Rebels (6) 22 / 16 (6) Force (Final Score)
The Melbourne Rebels and Western Force did battle in Super Rugby at
AAMI Park, Melbourne at 11:40 SA Time (19:40 AEST, 09:40 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Rebels:
- Penalties – Jason Woodward (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Scott Higginbotham (1)
- Conversions – Jason Woodward (1)
Force:
- Penalties – Sias Ebersohn (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Nick Cummins (1)
- Conversions – Zack Holmes (1)
Teams:
Melbourne Rebels |
Western Force |
18 April at 11:40 | |
|
|
x
en jake hou aan met dieselfde voorry elke game die seisoen wat ook seker vir die bokke gaan speel… hoe de hel gaan bismarc. jannie en beast 22 weke na mekaar speel met 2 of 3 weke af?
@ MacroBull:
Presies Macro. Laasjaar het die Sharks se ondersteuners heeltyd gekla oor hul lang beseringslys. Tot dusver is hulle gelukkig behalwe nou vir Lambie en PSdT wat hulle verloor het. Die oorsese toer le nog voor en soos gesien met die Bulle en die Stormers, is daar altyd beserings. Mens wens dit nie vir die Sharks toe nie, maar dis realiteite.
Ja, daar voorry word desmoers gespeel. Jake praat ook nie van roteer nie. Het die Sharks dan nie daai Griekwa stut gekoop om Jannie se werklas te verlig nie?
@ Nama:
ja maar daai een game in die begin van die jaar het een van die oorsese spanne die kak uit lourens adriaanse of adriaan lourense gescrum… hy het skielik uit sy diepte gelyk.
lourens adriaanse 😀
en die sharks het daai chadwick outjie wat as hy net n kans kry vir beast uit die prentjie gaan speel.
dalks dit jake se secret weapon, maar ek twyfel sterk.
lekker slaap
@ MacroBull:
Selfde daai kant.
Users Online
Total 90 users including 0 member, 90 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm