Wits (4) 12 / 18 (5) NMMU (Final Score)
FNB Wits (University of the Witwatersrand) and FNB NMMU (Nelson Mandela Metropolitan University)
did battle in the Varsity Cup at Wits Rugby Stadium, Johannesburg at 16:45 SA Time (14:45 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & SHD on TV in SA.
*******************
Scorers:
Wits:
- Penalties – Mathew Torrence (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Brent Crossley (1)
- Conversions – Mathew Torrence (1)
NMMU:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Christopher Cloete (1), ?? (1), Daniel Acker (1)
- Conversions – Jarryd Buys (1)
Teams:
FNB Wits: 15 Ruhan Nel, 14 Mandla Dube, 13 Divan Ferguson, 12 Brent Crossley, 11 Nkuli Gamede, 10 Ashlon Davids, 9 Mathew Torrance, 8 Jason Fraser, 7 Senna Esterhuizen, 6 Thato Mavundla, 5 Rinus Botma, 4 Devin Montgomery (Captain), 3 Kelley Ferdinand, 2 Ashley Kohler, 1 Hannes Ludick
Replacements: 16 James Marx, 17 Kyle Wood, 18 Conor Brockschmidt, 19 Peter van Biljon, 20 Rendani Ramovha, 21 Ish Nkolo, 22 Joshua Jarvis, 23 Gideon Muller.
FNB NMMU Madibaz: 15 Kayle van Zyl, 14 Ayabula Dlepu, 13 Michael Bernardt, 12 Devon Lailvaux, 11 Yamkela Ngam, 10 Jarryd Buys, 9 Daniel Acker, 8 Timothy Agaba, 7 Marcel Groenewald, 6 Christopher Cloete, 5 Louis Fourie, 4 Stefan Willemse, 3 Simon Kerrod, 2 Martin Ferreira, 1 Roy Godfrey (Captain)
Replacements: 16 Jody Reyneke, 17 Abongile Mnyaka, 18 Rob Louw, 19 Andre Barnard, 20 Gavin Hauptfleisch, 21 Andile Jho, 22 Sinakho Mafu, 23 Christie Lawrence.
Referees: Marius van der Westhuizen, Lesego Legoete
TMO: Johan Greeff
O ja, goeie naand !
In the blind time, NMMU scored a try and coverted it.
NMMU 13 / 4 Wits
Raak ‘n joke, Warner het in 3 beurte 4 viere geslaan van Morkel, hulle speel met ons.
31 @ Ben:
Hello BiDiBiDi!
Morkel: 3 beurte, 24 lopies afgestaan, economy rate 8.00
Jeeez, Varsity sudents are freegin mad animals… waar de donner het hulle daai een vaak seun uitgegrawe waarmee hulle ‘n onderhoud gedoen het?
“Like hey, dude, the vibe is awesome!”
@ Ben:
30
Hierdie hele week voor die toets ook was die Aussies sn. Hulle het in ons koppe gekom.
O hallo almal,
my klein hond het gif ingekry en ons aandag is nou erg verdeel.
Veearts se sy sal dit maak maar sy kry kort kort sulke rukings
@ Ben:
Morkel boul goed, dit is net all out atack.
Morne boul vir my baie goed as Steyn in tandem met hom boul
37 @ superBul:
Hello, dit lyk erg as ‘n hond so ruk-ruk… asof daar kortsluitings in sy kop is… eish
37: lyk my niks verander nie, Aussies bly ons pakslae gee op ons eie tuisveld, eish.
Sterkte met jul hond.
Sien die Bulle het Wimpie van der Walt gekry om te help in die lostrio, dalk kom Dewald ook. Albei egter net vir ‘n kort termyn kontrak.
Wat dink julle ?
41 @ Ben:
Ek het kommentaar daarop gelewer op ons artikel oor daardie nuus.
Ja die Aussies is nou maar vegters op die Krieket veld, maar ons het nie geluk gehad met Steyn se besering nie. Toe ons hom verloor het was hul confidence hemelhoog
42: goed, sal daar gaan lees.
Wits close to the NMMU line… 5m out.
Try Crossley, Wits
NMMU 13 / 12 Wits
9 Minutes to go in the match
NMMU is besig om alles te vergeet wat hul geleer het toe die Kings coaches hul gehelp het
Wits scrum penalty, deep in their own half… good touchfinder.
NMMU get a relieving penalty, the right wing doing great work to steal the ball
Hoekom kan supersport nie maar al die VC wedstryde elke Maandag wys nie. Hulle wys elke liewe sokker wedstryd op aarde elke aand, hoekom nie ons eie rugby wedstryde nie ?
Vanaand is dit die voorlopers teen mekaar en ons kan dit nie sien nie.
50 @ Ben:
Die uitsaaiskedules is maande vooraf beplan….
Less than 2 minutes to go…
NMMU penalty.
Try to Acker, Madibaz…
Time is already up on the clock
Final Score: NMMU 18 / 12 Wits
Users Online
Total 139 users including 0 member, 139 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,821,023 Page Impressions
_