darem 51 mense wees op Loftus !
@ nortierd:
Ja a, hulle het al gewen op Loftus, ek was daar die dag toe Phillip Burger drie driee van heelagter af teen die Bulle gedruk het.
CJ Stander vs Juan Smith
jitte
@ Ben:
Dit hang maar af van albei spanne.
Die Stormers het ook probeer hardloop rugby speel, so dit was n perfekte wedstryd vir die Cheetahs.
As die Bulls, soos die Sharks verlede week, dit “tight” hou en keer dat die Cheetahs speel, kan hulle wen met n strafskop of 2
Now looking at the tour of the Sharks, it becomes very important they beat the overseas sides, in the 1st place it will help all the SA sides look better on the logs and of course, the Sharks need to end in No 1 or No 2 spot overall, to stand a realistic chance of taking the title in 2014.
MacroBull wrote:
Kon saterdag op Loftus ook so gewees het, daai twee teen mekaar…
Pietman wrote:
in SuperRugby?
Hulle staan volgende week weer n goeie kans
@ Pietman:
Nie in superrugby nie
Of course the Lions are also on tour now… wonder how they will go on tour?
A good tour for them could see them end 2nd in the SA Conference.
@ grootblousmile:
Like me and Nortie talked about earlier this year, it is unfair the Sharks get to play 6-8 relatively easier game than the teams in the other conferences.
@ MacroBull:
O ok, dit was Curriebeker, sorry.
316 @ MacroBull: ek hoor Juan en Daniesourus speel sulke goeie rugby.
grootblousmile wrote:
Think they are going to walking straight into a Chiefs backlash in their first game.
Chiefs will be smarting after the loss to the Brumbies, especially the score line.
If it wasnt for the conference system the force could have been third
Toulon: 15 Delon Armitage, 14 Drew Mitchell, 13 Mathieu Bastareaud, 12 Matt Giteau, 11 Bryan Habana, 10 Jonny Wilkinson (c), 9 Sebastien Tillous-Borde, 8 Steffon Armitage, 7 Juan Fernandez Lobbe, 6 Juan Smith, 5 Jocelino Suta, 4 Danie Rossouw, 3 Carl Hayman, 2 Craig Burden, 1 Xavier Chiocci.
Replacements: 16 Jean-Charles Orioli, 17 Alexandre Menini, 18 Martin Castrogiovanni, 19 Virgile Bruni, 20 David Smith, 21 Maxime Mermoz, 22 Michael Claassens, 23 Konstantine Mikautadze.
Munster: 15 Felix Jones, 14 Keith Earls, 13 Casey Laulala, 12 James Downey, 11 Simon Zebo, 10 Ian Keatley, 9 Conor Murray, 8 James Coughlan, 7 Sean Dougall, 6 CJ Stander, 5 Paul O’Connell, 4 Dave Foley, 3 BJ Botha, 2 Damien Varley (c), 1 Dave Kilcoyne.
Replacements: 16 Duncan Casey, 17 James Cronin, 18 John Ryan, 19 Donncha O’Callaghan, 20 Tommy O’Donnell, 21 Duncan Williams, 22 JJ Hanrahan, 23 Denis Hurley.
Logs:
No 1 Sharks
No 10 Bulls
No 11 Lions
No 14 Cheetahs
No 15 Stormers
Only 1 SA team in the top 6, 3 Aussie sides, 2 NZ sides
@ MacroBull:
Wanneer is daai game, vanaand?
Users Online
Total 190 users including 0 member, 190 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,335,275 Page Impressions
_